Nog n Paarlliet
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Nog n Paarlliet
Goeddag ek bly in die agter paarl
Hou baie van jag en skiet het. Norinco. 22, 45 acp norinco,
bruno 308, Musgrave 3006 en n walter windbuks
Dankie
Bertus
I
Hou baie van jag en skiet het. Norinco. 22, 45 acp norinco,
bruno 308, Musgrave 3006 en n walter windbuks
Dankie
Bertus
I
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog n Paarlliet
Welkom. Ken jy die ander Paarliete soos Gawie, PWV ens. ?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nog n Paarlliet
Welkom Bertus sien jy het uiteindelik aangesluit. Hier gaan jy baie leer van die wyse manne. Wanneer bou ons n afdak op ons skietbaan op jou plaas?
Groete
Groete
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Nog n Paarlliet
To thetripodmvr wrote:Welkom. Ken jy die ander Paarliete soos Gawie, PWV ens. ?
Nee oom ken vir joerocket en hy ken vir gawie pwv
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog n Paarlliet
Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Nog n Paarlliet
PWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!
Ja ons moet. Ja joe rocket is lekker skelm.
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Nog n Paarlliet
Hy se darem dat julle ken en ken baiePWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Nog n Paarlliet
Nee hy is darem nie skelm nie hy het my ook darem al paar
Keer gehelp
Keer gehelp
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nog n Paarlliet
bertus wrote:PWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!
Ja ons moet. Ja joe rocket is lekker skelm.
Dan se hulle jy kan jou vriende kies!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nog n Paarlliet
Niemand het gesê jy moet ons kies nie.joe rocket wrote:bertus wrote:PWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!
Ja ons moet. Ja joe rocket is lekker skelm.
Dan se hulle jy kan jou vriende kies!
joe is nie so 'n slegte ou nie, hy was darem in Boishaai. Al kan hy nie spel nie, sal ons dit nie teen hom hou nie.
bertus, welkom maat ons sal jou nie in die verderf lei nie.
Moet net nie agter ons aanloop nie.
Ns:Ek sien jy en joe het saam leer skryf. Eienaam met klein letters.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Nog n Paarlliet
Julle Paarliete moet nou nie 'n Mafia kom vorm op die forum nie. 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog n Paarlliet
Willem, jy plant nou hier 'n saadjie wat groot moontlikhede inhou!wlm wrote:Julle Paarliete moet nou nie 'n Mafia kom vorm op die forum nie.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nog n Paarlliet
Welkom in die Paarl familie Bertus.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nog n Paarlliet
Ons belowe ons sal net daai Engelse tjops van Williston by jou bestelwlm wrote:Julle Paarliete moet nou nie 'n Mafia kom vorm op die forum nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Nog n Paarlliet
Ek weet die Stellenbossers het na 'n hout papegaai geskiet. Julle voorsate het seker die Paarl gekies omdat dit nie so moeilik is om Paarlberg mis te skiet nie.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog n Paarlliet
Willem, jy maak nou 'n berg van 'n molshoop of jy gaan haal die bobbejaan agter die berg!wlm wrote:Ek weet die Stellenbossers het na 'n hout papegaai geskiet. Julle voorsate het seker die Paarl gekies omdat dit nie so moeilik is om Paarlberg mis te skiet nie.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Nog n Paarlliet
Lyk my die Paarliete begin nou oor te neem. Welkom Bertus
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Nog n Paarlliet
Welkom Bertus - ons sal maar n Boland mafia moet begin!
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Nog n Paarlliet
Welkom Bertus....waars dit lekker - hier en in die Paarl is dit lekker!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nog n Paarlliet
Welkom mater
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Nog n Paarlliet
Welkom Bertus.
Nou is ons darem al groot gross van manne. Waar in die geweste is jou plaas?
Groete
Marius
Nou is ons darem al groot gross van manne. Waar in die geweste is jou plaas?
Groete
Marius
-
ShaunR
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sat Feb 14, 2015 6:49 pm
Re: Nog n Paarlliet
Ok guys so i joined and another one from Paarl..
Regards
Shaun
Regards
Shaun