Death of a Barrel

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Death of a Barrel

Post by Capt. Yoda »

If you stop by the Oz F Class website from time to time you may have come across the topic about the “Death of a Barrel”. After much speculation and theories, two of Australia’s most respected F Class shooters decided to put their heads together and see if they could find out what caused the damage to this particular barrel.

This report was compiled by David McNamara and Peter Smith, and has been reproduced here on 7mm with their permission. I would like to thank them both for allowing 7mm post this article up for the shooting community to read.


http://www.7mm.com.au/death-barrel/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Death of a Barrel

Post by Jake1 »

Dit wil voorkom of die neiging om n loop so min as moontlik skoon te maak gewig dra. Baie interessant.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Death of a Barrel

Post by alecjohnson »

Dankie dit is baie interesante leestof!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Death of a Barrel

Post by Riaan Kriel »

Baie interessant...... Dankie vir die post van die link. Dit gee jou weer iets om aan te dink.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Death of a Barrel

Post by henning »

Ek gebruik n brons borsel wat al uit "ge wear" is en draai n lappie om dit. Die kombanasie van die undersize borsel en die lappie rondom dit help dat die loop skoon kom nie net op die hoogte punte in die loop nie maar ook weerskante van die "lands".
Dit het my altyd gepla dat met die "jag" maak jy bo-op die lands skoon en nie tussen die lands nie.

Ek gebruik nooit n brons borsel sonder n lappie rondom dit.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Death of a Barrel

Post by Riaan Kriel »

Dit gebeur baie dat daar 'n carbon neerslag in die keel van die loop saampak. Met die "normale" manier van koper en carbon uithaal word die deel ook nooit heeltemal skoongemaak nie. Die bore-guide het seker ook skuld hieraan. Ek het dit al gesien toe ons 'n paar lope met 'n bore-scope bekyk het. Dit het die vraag laat ontstaan hoe om dit uit te kry.

Tydens 'n gevorderde herlaai-kursus het ek die vraag gevra. Die antwoord was om 'n effense groter kaliber se borsel te vat en sonder die bore-guide dit in die keel te druk en dan te roteer vir 'n paar keer. Klem is gelê daarop dat dit nie elke keer gedoen hoef te word nie. Van die ander kursusgangers het toe ook gevra ten opsigte van beskadiging van die loop met die borsels. Die antwoord was dat 'n loop is baie harder as brass of koper, dus kan dit nie werklik 'n loop beskadig nie.
Post Reply