Middag almal
Ek soek op die net, maar ek kry nie. Weet iemand of daar in Bloem , Upington of Kimberley agente van Gallagher (elektrifisering) is?
Ek het al 'n prys in Windhoek gekry en op Upington (Stafix), maar soek nog bietjie vir ander pryse ook.
Kan iemand dalk help asb?
Groete
Gallagher agent
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Gallagher agent
Of kontak hulle direk, hulle sal seker iemand kan verwys
http://security.gallagher.co/contact-us ... uth-Africa
http://security.gallagher.co/contact-us ... uth-Africa
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Gallagher agent
Baie dankie Sarel, ek het op Upington deur die draad plek reggekom, die mense sal nou verder help.
Voorspoed.
Voorspoed.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gallagher agent
Was dit by Agriwire wat jy reg gekom het?Kalahari wrote:Baie dankie Sarel, ek het op Upington deur die draad plek reggekom, die mense sal nou verder help.
Voorspoed.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Gallagher agent
Net hom wlm, ek wag nou vir bietjie meer info en kwotasie. Met Andrè gepraat.wlm wrote:Was dit by Agriwire wat jy reg gekom het?
