Nuwe baie stil demper
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Nuwe baie stil demper
Ek het laas week by oom Pw gaan inloer. Henk: "The silent hunter" bel vir oom Pw, ek beduie daar vir die oom ek wil asseblief met die man praat. Ek het toe vir Henk aan die lyn en bestel toe sy 12 kamer demper, hy sê hy pos dit sommer saam met oom Pw se demper. Vrydag bel oom Pw my en vertel my ek moet my demper kom haal. Ek dink by myself blikslaer maar dit was gou. Wou baie graag die ou demper gaan toets het die volgende dag, maar dinge het nou net eenvoudig nie so uitgewerk nie. Ek vertel vir my vriend van my nuwe 12 kamer demper en hy sê ek moet die demper vir hom kom wys. Ek ry al heel week lank saam met die ou demper in die bakkie rond en kom net nie by die man uit nie. Vandag werk my dinge mooi uit en ek gaan wys die demper. Sy eerste woorde was toe hy die demper sien: " sjoe maar die dempertjie is maar klein." Hy sê toe daar vir my kom ons kyk of hierdie ou dempertjie ou raasbek, (dis nou sy tikka 300 win mag) se bek kan stil maak. Hy gaan haal toe sy raasbek , laai 4 patrone skiet een, kyk vir my met groot oe, skiet weer en sê:" sjoe hoe stil maak hierdie dempertjie nou vir raasbek, en raasbek byt nie so erg meer my skouer nie!" Ek laai vir raasbek skiet skrik ( van verbasing) skiet sommer ook weer nog n skoot. Ek sê daar vir my vriend:" my vriend hierdie dempertjie is gebou vir raasbek!" Hy sê vir my:"Nou toe as dempertjie gemaak is vir raasbek is raasbek te koop"
So dankie Henk vir n puik produk, puik diens, manne hierdie silencer is wragtig stil. Die skop van die 300 voel dieselfde as die skop van my 30-06 met sy huidige silencer wat nie deur Henk gebou is nie. Ja koop n silencer by Henk toets hom op jou geweer nie op jou pel se geweer nie, want nou moet ek die tikka ook koop en ai Januarie is n moeilike maand! My bankbestuurder gaan in ICU le as hy my rekening gaan kyk.

GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Ek is ook 100% tevrede met my KD van henk om my .243! daai ding loop soos stroop op warm toast! Baie goeie diens wat hy lewer.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Ek het 2 naweke terug weer saam met ouens by die skietbaan gaan skiet, 2 nuwe vriende het kom saamskiet met hulle gewere en dempers, een 30-06 en 308. Hulle het geskiet alles het goed gegaan toe skiet ons met my 270 met henk se 12 kamer demper, almal was een hy is baie sagter, en altwee wou weet waar ek die demper gekoop het en wat kos hy. Ek is bitter happy met myne.joe rocket wrote:Ek het laas week by oom Pw gaan inloer. Henk: "The silent hunter" bel vir oom Pw, ek beduie daar vir die oom ek wil asseblief met die man praat. Ek het toe vir Henk aan die lyn en bestel toe sy 12 kamer demper, hy sê hy pos dit sommer saam met oom Pw se demper. Vrydag bel oom Pw my en vertel my ek moet my demper kom haal. Ek dink by myself blikslaer maar dit was gou. Wou baie graag die ou demper gaan toets het die volgende dag, maar dinge het nou net eenvoudig nie so uitgewerk nie. Ek vertel vir my vriend van my nuwe 12 kamer demper en hy sê ek moet die demper vir hom kom wys. Ek ry al heel week lank saam met die ou demper in die bakkie rond en kom net nie by die man uit nie. Vandag werk my dinge mooi uit en ek gaan wys die demper. Sy eerste woorde was toe hy die demper sien: " sjoe maar die dempertjie is maar klein." Hy sê toe daar vir my kom ons kyk of hierdie ou dempertjie ou raasbek, (dis nou sy tikka 300 win mag) se bek kan stil maak. Hy gaan haal toe sy raasbek , laai 4 patrone skiet een, kyk vir my met groot oe, skiet weer en sê:" sjoe hoe stil maak hierdie dempertjie nou vir raasbek, en raasbek byt nie so erg meer my skouer nie!" Ek laai vir raasbek skiet skrik ( van verbasing) skiet sommer ook weer nog n skoot. Ek sê daar vir my vriend:" my vriend hierdie dempertjie is gebou vir raasbek!" Hy sê vir my:"Nou toe as dempertjie gemaak is vir raasbek is raasbek te koop"
So dankie Henk vir n puik produk, puik diens, manne hierdie silencer is wragtig stil. Die skop van die 300 voel dieselfde as die skop van my 30-06 met sy huidige silencer wat nie deur Henk gebou is nie. Ja koop n silencer by Henk toets hom op jou geweer nie op jou pel se geweer nie, want nou moet ek die tikka ook koop en ai Januarie is n moeilike maand! My bankbestuurder gaan in ICU le as hy my rekening gaan kyk.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Is die 12 kamer n reflex demper?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe baie stil demper
Kan jy asseblief daai demper op 'n skaal gooi en vir ons se wat weeg hy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Capt. Oblivious wrote:Is die 12 kamer n reflex demper?
