sierra punte
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
sierra punte
Wat dink die julle van die 165 g Sierra gameking bowtail koeël vir jag en teiken skiet, of is daar iets beter vir 3006?
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: siera punte
Hi Bertus,
Ek dink dis 'n baie goeie punt om te gebruik vir altwee aplikasies.
Groetnis,
Nico
Ek dink dis 'n baie goeie punt om te gebruik vir altwee aplikasies.
Groetnis,
Nico
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: siera punte
Hi Bertus.bertus wrote:Wat dink die julle van die 165 g siera gameking bowtail punt vir jag en tyken skied of is daar iets beter vir 3006
Ek het al met die swaarder Sierra Gamekings gaan jag. 200gr uit die 30-06 en hulle het baie goed gewerk. Ek dink daar is beter koeels om mee te jag as die Gamekings. Soos die Nosler Accubonds en dan kan jy die Ballitstic tips van nosler gebruik as jou teiken skiet koeel.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: siera punte
My swaer skiet die 165gr uit sy 300WM en hy is baie tevrede met akkuraatheid en vermoe van punt met jag. Soos bo genoem is daar beter punte, maar dis vir elke man om dit op sy sak te regverdig.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2341
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: siera punte
Ek skiet die 175 in my 7x64 en sal hulle nie verruil vir enigiets nie. Uiters akkuraat en laat die bokke omdop. As ek reg onthou hardloop hulle so 2680fp/s en werk baie mooi.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: siera punte
Dankie manne vir die terug voer so ver
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: siera punte
Daar is twee soorte Sierra GameKing's, nl. die spitzer BT (loodpuntjie) en die hollow point BT.
Persoonlik verkies ek laasgenoemde. Daar is niks fout met die koele nie, dit hang af van wat jy met hulle wil doen en die geskiktheid van jou gereedskap - jou geweer se "twist", die lading wat jy gebruik, wat jy wil skiet, skootplasing, ens.

Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: siera punte
It is not a bonded bullet so dont expect it to keep together at bushveld distances. If you going to shoot further distances it can work. I use Hornady interbonds for hunting and the Game kings for target and vermin.
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: siera punte
Ek gebruik dit meer vir vlakte jag ek kry baie goeie
Groepering op 100 en 200 m. Dis so 25 mm op 200 m

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: siera punte
Sierra is bekend as 'n vervaardiger wat diep spore in die skyfskiet-wereld van die VSA getrap het. Ek dink nie dat Game King jou sal teleurstel teen die snelhede wat jy dit in 'n 3006 gaan gebruik nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Re:375
Ek dink jy moet 'n nuwe draad / post vir jou vraag begin.bertus wrote:My een vriend het n 270 Musgrave hy het nou vir
Hom n tweede geweer gekoop, die hawa 375
Hy is nou baie on seker daar oor
Wat se die manne wat ken
Neem aan dit is 'n Howa in 375?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Re:375
bertus wrote:My een vriend het n 270 Musgrave hy het nou vir
Hom n tweede geweer gekoop, die hawa 375
Hy is nou baie on seker daar oor
Wat se die manne wat ken
Jy moet leer spel asb
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Re:375
Hein M. wrote:Ek dink jy moet 'n nuwe draad / post vir jou vraag begin.bertus wrote:My een vriend het n 270 Musgrave hy het nou vir
Hom n tweede geweer gekoop, die hawa 375
Hy is nou baie on seker daar oor
Wat se die manne wat ken
Neem aan dit is 'n Howa in 375?
Bertus Hein gee vir jou goeie raad. Almal gaan sierra punte lees begin n nuwe post.
Groete
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Re:375
En jy moet leer lees hy het lankal hein se raat gefolgjoe rocket wrote:Hein M. wrote:Ek dink jy moet 'n nuwe draad / post vir jou vraag begin.bertus wrote:My een vriend het n 270 Musgrave hy het nou vir
Hom n tweede geweer gekoop, die hawa 375
Hy is nou baie on seker daar oor
Wat se die manne wat ken
Neem aan dit is 'n Howa in 375?
Bertus Hein gee vir jou goeie raad. Almal gaan sierra punte lees begin n nuwe post.
Groete
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: sierra punte
Sorrie
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: sierra punte
Joejoe rocket wrote:Sorrie
10/10 vir jou vir geduld en medemenslikheid
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: sierra punte
Hein, ons drie Paarliete ken mekaar darem al van skool af.
Met die kwik wat kort by die veertig draai en 'n 20mph wind is dit nie lekker op die skietbaan nie, nou gee ons maar mekaar gas.
Groetnis
Met die kwik wat kort by die veertig draai en 'n 20mph wind is dit nie lekker op die skietbaan nie, nou gee ons maar mekaar gas.
Groetnis
Dont make expensive noise! Make the first shot count!