Verdwaal...
- mva2912
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Thu Sep 04, 2014 11:00 am
Verdwaal...
Twee manne gaan jag maar raak hopeloos verdwaal. Net voor donker sê die een dat hy iewers gelees het dat jy drie skote in die lug moet afskiet sodat mense moet weet jy het probleme. Sy maat laat nie op hom wag nie en laat los drie skote in die lug. Na so tien minute hoor of sien hulle nog geen teken van hulp nie en laat die volgende sarsie van drie af. Nog tien minute van stilte... Terwyl hy regmaak vir die volgende drie skote sê hy " Ek hoop wragtig iemand sien ons nou want dis my laaste drie pyle!"
Joy in looking and comprehending is nature's most beautiful gift...
.270 Sako WSM (Leupold)
.22 CZ Fullstock (Burris)
.270 Sako WSM (Leupold)
.22 CZ Fullstock (Burris)