Ek sien hulle kom nou ook uit in FFP. Nice!!
http://nightforceoptics.com/atacr/5-25×56-f1
Nightforce ATACR FFP
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Nightforce ATACR FFP
Wonder waneer hulle in SA sal wees. Ek moet nou 'n scope koop en sukkel met die regte keuse. Ek het nog altyd gedink die ATACR met 'n MOAR-T reticle sal die regte ding wees, nou kom krap Nightforce my dinge deurmekaar met die FFP scope. 
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nightforce ATACR FFP
Ek sien hulle het ook een in ATACR, 4-16x42 met n 34mm buis. First focal
Lyk baie nice!
Lyk baie nice!