Goeiedag menere.
Is daar dalk iemand wat n Swarovski z5 3.5-18x44 BRX gebruik vir jag? Ek hoor party manne se die dun BRX raak weg? Is dit so? As iemand dalk bietjie terugvoering kan gee sal ek baie waardeer asb?
Ek wil die BRX op n 22-250 sit.
Het tans die BRH op my 270 wat mooi loop.
Baie dankie. Ek waardeer.
Swarovski Z5 3.5-18x44 BRX
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 BRX
As jy net in die dag gaan jag en teiken skiet is hy 100%, vir nag jag sal ek se hy kan dalk te dun wees...hang ook alles af hoe goed jou oe nog is. Ek dink dis n baie goeie kombinasie die 22-250& Z5 BRX
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Swarovski Z5 3.5-18x44 BRX
Dankie Carel!