Impala punte vir JAG

Post Reply

Is die IMPALA, as n ligte "solid", dodelik genoeg op ver afstande met minimale vleisskade?

Nee - met ondervinding (nie die skut se skuld!!)
4
9%
Nee - net my raaiskoot, geen ondervinding
3
7%
Nee - my mening (sonder Jag-ondervinding) na eie toetse en navorsing
3
7%
Ja - met ondervinding en faktore soos genoegsame spoed
10
23%
Ja - net my raaiskoot
6
14%
Ja - my mening (sonder Jag-ondervinding) na eie toetse en navorsing
2
5%
Neutraal - ek stel nie belang nie
1
2%
Neutraal - ek wag op die uitslag van die JARACAL Forum se toets op die IMPALA's
14
33%
 
Total votes: 43

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Johan, PM my asb jou selnommer...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by JPS »

Janjak wrote: JPS

ons sal maar die varminter punte gaan toets op n jakkals????
of n Diabolo op n muisvoel????

jy weet mos
elke hond kry sy dag
en n brak.. hy kry sommer n langnaweek
Net so - Die manne gaan mos juis van die Donderdag af.....
Se net waar en ek is daar vir die toets van die varminters, Ek gebruik sommer 3006 en ons maak 'n groot tonnel deur die jakkie of minah's  ;D ;D
Jislaaik ek is nou lus vir jag ???
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Hallo Almal
Ek is weer terug so ons kan nou weer praat.
Faan ons kom al n lang pad met hierdie toetsie en my broer het ingestem om saam te gaan. So met ander woorde die spanne is nou reg. Ek dink jy sou in elk geval die naweek nie verskriklik geniet nie. Ons manne is maar bedrewe jagters en die uitdaging wat jy gestel het van 12 duim gonge op 300m is nie te moelik nie! Ek dink ek gaan bietjie ongemaklik in die geselpskap staan en konsentreer wat n ander man se terwyl jy op jou kniee agter my kniel besig om my harige hol( ek weier volstrek om die te sny!) skoon te lek! ;D ;D ;D
Dit is ontsaglik warm op die plaas en daai speserye waarvan Dok gepraat het behoort in oorvloed te wees!!!! Onthou jou woorde was blink en nie skoon nie! Ons almal is maar oorgewig so om daar in te kom, dis nou by die gleuf/skeur gedeelte gaan maar n gesukkel wees. Ons sal maar in die gesprekke redelik voorentoe moet leun, n redelike ongemaklike posisie vir albei!
Ons beplan n saamkoms van die Forum sodra ons klaar is met die nuwe jagterskamp, so dan sal ons heerlik saam kuier. Daai gereg van jou klink uitstekend!
Aan die res van die manne ek het daaroor gedink en dit is  makliker as julle net julle roerre en drinkgoedtjies bring, die res van die goed sal daar wees. Steef is baie opgewonde oor die Impies, hy was by Kobus gewees en is nou eers vol vertroue! Meskien moet ons so bietjie iets op die spel sit!(Kom ons los maar die gelekkery uit die een, daar is van ons spesie wat meer gekwalifiseerd is daarvoor en dit word gewoonlik van die ander kant af gedoen volgens my! :o Een van julle het nie dalk n Kombie nie? :P
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Geno »

Wouter Roets wrote: Kom ons los maar die gelekkery uit die een, daar is van ons spesie wat meer gekwalifiseerd is daarvoor en dit word gewoonlik van die ander kant af gedoen volgens my!
:-*  :-*  :-*  :-*  :-*  :-*  :-*  :-*  :-*  :-*

Wouter, dankie!
Dankie dat jy nou net veroorsaak het dat die hele kantoor dink my clutch gly!
Ek het skoon maagpyn van al die lag!

W-Span Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Ja nee kyk.......  ??? ???

