Ek vra nederig onverskoning, ek sien my "introduction" het nooit deurgegaan nie. Ek sukkel maar met die technologie. My naam is Erhard Breet, ek boer in die Natalse Middelande naby Nottingham Road. Ek boer met bees en skaap asook mielies. Ek het groot geword in die hoeveld naby Ogies. Ek jag graag, probeer my bes om Jakkalse te verminder. Ek is glad nie n kenner op die gebied nie. Ek luister en leer graag by ander mense. Ek het wel bietjie meer know how op ander metodes van probleem diere te stuit. Ek het hoofsaaklik aangesluit om te leer en te steel met my oe. Maar sal bydrae lewer waar ek kan. My Ketties as volg:
Weatherby Vangaurd 30-06 (Selfde as Howa) Scope: Lynx 4-12 x 40
Sabatti Tactiacal 6.5x55 Scope Zeiss conquest Hd5 5.5-25 x 50 met n "silent hunter'' knaldemper
Berretta silver pigeon 12br
Berretta 9mm ou poliesie diens pistool.
By voorbaad dankie dat ek by julle kan leer.
Nuwe lid
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe lid
Welkom
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Dagse Ernhard. Ons luister ook graag wat jy kan bydra. Welkom.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Erhard, hoop jy geniet die forum sommer baie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Nuwe lid
My arsenaal het verander... Het my pistool verkoop en n glock 19 gekry... Ek dra hom nou al seker so drie maande. Baie gemakliker as vorige outjie...
N pistool wat elke dag gedra word is 100 keer beter as een wat in die kluis sit...
N pistool wat elke dag gedra word is 100 keer beter as een wat in die kluis sit...
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Nuwe lid
+1BeesBreet wrote:My arsenaal het verander... Het my pistool verkoop en n glock 19 gekry... Ek dra hom nou al seker so drie maande. Baie gemakliker as vorige outjie...
N pistool wat elke dag gedra word is 100 keer beter as een wat in die kluis sit...
"Failure is NOT an Option"
