Teleskoop Keuse
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Teleskoop Keuse
Môre Julle,
Ek is besig om te kyk vir my na 'n nuwe teleskoop vir my .270. Tans het ek 'n Rudolph 3-9x40 op hom. Die teleskoop se vergroting is net so bietjie klein vir daai ver teikens. Ek sukkel veral om die teiken areas op veldskiet teikens op verder afstande te sien.
Tans kyk ek na iets met 'n 50mm objektief en 'n hoogste vergroting van 14 -18 of so.
By 'n laer budget kyk ek na die volgende:
Lynx Lx 2.5 - 15 x 50 met die Sahunter reticle.
Meopta Meopro 6-18x50 BDC Reticle
Vortex Viper 6.5-20x50 met BDC Reticle
Dan as ek iewers 'n welkome meevallertjie kry sal ek na die volgende kyk:
Lynx VX3 4.5-14 x 50
Nightforce SHV 4-14x56
Wat sal julle voorstel? Is daar ander wat ek dalk ook kan oorweeg?
Ek hoor graag van julle.
Groete
Ockert

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Teleskoop Keuse
Ek het so Meopta 6-18x50 met BDC, baie happy en wat ek die meeste van hom hou is dat hy nie so paralax sensitief is nie.
Skiet ook baie lekker in die aand.
Sterkte met jou besluit.
Skiet ook baie lekker in die aand.
Sterkte met jou besluit.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Teleskoop Keuse
Dankie vir terugvoer julle.
Witpietskiet - Ja dit lyk vir my ook na 'n baie lekker scope.
Hein - Wat se nikon stel jy voor? 4-16 x 50? Almal wat ek sien lyk my het net die nikoplex kruis. Ek soek dam een met 'n paar strepies.
Witpietskiet - Ja dit lyk vir my ook na 'n baie lekker scope.
Hein - Wat se nikon stel jy voor? 4-16 x 50? Almal wat ek sien lyk my het net die nikoplex kruis. Ek soek dam een met 'n paar strepies.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Teleskoop Keuse
Burris Fulfield E1 6.5-20x50 met Balistic Plex
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Teleskoop Keuse
Koop die meeste teleskoop vir wat jou budget sal toelaat. Mens kry nie eintlik slegte teleskope deesdae nie. Gaan vir iets met 'n x50 diameter of 56 vir baie lig inlaat. Gaan vir 30mm buis indien jy kan. Gaan vir 6 - 24 of meer vergroting.
As ek jy is stel ek die specs op en dan soek vir die model vir daai spec vir jou budget.
As ek jy is stel ek die specs op en dan soek vir die model vir daai spec vir jou budget.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Teleskoop Keuse
Hoe is die Burris se beeld op 20x vergroting?musgrave270 wrote:Burris Fulfield E1 6.5-20x50 met Balistic Plex
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Teleskoop Keuse
Middag Ockert
Het epos gestuur.
Groete
Marius
Het epos gestuur.
Groete
Marius
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Teleskoop Keuse
Ockert,
Ek verkoop 'n splinter nuwe Rudolph 6-24 x 50 scope names 'n vriend van my. Dit is nog nooit gebruik nie en was nog nooi op wapen gemount nie - kyk bietjie onder die classifieds. Die scope het ook die T3 kruishaar wat baie lekker werk vir veldskiet.
Laat weet gerus indien jy belangstel. Ek is seker jy kan bietjie met hom onderhandel oor die prys ook.
Ek verkoop 'n splinter nuwe Rudolph 6-24 x 50 scope names 'n vriend van my. Dit is nog nooit gebruik nie en was nog nooi op wapen gemount nie - kyk bietjie onder die classifieds. Die scope het ook die T3 kruishaar wat baie lekker werk vir veldskiet.
Laat weet gerus indien jy belangstel. Ek is seker jy kan bietjie met hom onderhandel oor die prys ook.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Teleskoop Keuse
LouisLouis Kriel wrote:Hoe is die Burris se beeld op 20x vergroting?musgrave270 wrote:Burris Fulfield E1 6.5-20x50 met Balistic Plex
Die beeld is baie duidelik. Ek is gewoont daaraan dat 'n teleskoop op sy maks. vergroting maar dowwerig kan wees en met die burris ervaar ek dit glad nie, altans minimaal.
Groete
Ruan
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Teleskoop Keuse
Dankie Ruan. Ek het al baie gehoor die meeste scopes is mooi helder tot op 15x en raak dan dowwer. As n scope op 20x mooi helder is dan het jy n wenner.musgrave270 wrote:LouisLouis Kriel wrote:Hoe is die Burris se beeld op 20x vergroting?musgrave270 wrote:Burris Fulfield E1 6.5-20x50 met Balistic Plex
Die beeld is baie duidelik. Ek is gewoont daaraan dat 'n teleskoop op sy maks. vergroting maar dowwerig kan wees en met die burris ervaar ek dit glad nie, altans minimaal.
