Hi daar aan almal
verskoon maar as die afrikaans n bietjie swak is, gelukkig kan julle nie n aksent hoor met tik nie!
Weet enige een op die forum of daar n soortgelyk aan die ATI mount hier in SA beskikbaar?
n "scope" monteering wat nie "smithing" of verandereings aan die geweer benodig nie?
Baie dankie aan almal
Bryan
teleskoop "mount" vir 303 no4 mk 2
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: teleskoop "mount" vir 303 no4 mk 2
Bryan
Majuba is ons eie (Jaracal) 303 spesialis, hy weet wat kan, en kannie op n 303, volg maar sy raad.
Mooi loop
Francois
Majuba is ons eie (Jaracal) 303 spesialis, hy weet wat kan, en kannie op n 303, volg maar sy raad.
Mooi loop
Francois
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: teleskoop "mount" vir 303 no4 mk 2
Ons gebruik mos maar die Thor No4 MK1 mount wat 'n bietjie gemodify moet word. Is laas jaar deur daai oefening. Baie solid en werk goed.Bryan Mennie wrote: Hi daar aan almal
verskoon maar as die afrikaans n bietjie swak is, gelukkig kan julle nie n aksent hoor met tik nie!
Weet enige een op die forum of daar n soortgelyk aan die ATI mount hier in SA beskikbaar?
n "scope" monteering wat nie "smithing" of verandereings aan die geweer benodig nie?
Baie dankie aan almal
Bryan
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson