308Win: Skerpskutter vs. jagter
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 308Win: Skerpskutter vs. jagter
moenie wgdwaal van die oderwewrp nie, die vraag is bloot hoekom as daar meer akurater kalibers is die 308 wat verder kan skiet byt die wereld se weermagte nog vas met die 308? ek stem hier saam met wat reeds gese is deur ander manne. dit is vir die weermagte maklikker on te bly by n beproefde kaliber as om sy hele voorraad 7,62's en hul ammo te vervang. die wat al hul deel gedoen het sal weet die army is nie altyd reg nie, maar hy is nooit verkeerd nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
