Pasmaakgewere
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Pasmaakgewere
Sunburts op swart okkerneut kolf met regte struktuur.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Pasmaakgewere
Regte struktuur en tekstuur. Heuning agtergrond met swart minerale bande.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Pasmaakgewere
Perfekte hout. 100 % coverage agter, grein loop pefek deur greep, 50% coverage middel en grein loop perfek reguit en met boog boontoe na punt.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Pasmaakgewere
Voorbeeld van marble cake met fiddle back. Top hout
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Pasmaakgewere
Agterkant idiale struktuur en tekstuur. Voorarm tekstuur mooi maar struktuur verkeerd. Grein loop af stede van boontoe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pasmaakgewere
Dries101 wrote:Agterkant idiale struktuur en tekstuur. Voorarm tekstuur mooi maar struktuur verkeerd. Grein loop af stede van boontoe
Jy sien ek sou daai een gekoop het.Baie mooi houd wat Oom hier vir ons wys
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Pasmaakgewere
Welkom Oom Steve ek bewonder al n wyle Oom se werk. Lekker om Oom hier te hê.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pasmaakgewere
Welkom en Dankie vir die interesante lessie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pasmaakgewere
Steve
Baie dankie vir hierdie waardevolle inligting wat jy met ons deel. Hierdie is nou n pragtige verduideliking van n baie komplekse aspek wat nie aldag gedeel word met die bree skiet publiek nie. Laat dit asb nie die laaste les wees aan ons nie.
Groetnis
Wouter

Wesson
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Tue Jan 07, 2014 5:10 pm
Re: Pasmaakgewere
Welcome Steve, your work is fantastic! Hoping to get a stock done by you in the near future.