Hi daar.
Ek kan nou nie die vorige pos kry waar daar oor die bg. skietlamp gepraat is nie.
My laaste voornemens was om te laat weet as daar weer voorraad is.
Wel so ges?, so gedaan. Was vandag by Bouwer Broers Voortrekkersweg Pretoria. Hulle het nie in die winkel nie maar ek het bygestaan toe Johan bel en bevestig dat die invoerder wel voorraad het.
Hulle verkoop toon R1000. Bel 012- 335 0692 en vra vir Johan by die wapens.
Peet
Sniper 3500 Lumens lig
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Sniper 3500 Lumens lig
Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sniper 3500 Lumens lig
Dis mos die lig wat nie 'n dimmer kan vat nie?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Sniper 3500 Lumens lig
Ja. daars blykbaar gas in die lig en as jy hom aansit is hy vir so 'n sek. of wat eers dof en dan lyk dit of die son op is.
Het nog nie self gesien nie maar dis wat ek gehoor het.
Het nog nie self gesien nie maar dis wat ek gehoor het.
Work to live, don"t live to work
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Sniper 3500 Lumens lig
Nie n dimmer kan vat is n probleem... Het hulle ten minste rooi lense?
Stefan
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sniper 3500 Lumens lig
Stefan,Stefan764 wrote: Nie n dimmer kan vat is n probleem... Het hulle ten minste rooi lense?
Stefan
Ek skiet nou al vir so 6 jaar jakkalse.
Ek het my eerste jakkals met 'n rooi lens geskiet totdat ek die dimmer ontdek het wat op die Lightforce werk. (Tewis s'n)
Sedert dien het ek nie weer aan n rooi lens geraak nie want die dimmer gee vir jou met die wit lig net soveel beter opsies.
Van die hoe veld tot diep in die bosveld.
Een probleem is dat die jakkals of dier wat jy sien redelik naby moet kom om te ID en dan goeie skoot te skiet.
As jy net skiet as jy oe sien gaan jy klei trap en met rooi gesig die boer gaan se jy het sy teel merino ram geskiet...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Sniper 3500 Lumens lig
Ek het een van die ligte en hulle is heeltemal te skerp en 'n dimmer werk nie.
Ek en 'n vriend het vir dit 'n rooi en groen lens gemaak en dis nou baie beter. Ons lig met die rooi lens so 350m maar sukkel om diere te id. Die groen lens is baie beter en is ons keuse. Dit werk so tot op 500m en jy kan met scope id en met die oog afhangend hoe goed jou o? nog is. Die diere se o? word baie maklik opgetel en die lig is lekker klein en kompak (150mm) Drie jong jakkalsies was al die lig se eerste slagoffers op een aand, maar ek dink die slim jakkalse gaan 'n probleem wees, behalwe as jy 500m v?r gaan skiet
Sonder die lense is dit regtig soos die son en lekker om te soek in die Vrystaat se vlakte of Kalahari.
Ek sien daar is op www.bidorbuy.co.za te koop.
Groete

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport