D.O.W. knipmes - baie goedkoop

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

D.O.W. knipmes - baie goedkoop

Post by win270 »

Ek sien vanmiddag by Die Kruitvat / The Powder Kegg in Roodepoort sg. D.O.W. knipmes vir die baie lae prys van R85.00. Verkoopsman kan my nie sê waar die messe gemaak word nie. Het enigeen van julle dalk kennis van die betrokke messe en weet hoe goed/sleg hulle is?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: D.O.W. knipmes - baie goedkoop

Post by Capt. Yoda »

win270 wrote:Ek sien vanmiddag by Die Kruitvat / The Powder Kegg in Roodepoort sg. D.O.W. knipmes vir die baie lae prys van R85.00. Verkoopsman kan my nie sê waar die messe gemaak word nie. Het enigeen van julle dalk kennis van die betrokke messe en weet hoe goed/sleg hulle is?

Dogs of war
Kom van China so ver ek weet maar is nie n slegte mes nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: D.O.W. knipmes - baie goedkoop

Post by tripodmvr »

Het self DOW messe en hulle het baie lekker staal. Die Chinese messegoed is baie goeie kopies deesdae.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: D.O.W. knipmes - baie goedkoop

Post by win270 »

Dankie, so vermoed. Kan nie dink hulle kan dit vir daardie prys maak en nog sorg dit word in SA afgelewer nie. Terloops, nou die dag sien ek dat "Jeep" knipmesse in China vervaardig is. Dit lyk en voel egter baie goed en duursaam en sal waarskynlik lank hou, mits mens dit seker ook maar oppas.
Post Reply