Hoe meer ek daai eland kyk hoe dikker raak hy!
9.3 met sy lae snelheid, swaar punte, sd wat hoog is en relatiewe stadige twist van 1-14 is 'n wenresep vir super penetrasie selfs met standaard konstruksie punte.
Eland bul
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Eland bul
Baie mooi Nico. Uitstekende skoot op daai "angle"!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Eland bul
Smirre wrote:Wel gedaan!!
My vraag aan myself is....wat maak jy met die hoop vleis in die hitte?
"Steaks" het mos baie hitte nodig
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Eland bul
Baie mooi geskiet, Nico. Watter omgewing is dit?
Ek het 'n pel wat sumier gaan bel as hy wet daar is bulle wat oor die 400kg sal uitslag!
Ek het 'n pel wat sumier gaan bel as hy wet daar is bulle wat oor die 400kg sal uitslag!
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Eland bul
Baie mooi gemaak Nico.
Ek stem vir daai tipe bulle sal ek ook my hand opsteek.
Ek stem vir daai tipe bulle sal ek ook my hand opsteek.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Eland bul
Dit is in die notthingham road area. Dis ongelukkig net oop vir n paar oorsese jagters!
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Eland bul
Goeie werk jong man, dis n bitter mooi bul daai !
Hoop jy gaan n fillet iewers wegsteek vir Junie
Hoop jy gaan n fillet iewers wegsteek vir Junie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