Nee, nie die een wat ek het nie.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Boesman10 wrote:Kan jy asseblief daai demper op 'n skaal gooi en vir ons se wat weeg hy?
Ek kan nie nou onthou wat myne geweeg het nie, hy is bietjie swaarder as die vorige demper wat ek op my geweer gehaat het, maar ek gegaan vir so sag as moontlik, gebruik die geweer net vir voorsit en van bakkie af so gewig pla my nie, dink iets soos die huntbuddy sal beter werk as iemand wil walk en stalk, maar ek ruil myne nie, vir voorsit werk hy soos 'n droom.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Nee kaptein dit is die gewone model wat voor aanskroef. Ek het vir Flip ge-pm, want hy het so silincer toe se hy hy het n koedoebul op 200m geskiet. Die eerste skoot was bo-oor toe skiet hy weer en toe val die bok. Hy sê die bul het geen idee gehad van waar die skoot gekom het nie. Genoeg bewys vir my dat die silencer werk.Capt. Oblivious wrote:Is die 12 kamer n reflex demper?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Boesman10 wrote:Kan jy asseblief daai demper op 'n skaal gooi en vir ons se wat weeg hy?
Hy weeg 500 gram 30 gram meer as die reflex silincer
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Flip nel wrote:Boesman10 wrote:Kan jy asseblief daai demper op 'n skaal gooi en vir ons se wat weeg hy?
Ek kan nie nou onthou wat myne geweeg het nie, hy is bietjie swaarder as die vorige demper wat ek op my geweer gehaat het, maar ek gegaan vir so sag as moontlik, gebruik die geweer net vir voorsit en van bakkie af so gewig pla my nie, dink iets soos die huntbuddy sal beter werk as iemand wil walk en stalk, maar ek ruil myne nie, vir voorsit werk hy soos 'n droom.
Stem saam met Flip vir voosit en bakkie jag gaan hy lekker werk, maar hy vat baie recoil ook weg.My vorige aluminium reflex silincer het 450 gram geweeg.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe baie stil demper
joe rocket wrote:Nee kaptein dit is die gewone model wat voor aanskroef. Ek het vir Flip ge-pm, want hy het so silincer toe se hy hy het n koedoebul op 200m geskiet. Die eerste skoot was bo-oor toe skiet hy weer en toe val die bok. Hy sê die bul het geen idee gehad van waar die skoot gekom het nie. Genoeg bewys vir my dat die silencer werk.Capt. Oblivious wrote:Is die 12 kamer n reflex demper?
