Lisensies
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Ek is bly saam met jou Deon, as die kaartjie nou net voor Kersdag kan kom... 
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Die geweersmid hoef nie te weet ek het nog nie ñ kaartjie nie 
Eers het my oë getraan maar nou gaan sy oë traan
Dankie dat julle my blydskap deel!
Eers het my oë getraan maar nou gaan sy oë traan
Dankie dat julle my blydskap deel!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Lisensies
Geluk Deon!! Dis darem lekker nuus om te hoor as lisensie goedgekeur is
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Ja veral as die proses 18 maande gevat het 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lisensies
Ouch, ek en my kort van geduld ge aard heid begin die proses sodra ek loop in die hande kry vir 338LM het alles klaar. Ek sal dit nie kan hou vir 18 Maande nieDWB wrote:Ja veral as die proses 18 maande gevat het
Geluk Deon, moet groot verligting wees dat die lisensie uiteindelik goedgekeur is.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Lisensies
Het ek jou nie heel aan die begin gese budget 2 jaar nie.....DWB wrote:Ja veral as die proses 18 maande gevat het

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Ek bollie in my en jou broek as dit nog 6 maande vat!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
JAGTERSREG wrote:DWB wrote:Kom een van julle deur na die CFR toe?
Ek hou nou al die laaste 2 dae net aan en aan en aan.... Gisteraand en vanoggend 6uur was die sisteem af...
CFR het gister 11h00 bevestig dat my vrou se 375 Ruger op die 24ste goedgekeur is en op die 26ste gedruk is nou is sy die eienaar van n 375 Ruger (haar eerste nuwe geweer). Nou jik sy darm erg!!!Moet se ek het 6 minute aangehou voor iemand antwoord
24ste Nov Goedgekeur
26ste Nov Gedruk
17 de Des Opgetel by die stasie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lisensies
Gister gehoor hy is in for considerationReggie Gerber wrote:Kom ons hou duim vas. Gister by Dfo n nuwe aansoek ingedien.
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Bly dat dit so beweeg vir jou Reggie ! Ek hoop die goedkeuring en kaartjie kom nou baie vining !
Ek gebruik net jou aansoek nou as n voorbeeld,
Manne, wat ek nie verstaan nie, is ek het al die 4de November ingedien by Lyttleton Poliesie stasie hier in Pretoria.
My aansoek is by die CFR ontvang die 19de November, dieselfde dag as wat Reggie ingedien het, en van wat ek sien bly hy in Natal.
Nou wil ek graag weet, hoe werk hulle prosesse nadat dit ontvang is by CFR, waarvolgens werk hulle, Vanne,Name, ID Nrs, Streke ens ?
Hoe kan iemand soos Reggie, s'n na my aansoek by CFR aankom, en voor my aansoek in wees vir Considiration ?? ( En Reggie, soos hierbo genoem, ek is bly vir jou part, en gebruik jou aansoek net as n voorbeeld)
Ek het n baie spesifieke rekord gehou van al my aansoeke. In 2012 het my 30-06 94dae geneem van indien tot kaartjie ontvang. In 2013 het my 7mm Rem Mag 113 dae geneem van indien tot kaartjie ontvang, en my 416Rigby neem nou al 54 dae, en is nog nie eens in vir oorweging nie.
Ek sal net graag die proses wil weet ??
Is daar dalk ander manne wat by Lyttleton ingedien het, en hoe het dit gegaan ?
My laaste oproep na die "call centre" was gisteraand na 18h00

JAGTERSREG wrote:Winchester 25-06 Rem se aansoek ingedien 21 November, na 2 weke se le by die stasie het ek vandag sms ontvang CFR werk aan die aansoek. Glo ek sal seker einde Jan begin Feb goeie nuus kry
11 Desember ontvang by CFR, klink my die manne begin eers weer aan aansoeke werk die 2de week van Januarie (dus staan alles tot dan)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Lisensies
Dagse
Ek sal graag wil hoor hoe dit gaan of gegaan het met ander mense se aansoeke wat hulle by Lyttleton in gegee het vanaf Sept / Oct 2014 tot hede
Groete
Ek sal graag wil hoor hoe dit gaan of gegaan het met ander mense se aansoeke wat hulle by Lyttleton in gegee het vanaf Sept / Oct 2014 tot hede
Groete
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
More More, ons is hier in Tzaneen in Limpopo provinsie.. Cfr het 2 lisensies se aansoeke gekry op die 2de Aug, hulle was die 24 ste November goedgekeur en ek het hulle afgehaal by die stasie op die 11de Des 2014. My 7x64 se aansoek het hulle ontvang die 17de Oktober en hy was goedgekeur op die 17 de Desember, wag nou dat hulle kaartjie druk, dink dit sloer dalk seker met die feestyd wat ons gehad het... En ek het heel agter in die ry gestaan toe geduld uit gedeel is 
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Lisensies
My aansoek is ontvang by Belville provinsiaal op 11 Des 2014. Kom ons hou duim vas.
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Lisensies
JagtersregJAGTERSREG wrote:JAGTERSREG wrote:Winchester 25-06 Rem se aansoek ingedien 21 November, na 2 weke se le by die stasie het ek vandag sms ontvang CFR werk aan die aansoek. Glo ek sal seker einde Jan begin Feb goeie nuus kry
11 Desember ontvang by CFR, klink my die manne begin eers weer aan aansoeke werk die 2de week van Januarie (dus staan alles tot dan)
My aansoeke was 2 desember ontvang by CFR. 10 Desember by oorweging en 23 Desember. Goedgekeur. Dit was 3 aansoeke wat ek gelyktydig ingehandig het. Ek het maar my vakansie kort geknip om te kom kyk of my lisensies nie dalk al gedruk is nie.
Ek stel voor jy moet dalk net probeer om te hoor of daar nie goeie nuus is nie.
Groete
Andy
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
Naand manne, wil hoor of iemand weet of die sisteem al begin kaartjies druk het na die feesgety?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Lisensies
Nico is daar probleme by die kaartjie drukker dat jy die vraag vra? Indien wel maak dit nogal sin hoekom CFR so op die aansoeke le
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Vandag na 4 maande in totaal my kaartjie gekry
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Lisensies
My aansoek 18 Des deur cfr ontvang........en dis presies nog net waar hy is toe ek vanoggend gebel het.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Die klomp is weer treurig, lyk my hulle is op vakansie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Manne wat te lank wag stuur vir my n email ek het n kontak wat julle dalk van hulp kan wees. Hy trap hulle klokke vas.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Lisensies
Lisensie 19 Des. goedgekeur en kaartjie reeds ontvang. Dit is in die Noordkaap waar afstand tussen die plaaslike DFO en die provinsiale kantoor ver is.NicoOosthuizen wrote:Naand manne, wil hoor of iemand weet of die sisteem al begin kaartjies druk het na die feesgety?
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
Hi Cornelius : Ja my lisensie is goedgekeur die 17de Desember wag nogsteeds vir kaartjie, blykbaar word dit in Polokwane gedruk en ek is in Tzaneen dis maar so 90 kilos uitmekaar uit, vanaf Vrydag is hulle sisteem offline so hulle kan nogsteeds nie vir my se of hy nou gedruk is nie. Hulle gaan Donderdag op Polokwane toe van Tzaneen af dan eers weer oor 2 weke...
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
Jagtersreg: kan daai kontak van jou hulle vastrap oor die druk van die kaartjies ook? ek sal jou gras kom sny!!!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensies
Wlm: baie bly vir jou! Die jag seisoen kom nader!