video kamara op stoel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
video kamara op stoel
die manne wat so video kamara op stoele het, is daar enige moets en moenies om die ding te mount? naby lig, weg van lig ens?
myne vat baie lank om te focus in die nag. is daar enige raad? of is dit maar so.
ek het die kamarahttp://www.kalahari.com/Camera-Photo-Vi ... mpaign=fbx
hulp sal warder word
myne vat baie lank om te focus in die nag. is daar enige raad? of is dit maar so.
ek het die kamarahttp://www.kalahari.com/Camera-Photo-Vi ... mpaign=fbx
hulp sal warder word
HOU HOM DAAI DIKTE
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: video kamara op stoel
Cassie, ek het myne letterlik tussen my geweer en 2 ligte gemount, die spasie van lig tot lig is seker 50cm en tussen hulle is die geweer en die kamera. Oor die fokus kan ek nie iets sê nie, wat sien as mens draai en beweeg is die kamera maar uit fokus uit...... moet nie te veel inzoom nie, as jy dan tyd het en die jakkals is nie speedy conzales nie probeer dan om beter te zoom as jy wil.
Die kamera en die ligte is basies in lyn met mekaar, dit is net die blompot skerms se lengte wat die ligte verby die kamera steek, so die ligte val nie op die kamera nie.
Werk ok vir my en die kamera is nie op die geweer nie, mens moet net die eers voor jy begin jag alles "opline" sodat die geweer kamera en ligte op dieselfde plek kyk.
Ek het egter jakkalse nie kon opneem nie, vanwee hul spoed van inkom en dan vergeet ek om te record...
Groete

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: video kamara op stoel
Sorg dat die kamera agter die lig is en daar nie goed voor die kamera is wat verlig word nie.
Kamera vêrder van die lig is beter, veral as daar bietjie stof in die lug is wat verlig word.
Ek het gevind dat dit beter is om nie auto-focus te gebruik nie. Stel die kamera op manual focus so op 'n happy average.
My kamera (wat ek amper 2 jaar laas op die stoel gehad) het ek op die punt van die skietarm se handvatsel met 'n rawl bolt vasgemaak. Die rawl bolt pas mooi in daai pypie van die Allen Truter stoel.
En as jy kan, laat die kamera van die skietstoel se krag af werk met bv. 'n 12 Volt USB dingetjie.
Kamera vêrder van die lig is beter, veral as daar bietjie stof in die lug is wat verlig word.
Ek het gevind dat dit beter is om nie auto-focus te gebruik nie. Stel die kamera op manual focus so op 'n happy average.
My kamera (wat ek amper 2 jaar laas op die stoel gehad) het ek op die punt van die skietarm se handvatsel met 'n rawl bolt vasgemaak. Die rawl bolt pas mooi in daai pypie van die Allen Truter stoel.
En as jy kan, laat die kamera van die skietstoel se krag af werk met bv. 'n 12 Volt USB dingetjie.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: video kamara op stoel
Kamera mount op punt van skietarm handvatsel, lig kom op die die armpie regs bo die geweer
http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0659.jpg
http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0659.jpg
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: video kamara op stoel
Cassie
Soos Dawie se^, gebruik manual fokus. Indien auto fokus gebruik word probeer die kamera elke keer die voorwerp in fokus kry wat moeilik is indien die lig dim. Ek het altyd 'n voorwerp met auto fokus en skerp lig gebruik om te fokus en dan kamera op manual gesit. Daarna neem die kamera af of die lig dim is of nie. Party keer vergeet om te doen en baie keer van die beste kamera skote verloor agv uit fokus of kamera wat hele tyd probeer fokus.

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: video kamara op stoel
As ek mag vra watse video kameras gebruik julle so in die nag?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: video kamara op stoel
HOU HOM DAAI DIKTE
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: video kamara op stoel
Ek gebruik Canon, MV 830I. Het "night shot" funksie.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: video kamara op stoel
Cassie, ek dink amper Doons en Nortan gebruik presies dieselfde kamera... Doonsie maak nou netjiese videos met syne.. dalk kan jy hom ook kontak vir raad...
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: video kamara op stoel
Die cam kan maar enige plek op die stoel sit dit moet net maklik kan hanteer word,dit moet ook agter die lig wees en so na as moontlik aan die lig en geweer om die angle van line of sight uit te skakel om die opline van verder skote mooi in te kry.
Wat ook n Groot rol speel is die zoom,baie mense dink how meer jy zoom how better is die kwaliteit maar dit werk nie so,n cam werk soos n scope hoe meer jy inzoom(te veel) veloor jy lig in laat wat dan die beeld verswak.
Die groote geweer warmee jy skiet maak n Groot Groot deel uit van goeie videos.
Mooi loop
Doons

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: video kamara op stoel
Watter program gebruik julle om n video te laai vanaf die laptop na die internet? Ek het altyd photobucket gebruik, maar sukkel nou die laaste dag al om n video van 3min te laai.
Ook, watter programme is beskibaar om te download, as ek aan die videos wil edit/stel/verkort?
Ook, watter programme is beskibaar om te download, as ek aan die videos wil edit/stel/verkort?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: video kamara op stoel
ek gebruik widows movie maker. dai edit hy sommer self, nayou tube toe
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: video kamara op stoel
Wonder of daar iemand is wat my kan help ek het 'n Samsung Digital 1200x video kamera my charger het weggeraak weet iemand dalk waar ek so iets in die hande kan kry ?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: video kamara op stoel
NicoNicoSmit wrote:Wonder of daar iemand is wat my kan help ek het 'n Samsung Digital 1200x video kamera my charger het weggeraak weet iemand dalk waar ek so iets in die hande kan kry ?
Jy kry universal laptop chargers, jy kan hulle koppe omruil en voltage verstel, ek sal na 'n computer plek toe gaan en jou video kamera saamneem, dalk werk een van daai koppies op hom. Jy stel sy voltage en jy is weg, hulle is baie goedkoper as die original een.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: video kamara op stoel
Dankie sal gaan kyk of ek een kry