Dag mense.
Wat dink julle van die bogenoemde scope om op die 223 te sit vir jak jag en teiken skiet.
Groete
Hennie.
Bushnell 4 - 16 x 40 Banner Dusk & Dawn
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Bushnell 4 - 16 x 40 Banner Dusk & Dawn
Na aanleiding van die fake scopes soek ek bietjie inligting oor die scope asb.
Ek sien op Buschnell se website wys hulle hom.
Ek het hom op die H5 gesit en Woensdag vinnig in geskiet op 53 meter. Vrydag aand op jak plaas gou gezero op 100 meter en 2 jakke en 'n ystervark laat bakkie ry.
Die scope reageer mooi op verstellings en ek sien duidelik as ek 'n verstellinkie maak, die kruis spring nie rond as ek die paralaks stel of so iets nie.
So lyk die scope.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwOTI4LTAwNjM0LmpwZw_zps34173f54.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwOTI4LTAwNjM2LmpwZw_zps7f0987af.jpg
Sal graag wil hoor of dit ook van die fake scopes is.
Gister op die skiet baan het ek so 30 skote geskiet om te sien of hy wil rond spring of iets verkeurd wil doen, gelukkig hou als bymekaar.
Ek kan nog so scope kry vir goeie prys wat ek dink om op die 30-03 te sit.
Wat dink my mede forum lede. Gee maar julle raat goed of sleg.

Last edited by HennieC on Sun Feb 01, 2015 8:30 am, edited 1 time in total.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Bushnell 4 - 16 x 40 Banner Dusk & Dawn
Nadat ek die Nikon scope op my 223 gesit het, is die Bushnell geskuif na die 30-03.
Die scope het mooi gewerk en nou ander dag na elke skoot dan is die paralaks uit.
Nou moet mens weer stel en 1 skoot skiet en weer stel.
Ek het hom af gehaal en in 'n boks gedruk en 'n baie ou Tasko 6 x 40 op my 30-03 gesit.
Sal probeur om vamiddag te gaan instel.
Wonder net hoekom die Bushnell se paralaks so maklik nou verander.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bushnell 4 - 16 x 40 Banner Dusk & Dawn
Hennie ja daai is n fake, jy sal sien jy kan die "Bushnell" letters met jou nael af krap.Hy het die rooi en groen ilum ne?Ek het ook een op n PC pellet gehad en dit is glad nie n slegte scope nie, het hom vir n rukke vir n maat geleen wat hom op sy 22250 of iets gesit het en hy was ook heel gelukkig met die fushnell
Jy sal sien as jy op ebay en bid or buy gaan soek vir bushnell en tasco hulle almal gebruik dieselfde scope en sit dan ma net die naam op.Daar is nog n paar ander "make" wat ook daai scope gebruik

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Bushnell 4 - 16 x 40 Banner Dusk & Dawn
Gemors !!!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bushnell 4 - 16 x 40 Banner Dusk & Dawn
My pa het nogal dieselfde scope so 6 jaar terug in Taiwan gekoop vir 'n appel en 'n ui. Is die unbranded weergawe en sover hou hy op sy 308. Ek self sal egter ver weg bly van hom af.