Ou Gatiep

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Ou Gatiep

Post by Gamkaboer »

Ou Gatiep sit da in sy weskus huisie gebroke...

Hyt sy vrou, kinners,huis en werk verloor a.g.v sy suipery...

Nou so sit hy en sulk oor al die dinge toe hy n kas lee wyn bottels raak sien onder die tafel..

Hoogs hartseer en bemoerd ruk hy n lee bottel uit en gooi dit teen die muur en skree: Jhy's die reason dat ek my vrou veloe het... en hy huil...

Gryp nog een, gooi en skree: Jhys die reason dat ek my kinners veloe het!!! En hy huil...

Gryp nog een, gooi en skree: Jhys die reason dat ek my hys veloe het!!!

Hy gryp nog een en voor hy gooi kyk hy die bottel sien dis nog vol en se: Wag sta jhy ienkant toe bru jhy wassi involved nie!
Post Reply