Warne QD mounts werk nie
-
Benji93
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Nov 07, 2012 12:54 pm
Warne QD mounts werk nie
Hi manne
Ek het warne quick detach mounts op my M12.
Elke keer as ek hom afhaal en terugsit dan is die geweer nie gezero waar hy laas geskiet het nie.
Dan moet ek hom weer instel
Is daar iemand wat dit ook al mee gebeur het?
Of mis ek iets?

243 TIKKA T3
7x64 Steyr Mannlicher
30-06 Brno
9.3x62 Mauser M12
7x64 Steyr Mannlicher
30-06 Brno
9.3x62 Mauser M12
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Ek het nou wel nie warne se mounts nie maar leupold op my 223 en het hom al n paar keer opgesit en weer afgehaal en elke keer is hy binne n duim van zero gewees. Baie keer binne n half duim.
-
Benji93
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Nov 07, 2012 12:54 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Hi, nee by my skiet hy so 4 duim laer as waar dit moet wees voor ek scope afgehaal het
- RudolphP
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Dalk was dit net 'n swak skoot mnr benis... [SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND COLD SWEAT]
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Sal graag wil hoor wat se die manne hier. Ek is lus om QD mounts op die 416 te gooi.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Ek het dit op 3 verskillende roere gehad, het nooit probleme gehad nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Dalk moet jy hulle "lap"
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Ek het myne al gekiet afgehaal en weer geskiet met geen verandering in poi nie. Onthou as jy hom opsit elke keer tot voor teen die "recoil lugs" te druk voor jy hom vas draai. Die probleem lê dalk nie by die ringe nie maar by die bases. Watse bases gebruik jy?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Benji93
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Nov 07, 2012 12:54 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Hi
Ek gebrui Warne se basisse vir Mauser m12, nie presies seker vam detail nie
Sal hom afhaal en druk teen recoil lugs en maar sien.
Dit was baie weird. So sal maar check
Ek gebrui Warne se basisse vir Mauser m12, nie presies seker vam detail nie
Sal hom afhaal en druk teen recoil lugs en maar sien.
Dit was baie weird. So sal maar check
- RudolphP
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Laat weet maar wanneer dan gan skiet ons weer!
-
Benji93
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Nov 07, 2012 12:54 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Klink reg Ruda! Gebruik net jou ander batch kruit
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Warne is junk!!!!! Baie gesukkel en als is dadelik reg na ek Leupold op gesit het. n Scope moet van bo na onder in die ringe vas trek!
my 2c....
my 2c....
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Manne ek het Warne QD op CZ 375 al paar keer scope afgehaal en dan weer op gesit dan slaan hy nogsteeds die bull. Geen probleme met dit.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Dagsê.acssa wrote:Warne is junk!!!!! Baie gesukkel en als is dadelik reg na ek Leupold op gesit het. n Scope moet van bo na onder in die ringe vas trek!
my 2c....
Het jy Warne QD monteerstukke gebruik?
Wat bedoel jy met "moet van bo na onder vastrek"
Ek stel baie belang in die onderwerp en sal graag meer inligting wil bekom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Ek het twee stelle EAW en moet se dat hulle baie goed werk. Ek het al baie hulle afgehaal veral op die 9,3. Elke keer weer 100%. Ek het een keer gehad waar die scope beweeg het in die ringe en toe kon ek nie die mounts afhaal nie. Ek moes die ringe los maak, maar dit was my skuld en niks te doen met die ringe nie.
EAW is duur maar baie goed.
EAW is duur maar baie goed.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Warne QD mounts werk nie
acssa wrote:Warne is junk!!!!! Baie gesukkel en als is dadelik reg na ek Leupold op gesit het. n Scope moet van bo na onder in die ringe vas trek!
my 2c....
Jy moet stadig met die groen goed wat jy rook... Jy gaan jouself begin glo.
Ek het ook net goeie resultate met Warne ringe gehad, ek sal graag wil verneem hoe jy te werk gegaan het om joune te monteer?
