Watse weergawe hardloop julle?
Ek is op v 1.1.3
Applied Ballistics en ander app's
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek weet regtig nie waar om te kyk nie. Het Iphone 5
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Lyk soos 1.0.1 op die App store
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Ek het dit in my application manager gesien.
Jan, gebruik jy n Android of Iphone?
Jan, gebruik jy n Android of Iphone?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
Spindrift was aan en die wind was so avg. van 3.5 mph tussen 6 en 7 uur.Gawie(7mm) wrote:Max was daar enige wind toe jy daai groep geskiet het op 1000m en het jy die spindrift aan gehad op Strelok?
Ek sien op Strelok kan "vertical deflection" agv 'n dwarswind van 10 mph en spindrift 'n verskil in elevasie van 5 tot 6 duim gee.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Lyk my nie of AB vir Android al aerodynamic jump insluit nie.
Die Kestrel met AB op sluit dit wel in asook die iPhone weergawe soos julle noem.
Hopelik sit Bryan dit by vir die volgende upgrade. Ek het hom wel gisteraand n boodskappie gestuur hieroor.
Die Kestrel met AB op sluit dit wel in asook die iPhone weergawe soos julle noem.
Hopelik sit Bryan dit by vir die volgende upgrade. Ek het hom wel gisteraand n boodskappie gestuur hieroor.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Applied Ballistics en ander app's
Soooo dis sy skuld dat ek so sukkelArnold wrote:Lyk my nie of AB vir Android al aerodynamic jump insluit nie.
Die Kestrel met AB op sluit dit wel in asook die iPhone weergawe soos julle noem.
Hopelik sit Bryan dit by vir die volgende upgrade. Ek het hom wel gisteraand n boodskappie gestuur hieroor.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Applied Ballistics en ander app's
Shooting well is this: account for determinate variables as perfectly as possible so you may devote your brain to understanding, and compensating for, the indeterminate.