Hawk Sidewinder 6 x 24 x 56

Post Reply
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm

Hawk Sidewinder 6 x 24 x 56

Post by .223 JAGTER »

Ek wil graag 'n opinie he oor die scope, as ek deur hom kyk sukkel ek om volle beeld in die scope te kry. Ek wil weet of dit normaal is, want as ek bv. deur 'n vortex of my ou tasco scope kyk is die beeld sommer dadelik daar en dit is duidelik. Ek is 'n bietjie teleurgesteld in die beeld ook want vir R6000 is my scope se beeld swakker as bv. in 'n Vortex Crossfire II (4 x 12 x 50) vir R3000
Christo
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Hawk Sidewinder 6 x 24 x 56

Post by joe rocket »

Die hawke scope se parallax is baie fyn, jy moet fyn stel om fokus te kry stel die scope op 200m in op 18 vergroting en hou hom daar die 8x32x56 werk beter.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Hawk Sidewinder 6 x 24 x 56

Post by JTM »

Ek het die Hawke Varmint 6-24x44. Op 24x vergroting sukkel ek ook om die beeld maklik op te tel. Ek vind ook ek sien 'n snaakse wit kol in die beeld. Jy moet regtig jou oog baie stil en mooi in die middel kry vir 'n goeie beeld. Ek vind dit makliker om op 20x te skiet.
Jannie Welman
Post Reply