Pilot error is 'n lelike ding. Het jy nie ook op n stadium gedink die Zeiss HD5 is gemors oor jy nie geweet het hoe die zero stop funksie werk nie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Dewald moet asb. nou nie die man beskuldig van dinge wat jy dalk tweedehands verneem het en nie met bewyse kan staaf nie. Hy is duidelik 'n kenner op die gebied van optiese stelsels en alle hegtings metodes van gesegde stelsels. Hier is heelwat manne wat met belangstelling die draad dophou vir die juwele wat ons hier gaan ontgun. Kennis is mag.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Ek het warne QD op my CZ550 gehad en hulle het mooi op zero gehou met afhaal, maar hulle kon ek glad nie op 100m zero nie hardloop uit verstelling. Soek met 'n seer hart QD ringe wat sal werk, maar kan net nie EAW bekostig nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Klink soos blokke wat verkeerd om opgesit is.alecjohnson wrote:Ek het warne QD op my CZ550 gehad en hulle het mooi op zero gehou met afhaal, maar hulle kon ek glad nie op 100m zero nie hardloop uit verstelling. Soek met 'n seer hart QD ringe wat sal werk, maar kan net nie EAW bekostig nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Jy kan na Talley ook kyk, maar as jy n 50mm objektief het gaan jy dalk sukkel met hoogte.alecjohnson wrote:Ek het warne QD op my CZ550 gehad en hulle het mooi op zero gehou met afhaal, maar hulle kon ek glad nie op 100m zero nie hardloop uit verstelling. Soek met 'n seer hart QD ringe wat sal werk, maar kan net nie EAW bekostig nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Die CZ550 se Warne ringe pas net op een manier.tripodmvr wrote:Klink soos blokke wat verkeerd om opgesit is.alecjohnson wrote:Ek het warne QD op my CZ550 gehad en hulle het mooi op zero gehou met afhaal, maar hulle kon ek glad nie op 100m zero nie hardloop uit verstelling. Soek met 'n seer hart QD ringe wat sal werk, maar kan net nie EAW bekostig nie.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
Oom tripod, cz550 se ringe het 'n lug op die agter ring en kan nie verkeerdom opgesit word nie.
Ek sal bitjie kyk na tally
Ek sal bitjie kyk na tally
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Warne QD mounts werk nie
Korrek.Arnold wrote:Die CZ550 se Warne ringe pas net op een manier.tripodmvr wrote:Klink soos blokke wat verkeerd om opgesit is.alecjohnson wrote:Ek het warne QD op my CZ550 gehad en hulle het mooi op zero gehou met afhaal, maar hulle kon ek glad nie op 100m zero nie hardloop uit verstelling. Soek met 'n seer hart QD ringe wat sal werk, maar kan net nie EAW bekostig nie.
Moet ook nie die mounts die skuld gee as die teleskoop uit verstellings hardloop nie...
My QD sisteem op my 450 Rigby werk spot on, elke keer terug na zero, dis ook op n CZ550, hy kan net op een manier terug.
Die probleem wat jy het is soos wat Hein22 jou oor waarsku, die basisse. Daar is speling op die "weaver" tipe basisse, so hy sal sy POI skuif.
Iets soos CZ/BRNO of Ruger aksies kan daai ringe net een manier pas en hulle werk dan spot on.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Warne QD mounts werk nie
My 9.3 met die Rem700 tipe basisse (CZ Battue) sit ook elke keer op presies dieselfde plek terug.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Warne QD mounts werk nie
]
Korrek.
Moet ook nie die mounts die skuld gee as die teleskoop uit verstellings hardloop nie...
My QD sisteem op my 450 Rigby werk spot on, elke keer terug na zero, dis ook op n CZ550, hy kan net op een manier terug.
Die probleem wat jy het is soos wat Hein22 jou oor waarsku, die basisse. Daar is speling op die "weaver" tipe basisse, so hy sal sy POI skuif.
Iets soos CZ/BRNO of Ruger aksies kan daai ringe net een manier pas en hulle werk dan spot on.[/quote]
Stefan ek kan nie sien hoe ek die scope kan blameer nie dis 'n vortex viper en het 59MOA elevasie. en sal graag wil instel op 250m want ek skiet met oopvesier nader as 150m, daarom wil ek ook QD ringe gebruik
tans het ek Thor ringe en basisse wat ek 'n no 10 bout ingesit het sodat ek maklik kan afhaal en opsit met 'n spanner, maar dit hou nie perfek zero nie, dus sal ek nie in die veld vir 'n vinnige ver skoot die teleskoop kan opsit nie.