KOPKRAP OOR GROEPERING?

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by Stefan764 »

Hehehe ou Johan...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jmb

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by jmb »

Nee magtag ou Stefan. Ek kry die ou so jammer. Daai roer het hom 'n paar Rand gekos hy het seker ook maar soos ons laaaank vir sy liksens gewag en nou ry hy sy ryding en geduld op heen en weer na die smittie toe. Ek is verbaas hy bly so kalm. Ek sou die kolf al lankal oor die ou se kop gebreek het sodat hy vir my 'n ander een moes bou. Dis nou natuurlik na hy uit die hospitaal uitgekom het en sy rehabilitasie afgehandel is natuurlik. ;)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

3 skote rak ammo(pro amm) 100m:    11mm groep. die pro amm kompetisie vir die 300H&H, is vanjaar gewen met n groep van 18mm. het dit vreeslik saam met die smittie geniet, hy het baie moeite gedoen. hy het my 308 met sy nuwe loop en silencer ook klaar gehad, ek het n 22mm  groep met die bruin pakkie pmp geskiet. ek ket in 2 ure saam met hom meer geleer as in n lang tyd. sal later meer vertel kom nou eers by die huis.

maar, baie baie dankie vir almal se raad en meegevoel dit was die moeite werd!! ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

nou gaan niemand iets se nie??
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by Jagtersdok »

Jagbehep

Ons almal wag in spanning dat jy ons vertel wat die man aan die geweer gedoen het.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

goed, hy het die loop gepak.  onder die eerste skroef aaneenlopend so 2 duim onder die loop in en dan weer gepak by die punt van die kolf. het die twee pakstukke gesien toe hy die geweer uitmekaar gehaal het na ons skiet sessie net om die hout weer n mooi behandeling te gee.

soos ek gese het 11mm groep met gekoopte ammo.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by Witpietskiet »

Baie geluk en ek is bly jou moeilikheid is nou iets van die verlede..... :)
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by BLOK »

Baie bly dinge werk nou mooi met jou roer, is maar nie lekker as n mens klomp geld spandeer en n ding werk nie soos mens wil he nie. Dit kan baie frestrasies gee. Nou moet jy net n foto plaas dat ons kan sien hoe lyk n roer wat so lekker skiet
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
jmb

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by jmb »

Genade ou swaar ek is nou so bly vir jou part ek kry sommer trane van blydskap in my oe. Baie geluk.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

ja , ek is baie bly en baie dankie vir almal se raad en ondersteuning. dit was darrem lekker om daar by die teiken te kom en na 3 skote sit daar net twee en halwe gat vir my en kyk. ek het die teiken uitgeknip en teen my herlaai kamer se muur opgeplak!!!.

het vanoggend vir my n pak Pro Amm gaan koop en gaan nou probeer om my patrone volgens pro amm se afmetings te laai. ek sien ook nou dat die vorige ladings nie meer werk op die geweer nie. so ek moet nou nuwe ladings soek, maar dit maak nie saak nie ek het nog die hele vakansie om dit te doen.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by BLOK »

Jagbehep

Ek sien jy gaan more pak pro amms koop. Wil tog net vir jou se wat my plaaslike geweersmit vir my gese het nadat ek lank met doppe wat vassit en dougnuts gesukkel het. Hy het my gese dat die meeste 300H&H 's glad nie lief is vir PM doppe nie en dat hulle erg is op die Dougnuts. Ek het oorgeskakel na winchester doppe en my probleme is opgelos. Dit was maar sy 2$zim se waarde en dit het vir my gewerk so kyk maar as jy sukkel dan weet jy waar die vout le.

Geniet hom en mag hy baie bloed trek en vele lood in die lug sit.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

manne hou hierdie spasie dop, ek gaan n kopkrap oor groepring 2, begin.  sal hierdiekeer darrem nie so slegte probleme wees as kopkrap 1 nie. nogtans maak iets alweer nie sin nie. moenie worry nie die 300H&H groepeer nog steeds kan nie so n goeie groep skiet soos die smitty nie maar het darrem 16mm geskiet, waarmee ek meer as tevrede is.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by fanie17 »

JAGBEHEP jy het nie gese watse aksie gebruik is nie.Mauser aksies wil baie keer n drukpunt onder die loop he voor.Ek het al baie gewere laat skiet deur dit te doen.As jou 300 seloop 1in 10 is sal hy 180gr en swaarder stabiliseer.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by JACQUES BOTHA »

Fanie117
Ek se weer die drukpunt onder die loop sal net n tydelike oplossing wees daar voor.
Dit is soos om jou enkel te breek in die veld en slegs jou boots baie styf vas te maak,,,jy sal maar moet ingaan vir gips.
of om  op die golfbaan te mik om die ball in die ruveld te slaan want jy weet jy " fade "slaan die bal skeef-- altyd, tot jy hom die dag reguit soontoe slaan.....en begin sukkel om jou bal skeef te slaan.
  Dit sal ook die rede wees hoekom daai baie gewere nie 12 duim groepe kan skiet op 300meter nie of hoe????????????????????????????????????????? :police:.
groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by fanie17 »

