Teleskoop lig of laat sak
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Teleskoop lig of laat sak
Ek het 'n vraag wat ek gedink het die antwoord maklik is, hoop iemand hier het ondervinding wat my kan help. Verkieslik nie mense wat raai nie, maar ondervinding het.
Ek het 'n ander teleskoop op my LM gesit. Met die inskiet kon ek sy lyn regkry, maar nie die hoogte nie. Die teleskoop is op sy hoogste gestel, maar hy skiet nog steeds te laag. Ek sal die teleskoop in die mounting moet versit, en daar haak ek. Ek voel ek moet die scope aan die voorkant hoër mount, maar enkele jagters met wie ek gepraat het sê ek moet hom voor eerder laat sak. My opinie is dat dit nie gaan help ek laat sak hom voor nie, want ek kan die kruishaar nie hoër stel nie. Ek kan nie die teleskoop meer baie keer losmaak en vasdraai nie, die skroewe op die mountings begin nou erg verweer.
Wat stel julle ook vir spacers voor?

- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Lig hom agter en sak hom voor. Gebruik Cokeblikkie as materiaal vir die shims.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Geno is reg. Dink so daaraan - jy wil die kruishaar na die gat in die papier skuif, sodat jy skiet waar jy mik. En nadat jy dan hierdie growwe verstelling gemaak het kan jy die scope stel met die turrets.Geno wrote:Lig hom agter en sak hom voor. Gebruik Cokeblikkie as materiaal vir die shims.
Jy kan ook ou negatiewe film gebruik as shims.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Geno is korrek.
Dit het my ook 'n tydjie gevat on my kop on die probleem te kry. Jy moet voor laat sak en agter lig. Selfde prinsiep as jy 'n 20MOA picatinni basis monteer. Jy lig die optiese senter met 20MOA deur die teleskoop met ongeveer 0.8mm voor te laat sak.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Het self ook al so probleem gehad waar jy uit "clicks" uit hardloop. As jy te laag skiet moet die teleskoop agter "gechim" word dws agterste ring moet bietjie lig.Dit het vir my gewerk maar het maar later teleskoop gekoop met meer moa verstelling.Dis maar gewoonlik probleem op die geweer of basise wat nie mooi waterpas of in lyn is nie.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Die manne shim hom met dun metaal strips soos reeds genoem is. Om spanning tussen die 2 ringe uit te skakel word die 2 ringe gebed met die shims in posisie om die gapings op te vul. Epoksie werk mooi daarvoor.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Bielie, jou laaste stelling is nie 100% korrek nie. Die probleem kan veel eerder wees dat die teleskoop te hoog bo die geweer gemonteer is of dat jy te ver wil skiet of sal ek sê jy wil verder skiet as wat jou teleskoop jou toelaat.Bielie wrote:Dis maar gewoonlik probleem op die geweer of basise wat nie mooi waterpas of in lyn is nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Stem saam met wat wat die die manne se maar jy moet nog steeds die scope mounts lap, anders sit jy met nog dieselfde problem. Stress op die scope
Groetnis
Gwert
Groetnis
Gwert
Last edited by GERT vd M on Tue Dec 09, 2014 5:42 pm, edited 1 time in total.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Moet saam stem daar maar in my geval was dit lae ringe en het nie genoeg verstelling eers gehad om op 100meter te zero voor die chim.Moet ook nie te veel chim nie dan gaan jy stres op die buis voor sit. Dit was nogal Leupold varri 3 waarmee ek so gesukkel het en nadat ek toe die spec lees van die spesifieke model gesien daar is maar baie min moa verstelling. Van daai tyd af lees ek die teleskoop se spesifikasies voordat ek koop.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Teleskoop lig of laat sak
Baie dankie vir julle insette, waardeer dit baie en gaan julle raad volg.
Groete
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Stefan,
Met vêr skiet het jy baie hoogteverstelling nodig. Picatinny rail van 20MOA gaan baie help en dan ook teleskoop met baie MOA verstelling. As jou huidige teleskoop nie genoeg verstelling het nie, sal jy 'n ander model moet kry.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Dink so daaraan,
as jy scope agter lig en voor sak, kyk jou scope laer as jou loop.....om nou jou scope op target te kry moet jy die loop lig, wat maak dat jy hoër skiet......
Vandaar kan jy fyn verstellings met turrets doen.

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Teleskoop lig of laat sak
As jy kan, plaas 'n foto van jou geweer en teleskoop sodat ons kan sien waarmee ons te doen het.
Jannie Welman
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Teleskoop lig of laat sak
Trip, ek wil nie ver skiet nie, as ek met gemak 'n vark tot op 150meter in sy kop kan skiet is ek tevrede.
Ek heg 2 fotos aan.
Terloops, ek sou baie graag daardie mount wou laat agtertoe buig teen dieselfde hoek. Ek het 'n scope vir 'n AR wat gemaak is vir semi-auto se recoil wat ek graag sal wil opsit, maar hy is baie korter, sal nie eers amper werk soos die setup nou lyk nie.
Ek heg 2 fotos aan.
Terloops, ek sou baie graag daardie mount wou laat agtertoe buig teen dieselfde hoek. Ek het 'n scope vir 'n AR wat gemaak is vir semi-auto se recoil wat ek graag sal wil opsit, maar hy is baie korter, sal nie eers amper werk soos die setup nou lyk nie.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Teleskoop lig of laat sak
Hier is die mounting en scope
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Teleskoop lig of laat sak
So lyk die AR scope. Het tot 'n ballistic turret vir verskillende afstande.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Stefan
You can get Lynx rings that take spacers. These spacers come in pairs 0 - 0, +10 & -10, +20 & -20, these you then put into the rings.
For example you put the +20 at the bottom at the back and the -20 at the top, and the -10 at the bottom in front and the +10 at the top.
These rings have windage as well and by the picture it looks as if you would replace only your rings with these.
I had the same hassle and solved it this way.
Got my rings and spacers from Komani Gun Cellar, Qtn 045-8383023

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Teleskoop lig of laat sak
Actually spoke Lynx today. Much cheaper option to use if you already have lynx stud bases mounted than going the picatiny route with new rings. I have rings and bases ranging from R5000 too R800 on my rifles and my lynx bases and rings have never let me down, i might just go this route on my 300wsm
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Teleskoop lig of laat sak
Thank you Wayne and Dries and all the others