Boyd's tacticool kolf

User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by 243Songdaug »

JTM - ekt hom self so gekyk: 'n Verstelvare wangstuk en ook verstelbare recoilpad sal die kolf darem baie gebruikersvriendelik maak.

Op die K89 moes ek die gleuf effens breër maak en dan moet jy ook kyk die k98 se slot stamp agter teen die kolf - ek moes 'n effense gleuf daar in die bokant van die kolf masjieneer.

Moet sê hy skiet bitter lekker - die greep herinner baie aan die van die kolwe wat jy op die Remington Sendero kry.
Last edited by 243Songdaug on Thu Dec 11, 2014 7:27 am, edited 1 time in total.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Ek stem vir daardie verstelbare wangstuk en skop kussing. Ek jeuk nou om nog so kolf te kry vir my Savage .22 . Dit gaan dan vir my 'n baie eenvormige gevoel gee tussen my twee gewere. Dus sal al die rondspeel met die .22 hopelik goeie oefening wees vir die .243 skiet.
Jannie Welman
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by 243Songdaug »

Skopkussing - dankie man - ekt al gewonder wat 'n recoilpad genoem sal word in afrikaans.
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Hercules Louw »

My kolf ook nou net by die poskantoor gekry nadat dit op 24 Sept uit die VSA weg is.

Totale koste R1941 plus R206 vir die poskantoor (BTW en klaring)
Totaal R2146.00

Ja, die kolf is bietjie kort vir my, sal maar 'n "slip on" skopkussing opsit.
Kwaliteit is goed, hou lekker vas en is beslis nie glad en glibberig nie, sal verseker lekker werk vir die Ruger 10/22 vir staan, sit, kniel en staan links-om skiet vir Gallery Rifle kompetisies.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

So lyk my afhangende van watse doeane agent jou pakkie geïnspekteer het, kry jy dit met of sonder moeite en klomp geld. Ek was nou die ongelukkige een die rondte...

Hierso is vir Oom Pieter 'n foto solank.
14182934011100.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by PWV »

Netjies, Jannie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Geno »

Die een het vandag by ons ingekom.

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Frikkie Coetzee »

Geno. Prys?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Geno »

R2890.00
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JPS »

Hel hy is mooi. Enigsins in K98 aksie?
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Dit lyk great! Mooi laminate combo. Baie beter as die swart verf.
Jannie Welman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Geno »

Jan. K98's is bestel.

Hierdie een het ook vandag gekom.

Image
Goed, beter, 6millimeter!
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by junglejulian »

As hy vir rem 700 kort aksie is soek ek hom asb.ek praat more oor die details.verkieslik in pepper of nutmeg.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Geno »

Hierdie 2 is vir Howa aksies.
Albei is sopas verkoop.

Rem700 is ook nog oppad.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Rudie »

Geno sal jy my asseblief laat weet as daar weer van hulle land vir die Howa kort aksie. Ek soek een asb.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Hein (Haan) »

Die groen en swart kolf is vir my mooi. Koop sommer vir my n Howa in n lekker klein kaliber
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by junglejulian »

Hi geno!
Pm my bietjie n kontak nommer asb.ek is asb op die lys vir n pepper of nutmeg rem 700 kort aksie.sal n links skut ook die kolf effektief kan gebruik?
Mooi loop!
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Jackalsniper »

Kyk net mooi, daai provarmint kolf wat ek op my howa gesit het ,het nie 100% gepas nie. Baie smart kolf,maar ek sal in di toekoms nie weer self probeer opsit nie, ek het aluminium pillars laat insit en die aksie laat pak. Gelukkig het ek nie di boute hard vasgedraai nie,maar ek het amper my magasyn sy vloer plaat gebuig omdat die plaat in di magasyn kas vasgedruk het,maar ja darm net net geen skade.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by Jackalsniper »

Hiers my roertjie nou reg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Boyd's tacticool kolf

Post by JTM »

Ek het dieselfde gevind met my kolf. Die kolf is nie diep genoeg nie en die aksie en vloerplaat sit te na aan mekaar. Dus met magasyn kas tussen in kan die vloerplaat nie gelyk teen die kolf vastrek nie. Selfde met die verwyderbare magasyn ombouing. Die magasyn druk onder die slot vas en veroorsaak baie fruksie en vermoeilik die beweging van die slot.
Jannie Welman
Post Reply