Bipod "Fixed" of "Tilt"
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Bipod "Fixed" of "Tilt"
Ek dink daaraan om dalk vir my 'n Bipod te kry. Wat sal die voor en nadele fvn "Fixed" teenoor "Tilt" wees en wat sal die verskillende aplikasies wees? Die hoogte is 'n ander vraag maar ek glo die 6-9 duim sal vir my aplikasie werk.
Ek sal hom hoofsaaklik gebruik om van agter op die bakkie oor die dak te skiet. Ek glo die een wat "Tilt is dalk beter want die bakkie gaan nie altyd waterpas staan nie.
Ek luister graag wat beveel julle aan.
Bennie

Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Altyd met die swivel/tilt funksie - reeds omrede die bakkie nooit waterpas sal staan nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
+1243Songdaug wrote:Altyd met die swivel/tilt funksie - reeds omrede die bakkie nooit waterpas sal staan nie.
Aim small, miss small
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Ekt my fixed ook na n paar dae terug gegee en die een met swivel geruil. Jy gaan jouself net frustreer, kry maar kla een met swivel.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Dit maak mos sin dat fixed n probleem sal wees.Finfan wrote:Ekt my fixed ook na n paar dae terug gegee en die een met swivel geruil. Jy gaan jouself net frustreer, kry maar kla een met swivel.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Maak sin, dankie. Dit maak dit nou maklik vir my.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Dagsê.
As hy kan kantel sal ek voorstel jy belê in een van die outjies ook. Geno smous met die outjies en hul loop oop.
As hy kan kantel sal ek voorstel jy belê in een van die outjies ook. Geno smous met die outjies en hul loop oop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Baie tilt bipods het in elk geval 'n skroef/nut waarmee jy sy tension sommer vinnig met die vinger kan stel sodat hy baie moeilik tilt as jy wil.
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Gawie(11mm)
Wyk satan. So een is klaar op my inkopie lys. Ek en die bankbestuurder is nog net besig om so paar dingetjies oor te onderhandel. Daar was nou die dag 'n Vortex een (Wat mooi so werk op my Vortex teleskoop) op die forum te koop maar hy was klaar verkoop voor ek die draad klaar gelees het.
Wyk satan. So een is klaar op my inkopie lys. Ek en die bankbestuurder is nog net besig om so paar dingetjies oor te onderhandel. Daar was nou die dag 'n Vortex een (Wat mooi so werk op my Vortex teleskoop) op die forum te koop maar hy was klaar verkoop voor ek die draad klaar gelees het.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Ek het 'n Caldwell by Cabelas (WYK SATAN!) in Amerika gekoop. Dis nou nie so duur en fensie soos 'n Harris nie, maar hy werk lekker. Hy't teleskopiese bene wat stewig op verskillende hoogtes lock en die moeilikheidsgraad van die tilt kan jy met 'n nut stel.
Ek jag nie meer sonder my bipod nie.
Ek jag nie meer sonder my bipod nie.
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
In die bosveld ook, of net vlaktes? Is hy nie in die pad in die bos nie?Jacko wrote:Ek jag nie meer sonder my bipod nie.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Ek jag meestal vlaktes, maar ek het al lekker bok met hom bekruip. Hy slaan moes op, vorentoe onder die loop. Hulle weeg so lig, jy voel niks ekstra nie.BennieO wrote:In die bosveld ook, of net vlaktes? Is hy nie in die pad in die bos nie?Jacko wrote:Ek jag nie meer sonder my bipod nie.
Maar dalk is dit omdat ek so bleddie sterk is. :-)
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Net my 2c
Vir baan/teiken skiet werk "fix" mooi en dan vir jag werk "swivel" weer goed vir my, maar ek gebruik "swivel" ook op baan, ek kom agter as bok bietjie beweeg in veld dan kan swivel baie help.
Sterkte
Vir baan/teiken skiet werk "fix" mooi en dan vir jag werk "swivel" weer goed vir my, maar ek gebruik "swivel" ook op baan, ek kom agter as bok bietjie beweeg in veld dan kan swivel baie help.
Sterkte
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Swivel - altyd.
Oppervlaktes is selde waterpas. Die bipod kan so styf gelsuit word dat hy soos 'n "fixed" model voel met die nodige podlock stelsels.
Oppervlaktes is selde waterpas. Die bipod kan so styf gelsuit word dat hy soos 'n "fixed" model voel met die nodige podlock stelsels.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
N fixed bipod gaan jou net kwaad maak. Ek gebruik twee bipods n langer een vir jag as die grass lank is en n korte vir baan of bakkie of van n koppie af. As jy hom eers begin bebruik gaan jy wonder hoe het sonder hom klaar gekom het.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Bipod "Fixed" of "Tilt"
Finfan wrote:Ekt my fixed ook na n paar dae terug gegee en die een met swivel geruil. Jy gaan jouself net frustreer, kry maar kla een met swivel.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim