Simpel enetjie...
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Simpel enetjie...
Op die koffietafel lê 'n hele spul muntestukke - plat. Almal is kop na bo, behalwe 3 wat stertkant na bo lê.
Jy is geblindoek en dra handskoene sodat jy nie die kop of stert kan voel nie.
Verdeel hulle nou in 2 groepe sodat albei groepe ewe veel munte het met stertkant bo.
Jy kan soveel omdraai as jy wil.
Laat waai!!
Jy is geblindoek en dra handskoene sodat jy nie die kop of stert kan voel nie.
Verdeel hulle nou in 2 groepe sodat albei groepe ewe veel munte het met stertkant bo.
Jy kan soveel omdraai as jy wil.
Laat waai!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Simpel enetjie...
Dawie, jy hou vir jou slim die tyd van die jaar.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Simpel enetjie...
Ek dink hy spog met sy spaar geld 
-
6mm rem700
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Mon Dec 01, 2014 3:26 pm
Re: Simpel enetjie...
maak al die munte op hul kante staan?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Simpel enetjie...
Deel hulle gelyk op en dan draai jy net die helfte van elke groep om.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Simpel enetjie...
Heinz Petersen wrote:Dawie, jy hou vir jou slim die tyd van die jaar.
Heinz - Dis so stil by die werk, ek soek iets om my mee besig te hou en op die manier leer mens darem elke dag iets nuuts by.
Ek het nou al die hele Jaracal van voor tot agter 3 x deurgelees. Nous ek verveeld!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Simpel enetjie...
Dit gaan nie werk nie! Die 3 munte wat reeds omgekeer is, mag dalk van die wees wat jy weer omkeer en dan is daar nie ewe veel in elke groep nie.VdWalt wrote:Deel hulle gelyk op en dan draai jy net die helfte van elke groep om.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Simpel enetjie...
Draai enige 3 om, dis 1 groep, res op die tafel is groep 2
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Simpel enetjie...
Sias en Gert, ja.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Simpel enetjie...
Set, djou slemkênd!!Cobus(Cobb) wrote:Draai enige 3 om, dis 1 groep, res op die tafel is groep 2
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Simpel enetjie...
Gaan dit nie net werk as daar 6 muntstukke is nie?madako wrote:Op die koffietafel lê 'n hele spul muntestukke - plat. Almal is kop na bo, behalwe 3 wat stertkant na bo lê.
Hoe werk dit as daar 8 muntstukke is?
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Simpel enetjie...
VdWalt - die oorspronklike vraag vra nie dat die groepe ewe groot moet wees nie, net dat daar ewe veel stertkante in elke groep moet wees.VdWalt wrote:Gaan dit nie net werk as daar 6 muntstukke is nie?madako wrote:Op die koffietafel lê 'n hele spul muntestukke - plat. Almal is kop na bo, behalwe 3 wat stertkant na bo lê.
Hoe werk dit as daar 8 muntstukke is?
As jy enige 3 omdraai (en hierdie drie jou een groep maak en die res die ander groep) sal daar altyd ewe veel wees. Bv - indien een van die drie wat jy omdraai, een van die oorspronklike 3 met stertkant bo is, het jy nou 2 met stertkant bo en een met kop bo. Van die oorspronklike 3 is daar in die ander groep net 2 oor met stertkant bo. Dus is daar ewe veel in die 2 groepe.
Indien jy heel toevallig al 3 kies, is daar geen stertkant bo in enige groep nie, Dus ook ewe veel.
Mos gesê dis 'n simpel enetjie!!
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Simpel enetjie...
kom ons sê daar lê 50 waarvan 3 stert bo is, dan draai ek enige 3 om, dis my groep 1 wat bestaan uit 3 stertbo sente en groep 2 bestaan uit 44 stert onder sente en 3 stertbo sente, dus albei groepe het selle hoeveelheid stertbo sente.
As ek egter in my poging 1 stertbo sent omdraai, dan is daar mos net 2 stertbo sento oor in elke groep.
as daar 8 was met drie "heads" en 5 "tails" en ek draai drie om is dit selle effek
As ek egter in my poging 1 stertbo sent omdraai, dan is daar mos net 2 stertbo sento oor in elke groep.
as daar 8 was met drie "heads" en 5 "tails" en ek draai drie om is dit selle effek
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Simpel enetjie...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Simpel enetjie...
jou probleem kom in as jy perongeluk die drie "heads" raakvat en omraai, dan is die hele tafel "tails"
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Simpel enetjie...
Cobus - dan is daar nogsteeds ewe veel, nl niks!Cobus(Cobb) wrote:jou probleem kom in as jy perongeluk die drie "heads" raakvat en omraai, dan is die hele tafel "tails"
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Simpel enetjie...
0 is 'n element van die versameling van ewe getalle . . . My 2c . . . 
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Simpel enetjie...
Dis nou letterlik "jou sente omdraai"
Dawie laat ons oefen vir swaar tye.
Dawie laat ons oefen vir swaar tye.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