Owersedsynds en des nie teen staande, die Impala toets gaan voort in volle swang. Het vanoggend met Johan gesels, hy vlieg dalk al sommer die Woensdag op. Paar "dinge" om te doen in JHB...  ;)
Net die regte ding vir die Impala span (Wout ekt mooi gedink oor die Alpha ding, dis sommer , ons is die IMPALA span  ;D ;D ) om bietjie hulle (eintlik ONS) laaste jitters uit die litte en lekker los te kry. Johan, bring net n boksie druiwe vir poeding, ek sal sorg vir n colestrol-bom, aag ek bedoel skaapribbetjie vir Woensdag aand.  :)

Die dopvoorbereiding is klaar (nee Wouter, nie daai dopvoorbereiding nie...die NORMAs  ;D ) en ek wag net vir my skaal om te land dan laai ek vir volgende week se skietbaantoetse. Ek beplan (Dok en Geno, julle moet lat weet watter dae pas julle laat vlge week) om Krokodilspruit skietbaan toe te gaan vir die "group" toetse op 200m en dan die "tumble" toets op 500m. As daai Impala n ronde gaatjie maak op 500m weet ons almal mos nou vir eens en vir altyd hy tumble nie in vlug nie. Weet net nie of daai arme Leupold van my so ver kan kyk nie, het nog nooit in my lewe n skoot op 500m geskiet nie!!!

Die beplande lading lyk soos volg: 50gr S355 in n NORMA dop met die 110gr LWHV Impala punt. TPL= 81,8mm met n beraamde spoed van so 3150ft/sek. Ek glo dit sal vinnig genoeg wees vir ons toets op die bok. Die lekker ding van die lading, en die 110gr gee n ou daai voordeel in die 7x64 reken ek, is die feit dat volgens QuickLoad ek eers op 54gr kruit op my maksimum druk is, teen 3400ft/sek. Dus, n lekker platterige trajek met heel aanvaarbare druk.

7x64 groetnis vanuit die Impala Kamp,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by fanie17 »

Hi Woutie
Ek is n droll maar ek is n ou droll.Pasop die ou oom julle op meer gebiede n paar lesse leer.Ek verstaan. Dankie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Manne die 110gn is gister getoets met 58,9gn S365 en spoed het geaverage op 3270ft/sec....

Laai vanaand 54gr S355 en die beplande spoed is 3358f/sec. Ons toets more middag op krokodilspruit skietbaan van so 2pm af, as iemand naby lus is vir bladskut en str@ntpraat. Gaan die 500m toets ook doen op n gelamineerde A3 bladsy om te kyk vir die tumble.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Geno »

Stefaans,
Daai spoed is mooi, daai Kalahari springbokke moet nou wyd kyk....
Ek doen more my invoicing vir die myn, as ek vroeg genoeg klaar kry sal ek 'n draai gooi op krokodilspruit.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
300Winmag

Re: Impala punte vir JAG

Post by 300Winmag »

Kan nie wag nie, het iemand die CFN Impalas gebruik?
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Flip Fouche »

STEF

Ek was vandag in die Piet Plessis omgewing die gras is maar hoog.Julle  gaan dalk bietjie sukkel.

Groete
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Flip Fouche »

Stef

Daar was ook sommer op drie plekke in die pad naby Piet Plessis drie groot blourug jakkalse.Kyk sommer vir n jakkie as julle daarna toe gaan.

Groete
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Hallo "oom" Flip!    ;D

Dankie vir die INFO...sal die roeper saamsmokkel...

Hoe lykit, is Vrydag aand gereel??

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Stefan764 wrote: Manne die 110gn is gister getoets met 58,9gn S365 en spoed het geaverage op 3270ft/sec....

Laai vanaand 54gr S355 en die beplande spoed is 3358f/sec. Ons toets more middag op krokodilspruit skietbaan van so 2pm af, as iemand naby lus is vir bladskut en str@ntpraat. Gaan die 500m toets ook doen op n gelamineerde A3 bladsy om te kyk vir die tumble.

Stef
Wind het ons uitgewai op Krokodil Vrydag midag. Het toe Saterdag oggend vroeg op Irene gan skiet. Die S355 het nie die beplande spoed gehaal van 3155f/s nie. Na n herberekening het ons besluit om net met 51.3gn S355 te werk... Het toe net 3080f/sek gehaal. Beste groep op 100m was mar so 20mm. Bietjie teleurstellend... Gaan nou weer trug na die S365 en die beplande spoed volgens Quickload is 3222f/sek. Het met 58,9gn so op 3270 gedrai, so gan hom nou so klein bietjie afbring om die regte spoed te kry. Die groepe daar lyk ook so 20mm op 100m en ek glo ons kan hom kleiner kry. Indien nie, behoort die Implala toets nogsteeds op bogenoemde lading (58,9gn S365 @ 3270ft/sek) suksesvol te wees. Mits die nut behind the bolt sy kant bring...

