243 vs 260 vs 270
-
Danie Lombard .243
Re: 243 vs 260 vs 270
Sommer so iets anders.
Gewildheid van kalibers.
Kan iemand nie vir ons die getal verkope in die VSA en ook in ander lande van herlaai matryse soek nie? EK meen watter kalibers verkoop die meeste ens. Wie is no een en wie is nommer 20 ens.
Ek is maar 'n 243 outjie, Ja ou Taff, hy gooi dood daaaaaar veeeeer voooor. Maar as ek net een gun moet besit sal dit dalk 'n .270 wees. Seker omdat ek een gahd het en ek het hom baie geniet. Ek ken nie veel van die .260 nie, blykbaar is hy kwaai.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Ponkie ek sou eerder weg sku van die 260 Rem en 'n 6.5X55 kry wat op 'n "moderne" aksie gebou is en die hoer druk van "moderne" rondtes kan hanteer.
Hier het jy Lapua doppe van die rak af, matryse is beskikbaar en hy het selfs meer volume in die dop so jy kan teen die selfde spoed hardloop maar teen 'n laer kamerdruk.

fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 243 vs 260 vs 270
Ek kan nie glo die klomp stront wat almal praat oor afstand nie.Daar is geen manier wat enege een fan julle gaan jag oor n afstand fan 350 400 meter nie.Dan vertel manne hoe hulle uit die bakkie oor die spiel skiet,is dit hoe daar nou gejag word.Ek lek elkeen se gat wat op 300 meter op die skietbaan soos in die jagveld sonder spesiale voorberyding 10 skote binne 12 duim kan skiet.Die stront praat daar gelaat. N 243 is n baie tempremantele kaliber ek het al baie gekry wat net met 70 of ander net met 100gr punte stabiliseer .n243 70gr het op 400m uit stoom gehartloop soos dit is.As alles vergelyk word,en ook gekyk word na patrone wat gekoop kan word is n270 heeltyd beter n 270 skiet n 130 gr patroon teen dieselfde spoed as n 243 90 gr ,omtrent 3100ft/s as jy kyk na altwee se energie op 400m is die 243 n grap.In ag geneem die val van n 243 op 400m is dit wonderlik om te hoor ons het sulke goeie skuts in die land.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Faan
Baie welkom hier by ons! Ek hoop jy gaan lekker saampraat en jouself terdee geniet.
Ek sien jy het geen probleem om jou sienning duidelik te stel nie!

Ek gaan nou terug sit en die kommentaar geweldig geniet wat nou gaan kom.

Groete
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
12 duim is mo&er groot,as dit 4duim was,miskien.self met n 243
Sterkte met die lek 
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Fanie, jy's duidelik 'n dapperder man as ek (so nie is jy dalk een van daai wat 'n ding het vir agterw?relde aflek?) Was by waar Tafjak 'n jakkals op 300m met my 243 met een skoot plattrek - GPS gemeet. Hy het in die tydjie wat hy hier by my was seker agt jakkalse met my 243 geskiet - nie een skoot mis nie! As ek dit nie mis het nie is die vertikale deursnee van 'n jakkals minder as 12 duim. As jy nie van poefie-smaak op jou tong hou nie, moet jy versigtig wees om ander se skietvermoe?ns so te onderskat.fanie17 wrote: ... Ek lek elkeen se gat wat op 300 meter op die skietbaan soos in die jagveld sonder spesiale voorberyding 10 skote binne 12 duim kan skiet ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- spikkels1
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Feb 18, 2010 5:52 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Net om seker te maak :
12 Duim diameter = verste skote binne 304mm van mekaar ?
of
12 Duim radius = verste skote binne 608mm van mekaar ?
of
12 Duim oppervlak = 3" x 4" = 75mm x 100mm ; maw verste skote so 12cm van mekaar ?
Ek persoonlik sal nie 'n kans vat op die oppervlak challange oor 300m nie , maar ons kan dalk gesels oor die radius challange .
Groetnis
Danie

