Goeiemore almal,
Francois du Plooy.
Het in Bloemfontein grootgeword en is nou van Johannesburg.
Het al baie hier op die forum rond gelees en besluit dit is nou tyd om aan te sluit.
Ek het onlangs herlaai toerusting aangekoop en is baie opgewonde om te begin herlaai vir my .243 Win en nog meer te leer.
Verder het ek ook 'n Oberndorf Mauser .22 , Winchester 12Br en Ruger .357 Security Six.
Groetnis
Dagse
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Dagse
Baie welkom hier vanuit Bloemfontein. Geniet dit op die forum!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Dagse
Welkom Dup.
Weereens goed om so n nuwe aansluiting te lees.
Geniet.
Weereens goed om so n nuwe aansluiting te lees.
Geniet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17