2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
2015 geweer Jag geleentheid gesoek vir om en by 6 jagters in die Vrystaat of Gauteng (omgewings van Brits, Koppies,Kroonstad,Henneman, Fochville, Ventersburg, Rustenburg, ens.) Enige inligting/advies sal waardeer word.
"the more I practice, the luckier I get'
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Ek dink jy het Noordwes ook nou ingesluit. Waar si die wildboere om hul ware te verkoop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Kan vir jou nommers aanstuur vir Gauteng/Vereeniging area as jy belangstel...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Cobus, baie dankie sal dit waardeer. Ja Noordwes kan ook werk / will net nie vir ure en ure ry nie. So om en by 250 Km vanaf Jhb /Wesrand area is ook goed.Cobus(Cobb) wrote:Kan vir jou nommers aanstuur vir Gauteng/Vereeniging area as jy belangstel...
"the more I practice, the luckier I get'
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Barend Keet
0825505200
Carina..Vaaldam area, sy sal jou die outfitter se nr kan gee.
0823230541
0825505200
Carina..Vaaldam area, sy sal jou die outfitter se nr kan gee.
0823230541
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Baie dankie Cobus, sal haar skakel.
"the more I practice, the luckier I get'