Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
Is daar iets wat 'n mens kan doen om te keer dat 'n teleskoop skaafmerke kry agv die ringe?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
As jy n Sako of n Tikka het koop jy Optilock ringe. Los geen merkie op die teleskoop nie.
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
Lapping van die meeste ringe. Sako Optilocks of Burris Signature, beide met die plastiek "inserts". Die Burris is vir my net nie 'n mooi paar ringe nie.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
OK, dankie. Ek het nie 'n Sako of Tikka nie en het dut dusver Warne of Leupold ringe gebruik. Ek het onlangs 'n stel Night Force ringe gekoop. Is dit nodig om enigiets aan hulle te doen?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
Maak nie saak wat ek sê nie, iemand gaan erens Google en opsit dat dit nie nodig is nie.
Vra maar vir Kallie hoe sy NF ringe gelyk het voor en na die "lap". Dit kan nie skade doen om dit te lap nie. Jy skakel een moontlike toekoms probleem uit. Dit neem 'n half uur van hou tyd en jy het gemoedsrus dat alles perfek pas.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
Dit maak sin, dankie. Tweede vraag, wat maak mens met die effense skaafmerkies op 'n teleskoop?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
Om skaafmerkies te voorkom plak maskeerband binne die ringe en sny gelyk met rand sodat dit teen die teleskoop druk en die meeste krapmerke sal keer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
Birchwood maak so swart pen wat mooi werk.. Jy kan die hele scope laat ceracote of maak seker die merkies bly onder jou nuwe ringeRiebeeker wrote:Dit maak sin, dankie. Tweede vraag, wat maak mens met die effense skaafmerkies op 'n teleskoop?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Hoe vermy jy dat ringe 'n teleskoop skaafmerke gee?
Birchwood Casey Super Black touch up pen is beskikbaar by http://www.nicholasyale.co.za/index.php/contactus - prys so R120. Hulle het tans nie die matte black in voorraad nie, maar kry eersdaag. Dankie vir al die raad.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF