Zeiss seker nie veel meer on te se nie
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Zeiss seker nie veel meer on te se nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
Plastiek roes nie!

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
Dit laat my nou dink aan die moontlikheid om 'n "chip" in die geweerkolf in te bou sodat die geweer wel gevind kan word in sulke omstandighede! Hoe lyk dit, wie wil die idee "patenteer"?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
Nie slegte idee vir die opspoor van gesteelde wapens nie.win270 wrote:Dit laat my nou dink aan die moontlikheid om 'n "chip" in die geweerkolf in te bou sodat die geweer wel gevind kan word in sulke omstandighede! Hoe lyk dit, wie wil die idee "patenteer"?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
So wat se die skywe vir ons Zeiss is taai maar hulle eienaars is redelik deurmekaar en rigting beneuk(-,
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
Goeie opsomming....Dries101 wrote:So wat se die skywe vir ons Zeiss is taai maar hulle eienaars is redelik deurmekaar en rigting beneuk(-,
Hier by ons het jy vet probleme as jy jou geweer so sommer net los of "vergeet". Ek sou dink dit IS roekelose en nalatige hantering van 'n vuurwapen en dat die ou nie verdien om 'n vuurwapen te hê nie. Goeie advertensie wel vir die Zeiss
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
Ek het so paar jaar terug ook so tipe artikel gelees en gou gegoogle, n Kalhes Helia 6x42 was vir 27 jaar weg het slegter van buite gelyk as die zeiss maar intern was als glo nog perfek. Daai geweer se leer geweer band lyk besonder goed invergelyking met die geweer?
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
Ek het al dieselfde storie of tipe storie ook van ander groot vervaardigers gehoor. Nou begin ek wonder wie se scopes het werklik daar buite gele in die sneeu en wat is dalk blote bemarking. Vra maar net.
Mooi loop
Mooi loop
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Zeiss seker nie veel meer on te se nie
ja, die ringe is staal
Die scope en lense nie, so hulle verloor tyd is bietjie langer
Die scope en lense nie, so hulle verloor tyd is bietjie langer