Groete
Ruan
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Teleskoop Keuse
Ockert, kyk ook na die nuwe Lynx 5-20x50 LX2 met SAH kruisdraad.
Afmik kruise is gekalibreer op 16x vergroting vir standaard tipe kalibers soos jou 270 met 'n 150gr koeël.
As jy dalk die Strelok Pro ballistiese rekenaar op jou selfoon het, kyk gerus die Lynx kruisdrade word aangetoon en 'n mens kan dan baie maklik die kruisdraad vir jou geweer optimiseer.

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Teleskoop Keuse
Sightron SIII 6-24 x 50, SIII 8-32 x 56, SIII 10-50 x 60
Lees gerus op Google op oor hulle. Kontak my as jy pryse soek.
Groete
Douw
Lees gerus op Google op oor hulle. Kontak my as jy pryse soek.
Groete
Douw
- jannie1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm
Re: Teleskoop Keuse
Douw pm my met prys op eerste scope asb wat sal goed werk op 30.06
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Teleskoop Keuse
Ek het ook dieselfde Meopta en stem saam met Witpietskiet - baie tevrede!! Humansdorp Koop het goeie pryse op hulle.
-
Mr_Hunter
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Tue Mar 25, 2014 8:05 am
Re: Teleskoop Keuse
douw, goeie middag is dit moontlik dat jy asb vir my 'n prys kan gee op die Sightron SIII 6-24X50?douw wrote:Sightron SIII 6-24 x 50, SIII 8-32 x 56, SIII 10-50 x 60
Lees gerus op Google op oor hulle. Kontak my as jy pryse soek.
Groete
Douw
Julius Leonard Howle
308 Howa 1500 Hogue
308 Howa 1500 Hogue
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: Teleskoop Keuse
Middag,
Ek het nou die dag vir my een van die Vortex Diamondback HP 4-16x42 BDC rectical gekry, lyk of die teleskoop lekker kan werk vir jag en baan. R6650. Lang "eye relief", paralaks verstelling op die sy, 1/4 moa click
Wag vir lisensie sodat die outjie kan staan plek kry op die geweer (hopelik binne die volgende 2 maande), sal dan met sekerheid kan se of ek tevrede gaan wees.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Teleskoop Keuse
Jy kan na die outjies ook kyk. Baie goeie waarde vir die geld wat jy betaal. Glas is baie helder en jy kan daai gaaitjies mooi raak sien.
http://eu.hawkeoptics.com/hawke-enduran ... copes.html
http://eu.hawkeoptics.com/hawke-enduran ... copes.html
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Teleskoop Keuse
Great scopes die Sightron Siii's. Ek het reeds 'n 8-32 en 'n 10-50 en het weer 'n 8-32 bestel vir 'n nuwe speeldingdouw wrote:Sightron SIII 6-24 x 50, SIII 8-32 x 56, SIII 10-50 x 60
Lees gerus op Google op oor hulle. Kontak my as jy pryse soek.
Groete
Douw
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Teleskoop Keuse
kyk na die sf weergawe.ruaanb wrote:Jy kan na die outjies ook kyk. Baie goeie waarde vir die geld wat jy betaal. Glas is baie helder en jy kan daai gaaitjies mooi raak sien.
http://eu.hawkeoptics.com/hawke-enduran ... copes.html
-
terven
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: Teleskoop Keuse
Ek stem 100 % saam ,ek gaam vanmiddag my 4 de een optel.Ek is besig om stelselmatig al my "scopes" met Sightron S3's te vervang.Duracell wrote:Great scopes die Sightron Siii's. Ek het reeds 'n 8-32 en 'n 10-50 en het weer 'n 8-32 bestel vir 'n nuwe speeldingdouw wrote:Sightron SIII 6-24 x 50, SIII 8-32 x 56, SIII 10-50 x 60
Lees gerus op Google op oor hulle. Kontak my as jy pryse soek.
Groete
DouwAs dit nie indruk gemaak het nie sou ek verseker nie 'n 3de een nou gekoop het nie
Mooi dag
Terven
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am
Re: Teleskoop Keuse
1+ Vir die Meopta Meopro 6-18x50. Baie goeie scope en baie tevrede. Paralaks baie lekker en nie te sensitief nie, en beeld is op die Europese standaard wat volgens my beter is Amerikaanse scopes (probeer geen teleskoop afkraak/ afbreek nie). So sy beeld is baie goed.
Het nog nie in die nag geskiet nie. Die BDC kruishaar werk ook baie goed en werk baie lekker.
Het nog nie in die nag geskiet nie. Die BDC kruishaar werk ook baie goed en werk baie lekker.