Middag almal
Ek tans op "knap" budget en wil graag die mening hoor oor die 2 genoemde teleskope. Die idee is om te fit op 243 uitsluitlik vir jag van springbokke asook oefen op papier bokke. 350m sou ek se is my maksimum wat ek sal lood pille gooi... (87grn vmax)
Of watse ander teleskoop sou julle aanbeveel in die 4k prysklas... 4- 16 vergroting is die minimum,....
hier is die 2 website links:
http://www.redfield.com/battlezone/
http://www.bushnell.com/tactical/rifle- ... x-40mm-(1)
EK hoor graag..
Redfield battlezone 6-18 x 44 vs Bushnell AR 223 Tactical
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Redfield battlezone 6-18 x 44 vs Bushnell AR 223 Tactical
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Redfield battlezone 6-18 x 44 vs Bushnell AR 223 Tactica
Rikus, ek het 'n Redfield Revenge in 6-18x44 op my 6mm Musgrave en ek was nog nie een oomblik spyt dat ek hom gekoop het nie. Die kruishare verskil wel van die Battlezone s'n en die Revenge se verstellings is een agste MOA terwyl die Battlezone s'n kwart MOA is, maar ek glo die glas is dieselfde.
Die teleskoop is baie helder, genoeg eye relief en baie gebruikers vriendelik. Die parallaks verstelling op die voorste lens werk baie maklik. Ek ken nie die Bushnell nie, maar die Redfield kan ek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ek het ook 'n 4-12x40 Revolution op my .303 en ek is net so tevrede daarmee.

Last edited by Philip J on Sun Feb 08, 2015 8:47 pm, edited 2 times in total.
Groetnis
Philip
Philip
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Redfield battlezone 6-18 x 44 vs Bushnell AR 223 Tactica
Die Redfield battlezone is n bitter leker scope.Goeie glas en baie lekker knoppe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Redfield battlezone 6-18 x 44 vs Bushnell AR 223 Tactica
Ek het self 'n 4 - 12 revenge op my .22 Hornet met die Accu Range kruishaar en ek moet se ek is ook nie spyt nie....
Ek ken ook nie die bushnell nie en het hom maar net op website gesien...
Ek ken ook nie die bushnell nie en het hom maar net op website gesien...
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Redfield battlezone 6-18 x 44 vs Bushnell AR 223 Tactica
+1 vir Redfield. Ek is baie gelukkig met my 3 Redfields.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: Redfield battlezone 6-18 x 44 vs Bushnell AR 223 Tactica
Ek sou ook se Redfield. Dis produk van leupold met baie goeie lewens lange waarborg( as hy probleem het vervang hul hom eenvoudig net, sonder baie vrae) en hy is baie helder vir sy prys. Ek het self al 3 2x revenge accu rangers en 1x battlezone gehaat. Het nou opradeer na groter vergrotings toe vir baan skiet met Vortex. Maar moet se hul kyk maar selfde. Redfield is regtig 'n goeie waarde vi geld teleskoop.