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Faan.
Laat ek begin deur jou te verwelkom op die forum. Ek kan sommer sien jy gaan dit geniet.
Om by jou onaangename stellings te kom rondom ons skietvermoens; moenie die manne onderskat nie.
Ons skiet nie met gewone "van die rak af" roere nie, ons gebruik spesialis toerusting. Vervolgens oefen ons gereeld met ons roere wat 300m skote redelik maklik(algemeen) maak(voorbereiding ding uitgesorteer).
As 'n man sy huiswerk doen en die regte toerusting het is 450m skote ook nie te moeilik nie - glo my ek doen dit gereeld - op 8 duim gonge.
Meeste van ons skiet nie sommer gekoopte patrone nie, enigeen wat die beste uit 'n kaliber wil haal, doen die herlaai ding. Die 270 is 'n goeie kaliber, maar ek staan steeds by die 260 - tot op 140gr doen hy wat die 270 doen beter as die 270, maar met heelwat minder aandryfmiddel en die BC is baie beter as die van die 270.
Sit rustig terug, lees 'n paar posts, leer uit ons foute, leer die manne ken en geniet ons forum. Die meeste manne op die forum uit deur die bank goeie ouens en van die manne KAN skiet.
Groete.
Jaco

Last edited by Guest on Fri Jan 07, 2011 6:29 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Faan!
Magtag, baie welkom man! Slag tyd dat 'n man sy siening sommer so met een hou op die tafel gooi! Faan,ek beaam die verwelkoming van al die ander manne, ek deel van jou sienings,en stem met ander nie saam nie, maar dit ter syde. Hierdie is die regte plek vir jou. Hier is onkundige manne wat nog leer skiet, soos ek, en dan is hier dik nekke, wat kan skiet, en wat weet van die goete.As jy rustig ontspan, gaan jy sommer baie leer hier, en vir ons ook 'n paar dinge leer, daarvan is ek seker.
Nietemin, jou direkte benadering is nie verkeerd nie, wees net versigtig met die gelekkery, hier is manne wat met blink gelekte gatte gaan wegstap, sommer met hulle van die rak af geweertjies.
Namibia Groete en 'n mooi jaar
Dawie Blaauw

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Faan
Welkom hier. Ek is baie lief vir my 270.maaaaaarrrrrrr.
My gat is groot, eks baie oorgewig. My hol gleuf/skeer sweet ook vreeslik lekker en kry so halwe bedompige reuk as ek bietjie in die veld getsap het en paar stewige poepe gelos het.
so ek nooi jou graag saam met my 270. dan gaan stap ons bietjie en dan gan skiet ons 5 duim (diameter) gonge op 300m gou 10 en 10 van daai 8 duim gonge op 400 soos van uit skiet posisie.
Dit sal darem die vernedering wat ek moet deurmaak dat 'n ander man my gat lek die moeite werd maak as daar darem bietjie spices by is.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Fanie17
Welkom hier! Baie Welkom!!! Sien ook dat jy die site gaan geniet so tussen die lekkery deur.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Ag Dokkie UITSTEKEND!!!!!!!!!
Dis nou waarvoor ek die hele aand sit en wag!!!!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Faan
Baie Welkom, ek het ook gedink ek weet darm van herlaai en gunne, en al verstaan ek al iets van die "sport" af is hier manne wat 'n ou sommer so met 1 hand agter die rug baie kan leer!!
My raad, gebruik die forum tot jou voordeel deur te leer by die slim manne(nie spekskieters) en help weer ander(myself) wat minder as jy weet!!
Ek weet almal het jou al goeie raad gegee, maar luister maar as Dok jou waarsku!!!
Kan myself nie help om te reply nie, maar soos Wouter het ek gewag vir Dok se post!!
Lekker dag Manne
Willem
Baie Welkom, ek het ook gedink ek weet darm van herlaai en gunne, en al verstaan ek al iets van die "sport" af is hier manne wat 'n ou sommer so met 1 hand agter die rug baie kan leer!!
My raad, gebruik die forum tot jou voordeel deur te leer by die slim manne(nie spekskieters) en help weer ander(myself) wat minder as jy weet!!
Ek weet almal het jou al goeie raad gegee, maar luister maar as Dok jou waarsku!!!
Kan myself nie help om te reply nie, maar soos Wouter het ek gewag vir Dok se post!!
Lekker dag Manne
Willem
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 243 vs 260 vs 270
Dis nou lekker om so baie trugvoer te kry.Is intresant wat n jakkals in die hoenderhok uitlok.Die lang skoot debat sal seker altyd kontroversieel bly.Lees gerus die storie op bl 40 van die nuwe Jagter tydskrif.Ek het al baie gelag.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Ja nee dis n oulike stukkie......
Oom Org weet ook net so goed dat daar heelwat manne op daardie skietdae is, wat met blink boude gaan rondloop.....ne Dok

