Beste verligte teleskoop vir nagjag
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
Beste verligte teleskoop vir nagjag
Middag manne
Wat sou julle se is die beste “Illuminated” teleskoop en kruishaar kombinasie op die mark as prys nie 'n faktor is nie?
Hoor graag
Wat sou julle se is die beste “Illuminated” teleskoop en kruishaar kombinasie op die mark as prys nie 'n faktor is nie?
Hoor graag
Hou die lood in die lug
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
n Onverligte 8x56 Schmidt 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Zeiss diavari met normale +
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Het gisteraand deur 'n Zeiss Diarange gekyk - ongelooflik!!!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Zeiss Victory HT is die helderste teleskoop op die mark met tot 95% "light transmission" (volgens Zeiss) IR is ook puik op hulle.
As jy n groter vergroting soek kyk dan na die Victory Diavari FL modelle.
As jy n groter vergroting soek kyk dan na die Victory Diavari FL modelle.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Zeiss V8 en/of Swarovski Z6 BRX-i. Albei het net 'n baie klein verligte kolletjie in die middel van die kruishaar.
Ek moet sê die Zeiss V8 is 'n ongelooflike teleskoop!!!
Ek moet sê die Zeiss V8 is 'n ongelooflike teleskoop!!!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Die V8 is puik. My enigste probleem met hom is dat Zeiss SA net die V8 met n rail invoer!Prohunt wrote:Zeiss V8 en/of Swarovski Z6 BRX-i. Albei het net 'n baie klein verligte kolletjie in die middel van die kruishaar.
Ek moet sê die Zeiss V8 is 'n ongelooflike teleskoop!!!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Die Swarofski z6 5-30brx is baie helder, al wat ek nog gebruik het en op kan mening lig. Nog net met Zeiss se HD5 gewerk so kan nie vergelyk nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Illumination is onnodig op 'n nagskiet teleskoop. Vat daai paar rande wat jy vir die funksie betaal en sit dit in beter glas in.
Ek sou ENIGE een van hierdie vat, en gemaklik tot 400m+ in die nag skiet:
Meopta Meostar R1 3-12x56
Swaro Z6 2.5-15x56
Swaro Z6 2-12x50
Swaro Z5 5-25x52
Zeiss 3-12x56
Zeiss 6-24x56
March 2.5-25x52
March 3-24x52
Burris Black Diamond 8-32x50 (of 56, nie seker watse een Ge het nie)

