Paar skaapdiewe minder

Post Reply
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Paar skaapdiewe minder

Post by vlakvark1 »

Ek en Ludick het gestraand so paar laat bakkie ry. Het 10 geskiet maar 2 nie in lang gras gekry nie
En 1 ystervark ook geskiet

[attachment=0]20150110_003317.jpg[/attachment]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
vlakvark en bosvark Bvk
Kaptein
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:43 pm

Re: Paar skaapdiewe minder

Post by Kaptein »

Uitstekend
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Paar skaapdiewe minder

Post by Stefan764 »

Gehoop om iets anders vrek te sien le toe ek die opskrif lees....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Paar skaapdiewe minder

Post by johans »

Stefan764 wrote:Gehoop om iets anders vrek te sien le toe ek die opskrif lees....
;D ekt self gedink hier word my dag nou gemaak
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Paar skaapdiewe minder

Post by Spanner »

Ai manne, ek voel soos julle. Ons mag dink wat ons wil, maar ons mag nie sê wat ons wil nie ...

Dis maar moeilik.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Post Reply