Last edited by JOHANNIC on Sat Jan 08, 2011 5:10 pm, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 243 vs 260 vs 270
Ek sien almal se nie waar hulle bly nie.Danie ken jy dalk vir Peer Blaau naby Gobabis,ek jag gereeld by hom.Ek sien Jagtersdok bly sommer naby my miskien kan ons so n draai by die baan maak.Ek moet jou tog waarsku dit is nie goed vir jou gesondheid om so oorgewig te wees nie ek sien jy is nog jonk jy moet asb kyk na jousef'.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Naand Fanie.
Jy is mos besig om gat te vat met ons. As ek jou kalibers so kyk skiet jy mos darem self nie net agter die agterdeur nie?
22-250
243
300WM
25-06
308 x 2RSA en 'n Farlach???
Almal kalibers wat gebou is om so ietwat verder te skiet.......
Jy het nou jou pret gehad - doen nou die oordentlike ding en stel jouself bekend aan die manne - vertel bietjie meer van jouself, wat jy vir 'n lewe doen en in waater afdeling van die skietsport jy jouself begewe?
Mooi aand.
Jaco
Ns. Spaar jou tong al die lekwerk.....and let your fingers do the talking!
Jy is mos besig om gat te vat met ons. As ek jou kalibers so kyk skiet jy mos darem self nie net agter die agterdeur nie?
22-250
243
300WM
25-06
308 x 2RSA en 'n Farlach???
Almal kalibers wat gebou is om so ietwat verder te skiet.......
Jy het nou jou pret gehad - doen nou die oordentlike ding en stel jouself bekend aan die manne - vertel bietjie meer van jouself, wat jy vir 'n lewe doen en in waater afdeling van die skietsport jy jouself begewe?
Mooi aand.
Jaco
Ns. Spaar jou tong al die lekwerk.....and let your fingers do the talking!
Dont tell me, show me......
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 243 vs 260 vs 270
Hoe sal n man nou maak,het lekker gelag vir al die opmerkings.Ja ek skiet al so 40 jaar.Het eers in Rustenburg later Nelspruit, waar ek op die bestuur van die jagtersvereniging was,en die laaste 14 jaar bly ek in Pretoria.Ek doen so n biekie geweer vroetel vir omtrend 30 jaar.Enige jag of skiet is my naby aan die hart.Ek is vir30 jaar n finansieele adv.Ek het eers onlangs van die Forum gesien.Ek was op soek na nog sakos en het so hierop afgekom.Ek soek van die ouer Sakos n30-06,308 en 300wm
Hoop ek kan van die manne ontmoed
groete
Hoop ek kan van die manne ontmoed
groete
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Gesien jy het 'n redelike klompie Sako - jou gelukkige man!
EK sal darem self my voortande afstaan vir nog 'n paar Mod. 75's - verkieslik in 243 kaliber - natuurlik.
Adverteer gerus - die manne is baie behulpsaam.....maar ek dink so 'n paar manne gaan jou eers kruisig oor die gatlek opmerking......

