Target Turrets vs Hunting Turrets

Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Target Turrets vs Hunting Turrets

Post by Hugo »

Paar vrae hier rondom:

- Wats die verskil?
- Waarom die een en nie die ander nie?
- Is dit werklik nodig om albei te he?
- Wats die voordele en nadele om albei en of net die een te he?
- Laatsens, waarom n sunshade?

Ek vra uit onkunde.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Target Turrets vs Hunting Turrets

Post by alecjohnson »

Hugo wrote:Paar vrae hier rondom:

- Wats die verskil?Target het beter greep en merke vir verstelling
- Waarom die een en nie die ander nie?ek verkies target turrets met caps omdat ek beter kan sien waarop dit ingestel is
- Is dit werklik nodig om albei te he?Nee
- Wats die voordele en nadele om albei en of net die een te he?hunting turrets maak dit bitjie minder moontlik om aan takke te krap en haak, en target turrets kan uitstel as dit nie caps het nie, maar onwaarskeinlik onder normale rustige jag omstandighede
- Laatsens, waarom n sunshade?dit help baie vir "ghost images" en "glair" van son

Ek vra uit onkunde.
User avatar
Skywalker
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am

Re: Target Turrets vs Hunting Turrets

Post by Skywalker »

Ek sou se dit hang af vir wat jy jou scope gebruik. As jy die scope net op n jag geweer het zero jy hom op 100m of 200m dan los jy hom daar. Maar as jy lang afstande skiet of verskillende afstande en jy "dail" dan sou ek ook se tactical turrets is maar die beter opsie.
Op my Vortex is die "elevation" n tactical turret maar die "windage" is normal of "capped" soos hulle sê.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer

Self Defence
Beretta 90-Two 9mm

Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Target Turrets vs Hunting Turrets

Post by Hugo »

Thanks Ludwig, dankie vir die verduideliking.
Post Reply