2014 Transvaal Roepkursus

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply

Kies asb 'n venue

Bosparadys - Magaliesburg
22
69%
Kommandonek - Vredefort
10
31%
 
Total votes: 32

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Ek het die volgende gekry enige tyd van 10 uur af laatste 17:30 bring saam
kampstoel
eie kos
eie drank
eie snacks
1 sakkie hout
notaboek en pen
vistok as jy wil vang baber karp en bass
en ekstra geld vir goodies wat hulle daar gaan smous
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nols »

Baie dankie Nico !
Ek sien baie uit na die kurus!!!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Capt. Yoda »

Nou wil ek ook gaan :'(
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Riaan Kriel »

Capt. Oblivious wrote:Nou wil ek ook gaan :'(
If you snoooooozzzzzeeeeee, you looooooooooossssseeeeeee >:D ++>: ++>:

Praat maar mooi met Katefbessie, Adrian het mos gekanselleer. Dalk kan jy in sy plek gaan ;)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Capt. Yoda »

Duracell wrote:
Capt. Oblivious wrote:Nou wil ek ook gaan :'(
If you snoooooozzzzzeeeeee, you looooooooooossssseeeeeee >:D ++>: ++>:

Praat maar mooi met Katefbessie, Adrian het mos gekanselleer. Dalk kan jy in sy plek gaan ;)

Hulle is nie die probleem nie, ek klim somer daar agter Geni se blad in maar die vrou het klaar vir my planne vir die naweek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nols »

Hi Katefbessie ,is die chalets vol? Moet ek my tent bring of kon jy my iewers in n' chale indruk?
Groete Nols
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

nols wrote:Hi Katefbessie ,is die chalets vol? Moet ek my tent bring of kon jy my iewers in n' chale indruk?
Groete Nols
Dagse Nols, Die chalets is ongelukkig reeds vol. Inbox my asb jou sel nommer dat ek jou op die watsapp groep kan sit
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by kwagga »

Kan iemand asb die reelings hier pos. ek het nie watsup nie en is te oud om dit nou gou te leer.
Baie dankie
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nols »

Ek het ook nie watsup nie! My foon is te oud daarvoor!
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by SNIPER »

Hi goeie dag Kwagga en Nols.

Hoe laat en hoe om ry julle Vrydag kursus toe.

Ek ry hier van Nylstroom af so 12uur.

Groete

Sniper
0724127062
Ultimate Varminting
provarminthunter@gmail.com
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Kwagga en Nols, stuur asb vir my jul nommers dan bel ek julle!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by nols »

My nommer is nul agt drie twee agt nul vier vyf een twee
Baie dankie
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Katefbessie »

Dankie aan almal vir die lekker kursus!!!!!!!!! Ons maak gou weer so!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by uitenwaj »

Ruan ons moet vir jou, oom Taffie en Geno dankie se vir al die reelings en speelgoed wat julle gebring het. Klomp nuwe vriende gemaak en oues weer gesien. Jakkals jagters aka visvangers :laugh: bly maar klomp bakgat manne.
Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Kampies »

Jaracal Maters

Dankie vir die goed gereelde naweek, en al julle moeite. Ruan die plek was bakgat en die kurses was baie leersaam.

Nogmaals dankie vir almal betrokke. Taffie mooiry.

Groetnis
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Jakes »

Dankie aan al die manne wat die kursus gereel het en almal wat daar was.

Hulle se n ou hond leer nie nuwe trieks nie, die ou hond se oe het na die kursus eers begin oop gaan en baie geleer

Gaan verseker weer na Taffie luister
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by NicoSmit »

Stem saam dit was moerse lekker en leer saam ek is nou so opgehype ek wil net gaan jag
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 2014 Transvaal Roepkursus

Post by Eduard Venter »

Ek was ongelukkig nie op die kursus nie. Laat weet maar as daar weer een gereel word asb!
Post Reply