Swart wilde bees in Clarens
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Swart wilde bees in Clarens
Ek wil graag die jaar swart wilde bees gaan jag en ek kan nie dink aan 'n mooier area as Clarens nie. Plus ek kan dan die vlieg hengel addiction ook ietsie gee om te doen.
Weet julle van plekkie in Clarens wat swart wilde beeste aanbied vir jag in 2015
Weet julle van plekkie in Clarens wat swart wilde beeste aanbied vir jag in 2015
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart wilde bees in Clarens
As jy nie daar reg kom nie kan jy hier by my vlieg hengel en SWB skiet. Dit is nou nie Carence nie, maar seker nie so sleg nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Swart wilde bees in Clarens
Dankie Oom Nick. Jy is eerste op my lys, as ek nie regkom met Clarens nie. Dankie.Nickvn wrote:As jy nie daar reg kom nie kan jy hier by my vlieg hengel en SWB skiet. Dit is nou nie Carence nie, maar seker nie so sleg nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Google is jou vriend
Twee gekry - Bokpoort en Rebellie.
Twee gekry - Bokpoort en Rebellie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Ek het al by bokpoort gekamp toe ek nog geswot het.Het sommer met die fiets deur hul kamp gery.Baie en baie mooi wild gesien.Dit was wel seker 6jaar terug gewees.Die vorelwaters is ook naby.Hul is op die Golden gate pad van Clarens af.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
As jy self kan laai en slag sal jy om Golden gate ook reg kom, redelik groot
verskeidenheid van wild. Kyk net vir ander verkeer voor jy skiet.
verskeidenheid van wild. Kyk net vir ander verkeer voor jy skiet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Ek kuier gereeld by Kiara Lodge. Daar is bykans nie meer wild oor in Golden Gate nie. 'n Verdwaalde lot sebras, elande en SWB's kruip hoog in die berg weg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Hoe lyk daai manne se pryse?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Swart wilde bees in Clarens
Sy beeste is R4k+ maar hy reken sy buurman kan help teen so R2400, maar moet prys bevestig. Sy verblyf is spot goedkoop teen R150pp self catering in die jagtershut.jamalley wrote:Hoe lyk daai manne se pryse?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Dankie FC.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Swart wilde bees in Clarens
Volgens ons gesprek is die jagtershut 'n ou skuur met 'n kagel wat omskjep is in 'n jagtershut met 16 weermag beddens.jamalley wrote:Dankie FC.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Swart wilde bees in Clarens
Ek hoop daar is 'n groot kaggel en baie hout as jy in die winter gaan....
. Dit klink lekker.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Vat maar jou ski's saam as dit in Julie is. Jy kan hulle dalk nodig kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Het nie nou Christo van Bokpoort se pryse nie, maar daar skiet jy nogal soms VERRRRR.
MOSSIE
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- superjakes
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Fri Jul 18, 2014 2:26 pm
Re: Swart wilde bees in Clarens
Jis, Oom Nick, ek wil nie sommer 'n ander man se uitnodiging hier kaap nie, maar dit klink mos vir my lekker. As Oom hulp nodig het om die swart(wildebees) gevaar bietjie minder te maak, laat weet maar, ek sal die visstokke en skietstokke solank pak.Nickvn wrote:As jy nie daar reg kom nie kan jy hier by my vlieg hengel en SWB skiet. Dit is nou nie Carence nie, maar seker nie so sleg nie.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Swart wilde bees in Clarens
Hi Superjakes, dit is n ander man se draad hierdie maar gaan kyk maar na
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=21460