Dankie manne.EK gaan more 3 gewere laat reg kry vir silincers en dan by Henk KD's kryl.Die 243 sal n huntbudy kry maar ek soek iets wat my 30.06 en 300 soos n baba laat skop.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Sonder dat dit lyk of ek op Henk se payroll is kry vir jou die 12 kamer een, teensy jy baie loop en jag dan dalk die huntbudy, maar moet bysê my 12 kamer is nie so swaar dat ek dit gladnie sal doen nie. Maar as jy stil wil gaan kry vir jou die 12 kamer eenCapt. Oblivious wrote:joe rocket wrote:Nee kaptein dit is die gewone model wat voor aanskroef. Ek het vir Flip ge-pm, want hy het so silincer toe se hy hy het n koedoebul op 200m geskiet. Die eerste skoot was bo-oor toe skiet hy weer en toe val die bok. Hy sê die bul het geen idee gehad van waar die skoot gekom het nie. Genoeg bewys vir my dat die silencer werk.Capt. Oblivious wrote:Is die 12 kamer n reflex demper?
Dankie manne.EK gaan more 3 gewere laat reg kry vir silincers en dan by Henk KD's kryl.Die 243 sal n huntbudy kry maar ek soek iets wat my 30.06 en 300 soos n baba laat skop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Flip ek sal met Henk praat die week maar ek glo hy sal ook se die 12 kamer is reg.Ek is nie so baie gepla oor gewig met loop nie (meer gepla oor n ding wat soos n koffie kan lyk) want as hy te swaar is haal ek hom af as ek moet stap en jag.Die doel vir die dempers is om die skop weg te kry as ek le en tyken skiet sodat ek kan probeer sien waar ek skiet veral met die 30nulle en dan om ver skote in die kalahari van n "stabiele platform" af mooi te sien.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Capt.Capt. Oblivious wrote:joe rocket wrote:Nee kaptein dit is die gewone model wat voor aanskroef. Ek het vir Flip ge-pm, want hy het so silincer toe se hy hy het n koedoebul op 200m geskiet. Die eerste skoot was bo-oor toe skiet hy weer en toe val die bok. Hy sê die bul het geen idee gehad van waar die skoot gekom het nie. Genoeg bewys vir my dat die silencer werk.Capt. Oblivious wrote:Is die 12 kamer n reflex demper?
Dankie manne.EK gaan more 3 gewere laat reg kry vir silincers en dan by Henk KD's kryl.Die 243 sal n huntbudy kry maar ek soek iets wat my 30.06 en 300 soos n baba laat skop.
Ek het een van Henk se Reflex silencers op my 30.06 (8 kamer) gesit.My dogter is 12 jaar en skiet gemaklik met hom.Onthou daai girl het nog nooit n wapen gevuur nie. So daai 12 kamer moet super wees vir die 30.06
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Capt. Oblivious wrote:Flip ek sal met Henk praat die week maar ek glo hy sal ook se die 12 kamer is reg.Ek is nie so baie gepla oor gewig met loop nie (meer gepla oor n ding wat soos n koffie kan lyk) want as hy te swaar is haal ek hom af as ek moet stap en jag.Die doel vir die dempers is om die skop weg te kry as ek le en tyken skiet sodat ek kan probeer sien waar ek skiet veral met die 30nulle en dan om ver skote in die kalahari van n "stabiele platform" af mooi te sien.
KAPTEIN DIE 12 KAMER GAAN BAIE MOOI LOOP. AS DIE 300 EN DIE NUL SES SE SKROEF DRAAD DIESELFDE IS IS NET NODIG VIR EEN DEMPER.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Capt. Oblivious wrote:Flip ek sal met Henk praat die week maar ek glo hy sal ook se die 12 kamer is reg.Ek is nie so baie gepla oor gewig met loop nie (meer gepla oor n ding wat soos n koffie kan lyk) want as hy te swaar is haal ek hom af as ek moet stap en jag.Die doel vir die dempers is om die skop weg te kry as ek le en tyken skiet sodat ek kan probeer sien waar ek skiet veral met die 30nulle en dan om ver skote in die kalahari van n "stabiele platform" af mooi te sien.