Hi Jacques
Die probleem met mausers is die swakplek op die aksie ann die linker kant wat gemaak is om die weermag,clips,te laai .Al ander manier wat werk is om die hele aksie te bed.In die ou tyd het die Bisly skuts geglo dat n geweer se loop op die pont 8 pond druk moet he hulle het ook die gewere gebed met twee skroewe wat verstelbaar is voor.Ek is bereid om teen geen koste te help as ek kan.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by JACQUES BOTHA »

"Posted by: fanie17 
Insert Quote
Hi Jacques
Die probleem met mausers is die swakplek op die aksie ann die linker kant wat gemaak is om die weermag,clips,te laai .Al ander manier wat werk is om die hele aksie te bed.In die ou tyd het die Bisly skuts geglo dat n geweer se loop op die pont 8 pond druk moet he hulle het ook die gewere gebed met twee skroewe wat verstelbaar is voor.Ek is bereid om teen geen koste te help as ek kan. "

Nou sing ons dieselfde liedjies -- volle aksie bedding ---en daai drukpuntjies voor  mmmmmmmmm    --only when in need indeed soos daai nooduitgang in die vleigtuie---het jy al ooit getoets of hulle werk? --
Lekker dag
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

met die druk punt voor skiwt my 308 nou met enigekombinasie van doppe 15mm groep(met silencer). ek maak van die volle length size metode gebruik en factory krimp nie my ammo nie.  selfde met die 300H&H kry ek nou 11mm groep nadat die drukpunt ingesit is. ek sou wou sien dat die gunsmith die 308 free float maar die drukpunt is wat hy gekies het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by DawieKotze »

fanie17

Hoe gaan mens te werk om presies 8 pond druk op die loop te sit? Iemand het verduidelik dat die geweer omgedraai word in die bank en dan hang jy 'n 8 pond gewig aan sy loop. Maar waar aan die loop? 20" lope en 26" lope gaan mos verskillend reageer?

Hoe styf moet die "spacer" inpas?

Luister graag
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

madako wrote: fanie17

Hoe gaan mens te werk om presies 8 pond druk op die loop te sit?
dit... sal ek ook graag wil weet.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by fanie17 »

Hi manne
Ekweet nie hoe die ou skuts dit gedoen het nie.Ek bed die hele geweer en sit dan n stukie karton soos van die boksies war die ringe uit kom,entoets dan maar.Ek gaan by Ken of iemand pobeer uitvind,en trug laat weet.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by DawieKotze »

Enige terugvoer al fanie17?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

manne, so besluit ek om die 300H&H met 180grn teen 3000f/s te vat om teen die varke te gebruik wat ek eenvoudig net nie plat kry met my 308 of my vriend se 300wm met 130grn Impalas nie.

ek vat nie gewoonlik my 300 nie omdat ek jammer is vir die mooi pasmaak geweer, en ek is nie lus is vir klein stampe en stoote nie.   so is daar vannaand n ou springbok bisley skut saam met ons, en ek het my rangefinder ook daar.   ons sien toe n vark, en die ou skut bepaal die afstand op 580m.  hy se sommer toe daar vir my waar, moet ek mik met die 300. ek dog, jy is lekker simpel, maar ek sal nie nee se nie.  ek mik toe bo die vark soos hy my se ek moet. ek trek die skoot en daar le die vark!!!!   ek, is soos ek hier sit en tik, is nog nie lekker seker wat het gebeur nie, maar daardie ou skut het nie vir 1 oomblik getwyfel dat dit raak gaan wees nie.  580m kopskoot!!!   dit is 2 keer verder as wat ek sal skiet onder alle omstandighede.  huidiglik, skryf ek dit toe aan geluk. ek sien geen ander verduideliking nie.



die ander ding wat my baie beindruk het, is die hoeveelheid skade aan daai vark se kop.  ek het nie gedink op so te se 600m kan n geweer nog so baie skade aanrig nie!  
Last edited by James Wilson on Wed Jul 20, 2011 10:49 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by Kalahari »

:o :o :o

Daai wil gedoen wees jagbehep! Maar dalkies is dit nie so 'n geluk soos jy se nie, net die regte hand was daar om jou te lei. JY het nog steeds die roer vasgehou en die sneller getrek.

Blerrie well done 8)!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by James Wilson »

Kalahari wrote: :o :o :o

Daai wil gedoen wees jagbehep! Maar dalkies is dit nie so 'n geluk soos jy se nie, net die regte hand was daar om jou te lei. JY het nog steeds die roer vasgehou en die sneller getrek.

Blerrie well done 8)!
ek dink ook maar so. die kuns was by die man wat die vuurleiding gegee het. ek moet jou se ek was skoon verbaas toe daai vark val.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?

Post by JPS »

Gelukskoot of te not, daai is 'n groot skoot!

Groete
JP
Post Reply