Goed, beter, 6millimeter!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Soos altyd... Baie goeie smaak!Geno wrote:Illumination is onnodig op 'n nagskiet teleskoop. Vat daai paar rande wat jy vir die funksie betaal en sit dit in beter glas in.
Ek sou ENIGE een van hierdie vat, en gemaklik tot 400m+ in die nag skiet:
Meopta Meostar R1 3-12x56
Swaro Z6 2.5-15x56
Swaro Z6 2-12x50
Swaro Z5 5-25x52
Zeiss 3-12x56
Zeiss 6-24x56
March 2.5-25x52
March 3-24x52
Burris Black Diamond 8-32x50 (of 56, nie seker watse een Ge het nie)
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Nie heeltemal. As Schmidt op die lysie was miskien.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Drenalinjunkie, daai V8 met die rail werk baie lekker, wens al my scopes was nou so. Ek het tot my Lightforce se lig "bracket" maak pas op hom.........onverbeterlik!!! Die lekkerste is dat jy nooit weer hoef te sukkel met 'n kruishaar wat nie 100% opgelyn is nie.Drenalinjunkie wrote:Die V8 is puik. My enigste probleem met hom is dat Zeiss SA net die V8 met n rail invoer!Prohunt wrote:Zeiss V8 en/of Swarovski Z6 BRX-i. Albei het net 'n baie klein verligte kolletjie in die middel van die kruishaar.
Ek moet sê die Zeiss V8 is 'n ongelooflike teleskoop!!!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Waar. Ek bly maar net skepties daaroor. Ek voel net soveel meer sekuur as ek ringe om n R35k teleskoop het.Prohunt wrote:Drenalinjunkie, daai V8 met die rail werk baie lekker, wens al my scopes was nou so. Ek het tot my Lightforce se lig "bracket" maak pas op hom.........onverbeterlik!!! Die lekkerste is dat jy nooit weer hoef te sukkel met 'n kruishaar wat nie 100% opgelyn is nie.Drenalinjunkie wrote:Die V8 is puik. My enigste probleem met hom is dat Zeiss SA net die V8 met n rail invoer!Prohunt wrote:Zeiss V8 en/of Swarovski Z6 BRX-i. Albei het net 'n baie klein verligte kolletjie in die middel van die kruishaar.
Ek moet sê die Zeiss V8 is 'n ongelooflike teleskoop!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Of n lekker leica
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
verligte kruis nie nodig nie maar werk baie lekker veral as jy hom eers gewoond is. Dis meer soos n nice to have as n moet hê
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
die I kruis maak my oog moeg in die nag.
het op my ou lynx die ding vir 1 oomblik aangehad, en nooit weer.
glo is die diavari beter. maar my 2-12x50 Z6 is bitter lekker scope
het op my ou lynx die ding vir 1 oomblik aangehad, en nooit weer.
glo is die diavari beter. maar my 2-12x50 Z6 is bitter lekker scope
HOU HOM DAAI DIKTE
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
IOR valdad 6-24 IR
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Sommer net 'n stukkie inligting. Ek sluit aan by wat Geno voorheen gese het. En dan sommer vir diegene wat van Swarovski hou en dalk een oorweeg. Dis die scopes waarmee ek die meeste ondervinding het die afgelope 12 jaar. Volgens my ondervinding (let wel MY ondervinding, nie wetenskaplike toetse nie) en vir my doeleindes is die Z6 2.5-15x56 en die Z6 3-18x50 die modelle wat ek dink die beste is.
Mooi loop
Mooi loop
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Goeie raad hier gekry dankie.
Ek verstaan dis heelwaarskynlik 'n persoonlike voorkeur, maar watter kruishare sal julle voorstel op die Zeiss en Meopta vir nagskiet?
Ek verstaan dis heelwaarskynlik 'n persoonlike voorkeur, maar watter kruishare sal julle voorstel op die Zeiss en Meopta vir nagskiet?
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Het na die Leica's ook gekyk maar dis effe skaars.
In elk geval wat stel julle voor op die Leica front?
In elk geval wat stel julle voor op die Leica front?
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Die Swaro Z6i met BRX kruis is die lekkerste nag skiet scope wat ek nog geskiet het!!!!
Wat hom so lekker maak is dat jy die illumination kan stel van baie helder na minder helder.
Die Nightforce is net so lekker, maar die kryshare is bietjie meer besig as ander.
Wat hom so lekker maak is dat jy die illumination kan stel van baie helder na minder helder.
Die Nightforce is net so lekker, maar die kryshare is bietjie meer besig as ander.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Ek dink jy moet die vraag op deel in twee groepe, tactical en hunting.
Want da is n Hele klomp goeie scopes om van te kies!
NF Beast, Hensholdt, US Optics, Thangent Theta, March, Votex Razor, S&B, Steiner T5Xi, om Mar net n paar te noem
Want da is n Hele klomp goeie scopes om van te kies!
NF Beast, Hensholdt, US Optics, Thangent Theta, March, Votex Razor, S&B, Steiner T5Xi, om Mar net n paar te noem
-
Rainbird
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Vir pure nagjag moet jy na die Europese teleskope kyk omdat hulle meestal gebou is vir nagjag.
In meeste Europese lande mag daar nie gebruik van spotlights gemaak word nie, en dus is lig deurlating die belangrikste aspek van hulle teleskope.
Enige Zeiss, Swarovski, Leica of S&B teleskoop is n goeie keuse.
Die helderste teleskoop op die mark is die Zeiss Victory HT 3-12x56.
Hy het ook die kleinste, en helderste verlige kolletjie in die wereld, en kan verstel word van baie helder tot so dof dat jy hom amper nie kan sien nie. Hy maak minder as 5mm van die teiken op 100m toe, so jy kan lekker fyn skiet in die donker.
Die teleskoop reekse wat vir nagjag gemaak is in terme van lig deurlating is soos volg:
Zeiss Victory HT @ 96%
S&B Polar @ 95%
Zeiss FL Diavari @ 94%
Zeiss Victory V8 @ 92%
Leica Magnus @ 91%
Swarovski Z6i @ 91%
As geld nie van toepassing was nie, is die beste nagjag teleskoop verseker die Zeiss Diavari 6-24x72 FL teleskoop met verligte kruishaar # 60.

Baie dankie vir al die insette manne. Hierdie thread hardloop ook nou al vir 'n ruk.
Wat is julle mening oor die Zeiss Diatal 8x56 Met plex reticle? Hy is nie verlig nie, maar ek dink dit is 'n stap in die regte rigting? Ek kan hierdie teleskoop by 'n vriend kry, en dink hy sal mooi werk op die nuwe roertjie wat oppad is.

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Beste verligte teleskoop vir nagjag
Wilhelm
Ek dink jy wil groter as 8x vir hê--12x is fine.
Ek dink jy wil groter as 8x vir hê--12x is fine.