Kom ek stel dit so, my vrou het met my 270 met ou demper geskiet en amper in trane uitgebars, die geweer skiet seer, sy skiet lings en die geweer fit haar nie, sy het weer getry met die nuwe demper en nou is sy happy om met hom te skiet. So as die gewig nie pla nie gaan hy werk, moet net noem hy is dunner en korter as my ou demper maar werk baie beter as my ou een.
groete
Flip
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Dink hy gaan mooi loop manne.Al 3 die gewere se lope is dieslefde OD so hul draat gaan selfde wees soos Henk my verduidelik het maar ek glo elke een sal maar sy demper he, ek is maar bq simpel so. More ogend half 9 is hul teater tyd en dan kan ons begin speel!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Kaptein laat weet maar hoe loop hy. Ek is nou skoon opgewonde vir journal part!Capt. Oblivious wrote:Dink hy gaan mooi loop manne.Al 3 die gewere se lope is dieslefde OD so hul draat gaan selfde wees soos Henk my verduidelik het maar ek glo elke een sal maar sy demper he, ek is maar bq simpel so. More ogend half 9 is hul teater tyd en dan kan ons begin speel!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Ron Swanson
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Aug 11, 2014 6:09 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Wys asb vir ons hoe lyk die pasiënte sodra hulle ontslaan word Capt. Oblivious. Wat is die 12 kamer se dimensies en kry mens dit in verskillende afwerkings?Capt. Oblivious wrote:Dink hy gaan mooi loop manne.Al 3 die gewere se lope is dieslefde OD so hul draat gaan selfde wees soos Henk my verduidelik het maar ek glo elke een sal maar sy demper he, ek is maar bq simpel so. More ogend half 9 is hul teater tyd en dan kan ons begin speel!
"I'm not superstitious...but I am a little stitious."
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Een van Henk se Silent Hunters in silwer...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
- Skywalker
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Re: Nuwe baie stil demper
Goodstuff daai is nou vir jou GOODSTUFF. Dit lyk baie windgat.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Japster06 wrote:Wys asb vir ons hoe lyk die pasiënte sodra hulle ontslaan word Capt. Oblivious. Wat is die 12 kamer se dimensies en kry mens dit in verskillende afwerkings?Capt. Oblivious wrote:Dink hy gaan mooi loop manne.Al 3 die gewere se lope is dieslefde OD so hul draat gaan selfde wees soos Henk my verduidelik het maar ek glo elke een sal maar sy demper he, ek is maar bq simpel so. More ogend half 9 is hul teater tyd en dan kan ons begin speel!
Japster die draat is alles mooi gesny en die manne rus by die huis.Eks nou reg vir eskom en vir citywater so ek kan nou weer geld aan gewere spandeer.Sal seker die week by Henk bestel dan sal ek laat weet hoe hul werk.Ek gaan die 10 kamers vat want henk se die 12 gaan nie n groot voordeel he oor die 10 met recoil weg vat nie.Met klank verminder ja maar ek is nie so baie gepla oor die klank nie
Goodstuff daai lyk baie smart
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ron Swanson
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Aug 11, 2014 6:09 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Daardie silwer lyk bitter netjies Goodstuff. Kan Henk hom so mooi powdercoat in swart ook? Ek hou baie van die afwerking.
Ek volg die draad in spanning om te sien hoe die finale produk lyk Capt. Oblivious. Ek is self op die uitkyk vir 'n KD vir my 270WSM en is opgewonde om te sien wat die manne hier in Bloemfontein mee voor in dag kom. Vir my gaan dit ook meer oor die KD se voorkoms en recoil vermindering as die demping van klank.
Ek volg die draad in spanning om te sien hoe die finale produk lyk Capt. Oblivious. Ek is self op die uitkyk vir 'n KD vir my 270WSM en is opgewonde om te sien wat die manne hier in Bloemfontein mee voor in dag kom. Vir my gaan dit ook meer oor die KD se voorkoms en recoil vermindering as die demping van klank.
"I'm not superstitious...but I am a little stitious."
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Nuwe baie stil demper
Dankie!
Japster06 - Ek is seker Henk kan hom doen in Swart ook.
Japster06 - Ek is seker Henk kan hom doen in Swart ook.
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
- gs23139
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Re: Nuwe baie stil demper
Ek het nou al 3 van Henk se KD's, silwer 10 kamer .243, swart Reflex 10 Kamer 30-06 en Huntbudy in swart op my 375.
Kan nie glo hoe gemaklik hulle skiet nie.
Kan nie glo hoe gemaklik hulle skiet nie.
Gerhard
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic