Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-24
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am
Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-24
More kerels
Dis nou tyd vir scope koop - Ek het nou vir my 'n 300WSM aangeskaf in Tika T3 Hunter, ek gaan hom meestal gebruik vir vlaktes jag so ek is nie opsoek na 'n 'tactical' scope nie, meer 'n 'all-rounder' vir jag en so nou en dan op die skietbaan. Ek kan elk van die 3 bogenoemde scopes kry vir onder R15k in Australia (skoonma kuier).
Watter scope is die beste? Is daar 'n ander scope wat ek ook moet oorweeg?

- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Eish daai is nou 'n moeilike keuse... ek dink jy gaan tevrede wees met enige van hulle. Kyk maar na die reticles waarvan jy hou. My persoonlike keuse vir vlakte jag sal heel moontlik die NightForce wees. As jy reeds ringe het hou net ingedagte dat die Zeiss 'n 1' tube het.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Die tube diameter van die Leupold is 34mm, NF 30mm en die Zeiss 1". Ek hoop maar hulle sal al 3 in voorraad he as ek gan koop, maar op papier is die Leupold die wenner.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
nou maar toe dit lyk asof jy reeds einlik weet watse een jy jou hart op het!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Hoe groot is skoonma se tas?
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Rifle scopes:This is the most important piece of equipment when calling or shooting at night. The low light intensity requires a good quality scope which gathers enough light to be able to identify an animal out to 300m. A scope with a magnification of 8 or higher power, but not more than 14 and a front lens diameter of 50mm or more is required.No farmer will forgive you for shooting a non target animal by mistake. Most mistakes can usually be attributed to an inferior or under-powered scope. The scopes brands I recommend are Leupold, Meopta, Zeiss, Swarofski, Schmidt und Bender, Khales, etc. which are top quality that won't let you down.
Volgens Hein Funck
Volgens Hein Funck
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Dankie vir jou inset tgg, ek het na die Leupold gaan kyk en toe die Nightforce, ek dink ek gaan die Nightforce vat, hy 'voel' net reg, niks fout met Leupold nie, mar daai Nightforce praat met my.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Mauser
Ek sal loshande die Leupold vat tussen daai drie.
Groetnis
Wouter
Ek sal loshande die Leupold vat tussen daai drie.
Groetnis
Wouter
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
En daar val die apelkar op sy dak.Wouter Roets wrote:Mauser
Ek sal loshande die Leupold vat tussen daai drie.
Groetnis
Wouter
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
bertie
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 18, 2013 6:50 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
naand manne
ek wil net gou hoor of bogenoemde leupold beskikbaar is in SA? indien wel waar kan ek vir hom soek?
groete
bertie
ek wil net gou hoor of bogenoemde leupold beskikbaar is in SA? indien wel waar kan ek vir hom soek?
groete
bertie
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Wouter, onthou tussen die Sako, Ruger en Steyr sal jy die Ruger ook vat......Wouter Roets wrote:Mauser
Ek sal loshande die Leupold vat tussen daai drie.
Groetnis
Wouter
Net n grappie!
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Ek stem saam Wouter. Het Leupold en Nightforce op my gunne en volgens jou vereistes soos hier bo sal ek verseker gaan vir die Leupold. Waar in Aus is dit? Ek is ook tans hier en mag dalk vir my ook so vroee kersgeskenkie saambring Vaderland toe.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Finjan Magnum Sports het so ruk terug specials gehad op die VX-6 maar dis nou verby.Finfan wrote:Ek stem saam Wouter. Het Leupold en Nightforce op my gunne en volgens jou vereistes soos hier bo sal ek verseker gaan vir die Leupold. Waar in Aus is dit? Ek is ook tans hier en mag dalk vir my ook so vroee kersgeskenkie saambring Vaderland toe.
Dankie vir jul insette, ek het toe reg gekom met 'n NF NXS 5.5-22x50.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Hallo WillemSafari & Outdoor wrote:Wouter, onthou tussen die Sako, Ruger en Steyr sal jy die Ruger ook vat......Wouter Roets wrote:Mauser
Ek sal loshande die Leupold vat tussen daai drie.
Groetnis
Wouter
Net n grappie!
Ons kan hierdie seker vergelyk met die volgende, wat sal jy kies tussen n Range Rover, Mercedes GL en Toyota Land Cruiser 200? Wel ek het die Land Cruiser 200 en al moes ek n chip en suspensie byvoeg staan ek nog steeds by my keuse vir my behoeftes. Aangesien jy die agent vir die twee ander is en ook nog op prag paaie daar in die Kaap rondrits sal ek weer 100% jou keuse verstaan. Die probleem kom net in as jy vir my wil kom kuier en op ons paaie moet ry waarvoor die voertuie eintlik gebou is, dan gaan daai "naam" waarin jy rondry jou net mooi niks in die sak bring nie. Dit is dan die dag dat jy eerder wens jy het die Toyota agentskap gehad en nie die twee ander agenskappe nie.
Wanneer ek weer vir jou gaan kuier op julle mooi paaie sal ek dalk heel moontlik jou keuses begeer aangesien hulle dalk so bietjie akkurater en estesies mooier in die mall parkeer areas vertoon. Verseker sal die mense met die neus in die lug houdings nie twee keer na my kar kyk by daai fensie pinkie in die lig cocktial in die hand partytjies nie. Ek sal dan maar oorbeweeg daar na die kroeg waar ek ook heel moontlik n ander ingeligte man sal kry met n Johnny in die hand en ons twee sal dan heerlik kan praat oor voeruie en wat werklik saak maak by hulle.
So Willem in kort sal my keuse nog steeds Ruger wees want die goed wat vir my saak maak en wat ek nodig het vir my aplikasie is wel in oorgawe te vinde op hulle. Dieselfde is ook dan van toepassing op Leupold teleskope en hoekom jy hulle op my Rugers sal kry.
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
So wat is die Sako nou? Land Rover of die GL 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Ek is nou so honger, ek vrek van die dors, so vaak is ek.
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Piet Breedt wrote:Ek is nou so honger, ek vrek van die dors, so vaak is ek.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Enige terugvoer
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Het enigeen al n opinie oor die Nightforce SHV 5 - 20 × 56?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Ek het so twee weke gelede die 5-20x Nightforce begin gebruik. Die een met die jagter-kruishaar. Toets dit vir 'n artikel tot so Maart se kant. Al wat ek kan se is dat Willem die polieste sal moet stuur om hierdie scope uit my kloue terug te kry. Stel soos 'n droom en ek wil my al verbeel hy is effens helderder as die 4-14x maar ek sal nou nie my kop op 'n blok sit nie. In elk geval meer as helder genoeg vir alle SA toestande, dag of nag.
Gaan my nie oor die Leupold of Zeiss uitlaat nie, want ek het hulle nie onlangs getoets nie.
Mooi loop
Gaan my nie oor die Leupold of Zeiss uitlaat nie, want ek het hulle nie onlangs getoets nie.
Mooi loop
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Koos dankie vir die terugvoer. Ek spaar kwaai vir een en kan nie bekostig om twee keer te koop nie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Vind maar uit hoeveel vooraad daar is, ek het gehoor met die nuwe vrag wat inkom sal pryse styg, dit maak sin met die wisselkoers. So as jy wil koop sal gouer seker maar beter as later wees. Dink nie jy kan verkeerd gaan met die shv of zeiss hd nie. Hang maar af wat jou vereistes is. Die zeiss is n mooier scope, ligter met vir my oe beter glas. Die shv het goeie verstelling nie dat die zeiss sleg sal wees nie en vir my n better kruishaar opsie wat op moar werk. Keuse is joune. Maar wanneer die jag seisoen weer begin gaan jy hop om die shv in die hande te kry dink ek.Riebeeker wrote:Koos dankie vir die terugvoer. Ek spaar kwaai vir een en kan nie bekostig om twee keer te koop nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Jammer maar ek sal die HD5 Zeiss kans gee... na my eerste het ek nou 3 in totaal...
My vrou het Mei 2014 die eerste keer aan n geweer geraak.... met n dik loop en Zeiss glass laat sy ons almal stom staan... nek kop skote op tot 300m!
My vrou het Mei 2014 die eerste keer aan n geweer geraak.... met n dik loop en Zeiss glass laat sy ons almal stom staan... nek kop skote op tot 300m!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Nog een... 329 yards met Leopold RX1000i rangefinder gemeet...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Zeiss HD5 5-25 vs Nightforce SHV 5-20 vs Leupold VX6 4-2
Dankie Acssa, Zeiss my keuse ook!!!