Ek kan sommer aan jou ander posts sien dat jy iets weet van roere - so deel gerus ook met ons.
Mooi aand.
Jaco
EK sal darem self my voortande afstaan vir nog 'n paar Mod. 75's - verkieslik in 243 kaliber - natuurlik.
Adverteer gerus - die manne is baie behulpsaam.....maar ek dink so 'n paar manne gaan jou eers kruisig oor die gatlek opmerking......
Ek kan sommer aan jou ander posts sien dat jy iets weet van roere - so deel gerus ook met ons.
Mooi aand.
Jaco
Dont tell me, show me......
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
hehehe ek kan mos nie regtig skiet nie. Vra maar vir Stef en die ander manne, my gewere group glad nie.
dis reg Faan ons kan bietjie loop lood gooi, enige verskoning vir my om te loop skiet.
dis reg Faan ons kan bietjie loop lood gooi, enige verskoning vir my om te loop skiet.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 243 vs 260 vs 270
Ou Fykes
Ja, as jy my nie kon op charge nie, moet jy die fout gaan soek in jou eerste post onder hierdie topic. Die wenresep is om die "challenge" later(verkieslik heel laaste) in die post te doen.
Maar het vreeslik lekker gelag vir al jou brawade, nogal die plek om dit te toets.
Hier is 'n paar triggerhappy-manne en ek is hier en daar losvoor in die koor. Hoekom is jy so erg oor die Sako's? Breek hulle nie of is die parte baie en goedkoop? Ek besit geen Sako's nie, maar het 2Musgraves en 'n Obendorf en hulle willie brekie! Sako's lyk net vir my flintergatterig!
Mooiloop
Ja, as jy my nie kon op charge nie, moet jy die fout gaan soek in jou eerste post onder hierdie topic. Die wenresep is om die "challenge" later(verkieslik heel laaste) in die post te doen.
Maar het vreeslik lekker gelag vir al jou brawade, nogal die plek om dit te toets.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 243 vs 260 vs 270
Hi ou Jakals
Ek het self 6 mausers 2brunos en 1 RSA aksie gewere waarvan twee dubbelsquarebridge is. Ek het ook nou net n 375 pre 64 gekoop.In terme van onderdele het ek vir mauser 2 volledige aksies n p14 wat reeds oop gemaak is en n mooi martienie.Die mauser is sterk maar het n klomp werk nodig.Sako skiet baie goet my 223 het al massas wild geskiet op uitskiete die ander jag ek mee waneer ek kan.Sako is ook deel van my tema.
Ek het self 6 mausers 2brunos en 1 RSA aksie gewere waarvan twee dubbelsquarebridge is. Ek het ook nou net n 375 pre 64 gekoop.In terme van onderdele het ek vir mauser 2 volledige aksies n p14 wat reeds oop gemaak is en n mooi martienie.Die mauser is sterk maar het n klomp werk nodig.Sako skiet baie goet my 223 het al massas wild geskiet op uitskiete die ander jag ek mee waneer ek kan.Sako is ook deel van my tema.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 243 vs 260 vs 270
FANIE117 KRUGER
SOOS SIR T DIT STEL JY HET N ENTRANCE GEMAAK, EK WAS DAREM SELF LUS OM DIE OU SO BIETJIE WOEFIEPOEFIE TE GEE OOR SY OPNMERKINGS AANMERKINGS EK WOU HOM SOMMER 50 NAME DEURSTUUR EN DAT HY RANDOM KIES WIE MOET KOM SKIET. EK DINK DIT WAS DIE 2DE BESTE EEN NA TAFFIE SE SKIET OUTOMAAT WAT JAKKIES BEDWELM EN VOORSIT EN SKIET EN KASTREER ENS.
FANIE EK weet nie of jy al my siening oor die drukpunt voor gelees het nie, maar dis soos om een fout met n ander reg te stel en daai oplossing van jou sal net tydelik wees---drukpunt voor is makoupoefie dal bewys jy my verkeerdmaar ek is oop vir feitelike bewyse dit mag dalk werk in n lee enfield aksie , maar verder mmm ek het my bedenkinge..
Groete en Welkom ---deel nou maar so bietjie inside info met ons , mens koop nie 30 jaar se ondervinding nie...
Geniet die forum
Jacques Both

Shoot straight and tell the truth!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 243 vs 260 vs 270
Hehehe
Het nou self die post geniet!
Welkom oom Faan, welkom.
Groete
Stefan
Het nou self die post geniet!
Welkom oom Faan, welkom.
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus