Manne
Ek wil net hier baie dankie se aan Gawie 7mm, hy het sommer n krat gebou waarin die teleskoop gepos is.
Goed om te weet daar is manne wat nog so baie moeite doen vir sy medemens.
dankie en groete
Dwight
Teleskoop ontvang, baie dankie
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Teleskoop ontvang, baie dankie
"I aim to please"Dwight375 wrote:Manne
Ek wil net hier baie dankie se aan Gawie 7mm, hy het sommer n krat gebou waarin die teleskoop gepos is.
Goed om te weet daar is manne wat nog so baie moeite doen vir sy medemens.
dankie en groete
Dwight
Het julle al die krat oop?
Groetnis
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Teleskoop ontvang, baie dankie
Gawie
Nog nie maar as die krat so lyk glo ek nie daar sal n probleem wees nie.
Groete
Nog nie maar as die krat so lyk glo ek nie daar sal n probleem wees nie.
Groete
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Teleskoop ontvang, baie dankie
Baie nice van jou Gawie