Owersedsynds en des nie teen staande, ek volstaan by my punt van minimale vleisskade met genoegsame doodmaakvermoe. Ek het n video gesien waar n man n Swart Kameelperdbul op so 80m reg van voor in die kuiltjie stamp met die Impalas. Kameelperd het sowat 60m gedraf/galop/gehuppel toe slaat hy neer. Kaliber en ammo: 30-06 met 130gn Impala...... Die "autopsie" van die kameelperd word mooi op die video gewys. Die onderste 3e van die hart is aan flarde geskiet. Letterlik in stukkies geskiet.

Ek sien uit na ons toets. Ek is baie opgewonde oor die resultate ook. As die skoot mooi in die "triangle" ingan voorsien ek geen probleme nie...

Groete
Stef

(PS - ek laai 160gn SPEER @ 2800ft/sek vir n Bosveld-Jakkals-toets ook. Het die naweek 40mm group gekry op 100m met 10 skote...)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Flip Fouche »

STEF

Sal nader aan die datum sien hoe lyk dinge.Sal seker reg wees.

Groete
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

My doner Ludwig! Jy bedoel dai MOOI 300!! Het my vergaap aan die ding en hy klink baie goed. Watse KD is da op?

Het gister midag vir my so paar ouerige PMP doppe skoongemaak en gesort. Is lus om die Impalas in hulle ook te toets, net so vir "ingeval"...

Ken jy dai ouens met dai moerse rollies??  :o

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Nee hou daai swart kolf, hy lyk blerrie smart!

Clarence, jou KD klink baie mooi. Myne kom, einde Feb...  ;)

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

NET 3 SLAPIES!!!!!!!!!!!

Kerels, as ek die peiling hierbo so beskou, lyk dit tog of daar n paar manne in spanning wag op die resultate van die Impala toets.

Die finale toetse op die "papier"-impala moet dan nou maar Woensdag midag op Krokodilspruit geskied...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Danie Lombard .243

Re: Impala punte vir JAG

Post by Danie Lombard .243 »

Aii Stefan 


Jul maak my se bek oor lus vir daai toets besigheid van die Impala punt jag

Jul moet dit geniet, gooi raak en maak mooi.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala punte vir JAG

Post by Stefan764 »

Dankie Danie!

Ek gan jou mis, smaak my eks nou aleen in die Impala span die naweek.... Mar nounou met Wout gesels, smaak my die affere gan soos n rugbygame wees; vyande op(in) die veld en lekker maatjies met ietsie kouds in die hand na die game!!

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by JPS »

Dit bly maar die lekerste van die "game" daai sosiol daarnaa......

Julle moet dit geniet en moenie ons Impala aanhangers teleur stel nie ;)

JP
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Flip Fouche »

Is die manne nog nie terug vanaf Piet Plessis nie?

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by tafjak »

flip
flip wrote: Is die manne nog nie terug vanaf Piet Plessis nie?
Nee, klink nie so nie. Die "Klokke" hou seker nog! :D
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Jagtersdok »

Manne en manninne

Ons is terug van die groot toets af. Ons sal nog onder mekaar konfereer en die saamgestelde uitslae sowel as elke man teenwoordig se mening op skrif sit en dan Sal Stef dit hier kom plaas.

Ek wil net vir Stefan s? baie dankie dat jy die ding begin het.

Dan Wouter, baie baie dankie vir jou gasvryheid, jou sponsor van die bokke en die gebruik van jou lodge. Die naweek was fantasties. Jou Lodge is 5ster verby. Die plaas is asemrowend mooi en jy my vriend is 'n man wat uit sterk hout gekerf is.

Geno hoof fotograaf jys 'n yster.

Meer oor al die gebeure later. Ek is Seker Maja alias Koper alias Stef Sullivan sal netnou 'n draai kom maak.

Sy Photoshoot met die BIGBORE 458 Sal later op die forum beskikbaar wees. ;D Ag nee man Stefan stadig nou met daai jong man. Dis nou heel onnodig ;)
Last edited by Jagtersdok on Sun Feb 06, 2011 9:41 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by Wouter Roets »

Dok, Dankie vir die mooi woorde en dit was vir my n absolute voorreg om julle daar te kon he! Glo my dit was my plesier! Soos jy gese het; Nous ons vriende!
Groete en slaap sag vanaand
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Impala punte vir JAG

Post by WillemS »

More More

Kom kerels, die son trek water en daar is nog hopeloos te min terugvoering oor die naweel!!

Ek soek detail ;)

Willem
Post Reply