More Manne
Ek het 'n pragtige stuk Dolfhout by 'n vriend gekry. Blykbaar noem hulle die tipe hout ook Namibiese kiaat. My vraag is kan mens 'n geweerkolf van die hout maak of is dit te sag. Indien nie, watter ander hout beveel julle aan behalwe natuurlik nou vir Okkerneut(Walnut) en Beech (Beuke hout). Die manne van Namibi? behoort mos bekend te wees met hierdie tipe hout.
Groete


