Herlaai matryse
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Herlaai matryse
My 6.5 x 55 se lisensie is in Desember goed gekeur..... Nou moet ek besluit watter matryse om te koop wat sal julle aanbeveel.
Redding, Rcbs, Lyman, Hornady.
Safari en outdoor het Redding Type S matryse maar hulle prys so R 1550.
Ek hoor graag

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Herlaai matryse
Rasmus,
Ek gebruik die Type S met die bushings al vir 'n paar jaar. Voordeel is dat jy die tension op die koeel kan beheer. Nadeel is jou doppe se nekwande moet dieselfde wees met ander woorde, jy moet jou nekke sny anders werk die bushings nie. Jou doplengtes moet ook dieselfde wees. Baie lekker dies as jy bogenoemde doen.
Anders koop die duurste wat jy kan bekostig. Die prys hier bepaal regtig die kwaliteit van die produk. Forster is ook 'n opsie. Ook bietjie aan die duurkant maar ook goed.
Die ander wat jy genoem het kan ek myself nou regtig niks oor uitlaat nie want ek gebruik hulle nie. Ek kan dink wat ek wil maar kan nie se wat ek wil nie netnou kry ek skerp kant en daarvan is hier oor as genoeg op die myn.
Maak mooi!
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Herlaai matryse
Hein
Ek hoor jou....... Gelukkig het my vrou vir my n Lyman Case trimmer vir krismis gekoop wil nou net die adapter kry om die nekke te sny....... Dan sal ek moontlik loer na die Reddings. Het al gehoor van die Fosters maar nog noiit gesien nie wie hou dit aan?
Ek hoor jou....... Gelukkig het my vrou vir my n Lyman Case trimmer vir krismis gekoop wil nou net die adapter kry om die nekke te sny....... Dan sal ek moontlik loer na die Reddings. Het al gehoor van die Fosters maar nog noiit gesien nie wie hou dit aan?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Herlaai matryse
Rasmus
Ek doen als soos Hein met die doppie, maar kan Lee Collet Die vir neck size aanbeveel. Geen smeermiddels word gebruik nie en as jy Forster Seater Die Bench Rest gebruik behoort 100% van jou ammo onder 2thou te wees met die meeste onder 1thou. Koste onder R1000 vir altwee.
Groete Gert

Gerard
Re: Herlaai matryse
Indien Lee matryse oorweeg word, moet die volgende by die prys van die matryse gevoeg word:
Die koste van die aanbring van behoorlike sluitringe.
Die koste om die matryse te laat nagaan vir konsentrisiteit.
Die moontlike koste van die omruil van die matryse, indien hulle nie konsentries is nie. (Tyd, brandstof en voertuig loopkoste is nie gratis nie.)
Net my opinie.

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Herlaai matryse
Rasmus,
Safari & Outdoor het Redding stelle beskikbaar vir die 6,5x55
Safari & Outdoor het Redding stelle beskikbaar vir die 6,5x55
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Herlaai matryse
Gerard ek neem aan jy het nog nooit met n Lee Collet Die gewerk nie.
-
Gerard
Re: Herlaai matryse
Ek is redelik vertroud met omtrent 90% van die produkte wat beskikbaar is vir die herlaai van ammunisie. Ek het byvoorbeeld nognie 'n Hood of Sinclair pers besit nie en ek is ook nie vertroud met Corbin toerusting nie. Ek het ook nognie met 'n Belding & Mull poeier meter gewerk nie. Vir die res het ek al met omtrent alles gewerk, opleiding gegee en die toerusting voorsien aan kli?nte.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Herlaai matryse
Ek werk self net met die Lee Collet Die's
Ek sal dit vir enige een aanbeveel, S&O hou hulle ook aan ek het myne daar gekoop

Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Herlaai matryse
Hi Gerard
Ek self gebruik min van Lee se produkte, net 2, maar doen jou self die guns en leen 'n Lee Collet Die en toets dit. As jy nog so oor die Die voel is dit jou reg, maar ek voel 'n mens kan nie jou oordeel uitspreek as jy nog nie met een gewerk het nie. Dit werk baie goet vir .22H se sagte doppies.

Gert,
Ek hoef nie 'n stel te leen nie. Ek het onder meer 'n 22-250, twee 243 en 7mm Rem Mag stelle gebruik.
Ek besit op die oomblik 34 matrys stelle en nie een van hulle is Lee nie. Ek het elke stuk Lee toerusting wat ek ooit gekoop het weggee. Op die oomblik is my perse en ander toerusting RCBS en Lyman. Ek het my herlaai toerusting verminder toe ek uit die handel getree het en op daardie stadium die Dillon, Pacific, Simplex, Sinclair en van die RCBS toerusting verkoop.

Last edited by Gerard on Sun Jan 09, 2011 1:39 am, edited 1 time in total.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Herlaai matryse
Gerard
Die stelle wat jy gebruik het was dit Lee Die's of Lee Collet die's?

Genade Gerrit, dit was collet dies. Ek sal nie my mond uitspoel oor iets wat ek nie kennis van dra nie. Die probleem met sommige vervaardigers is dat nie alles wat hulle maak, gemors is nie. As een uit tien matrys stelle of teleskope of wat ookal nie reg werk nie, vervang hulle dit met graagte. Hulle stel egter nie belang in die feit dat jy 'n pak doppies vermors het, 'n halwe blik kruit weggegooi het en 'n paar honderd Rand se koe?ls gebruik het om hulle finale gehalte beheer werknemer te wees nie.
'n Jagmaat van Kaapstad het een jaar by ons week se skiet in Graaff Reinet opgedaag met 'n nuwe teleskoop op sy geweer. Voor ons veld toe gegaan het het ons die geweer probeer inskiet. Die splinternuwe teleskoop se horisontale verstelling was stukkend. Die naaste verspreider was in Uitenhage en hulle het met plesier vir hom die teleskoop vervang. Die 400km wat hy gery het, een dag se verblyf, dagfooie en jag wat hy verloor het was vir sy rekening. Dit was 'n fabrikaat wat ek jare terug ophou voorsien het, juis om daardie rede.
My voordeel as handelaar en wapensmid was, soos nou, dat ek nie voorraad op die rak gehad het, of het nie. Ek kan dus die regte produk aanbeveel en nie die een wat in voorraad is nie.
'n Jagmaat van Kaapstad het een jaar by ons week se skiet in Graaff Reinet opgedaag met 'n nuwe teleskoop op sy geweer. Voor ons veld toe gegaan het het ons die geweer probeer inskiet. Die splinternuwe teleskoop se horisontale verstelling was stukkend. Die naaste verspreider was in Uitenhage en hulle het met plesier vir hom die teleskoop vervang. Die 400km wat hy gery het, een dag se verblyf, dagfooie en jag wat hy verloor het was vir sy rekening. Dit was 'n fabrikaat wat ek jare terug ophou voorsien het, juis om daardie rede.
My voordeel as handelaar en wapensmid was, soos nou, dat ek nie voorraad op die rak gehad het, of het nie. Ek kan dus die regte produk aanbeveel en nie die een wat in voorraad is nie.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Herlaai matryse
Gerard jammer dat ek so aanhou om seker te maak of dit Lee Collet die's was. Ek respekteer jou sienning. Ek self gebruik net die Lee Collet Neck Size Die en nie die res wat jy saam kry in die stel nie, met groot sukses. Nog net my 270 gebruik ek Redding NK en as ek hom kan ruil vir Lee Collet sal ek [kon nie toe gou 'n Lee Collet kry nie].
Groete Gert
Groete Gert