Michiel kom vat my March 1-10x24 as jy die geweer het,sit hom jou geweer en gaan baan toe.Gaan jag sommer met hom dan het jy n goeie begin punt.
Ek glo jy sal dan weet wat om te doen.
Teleskoop vir 416 Rigby
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Dankie G-Force !
Gaan jou opneem op dit.
Wat is die prys op die teleskoop ? As jy eerder wil, pm my
Gaan jou opneem op dit.
Wat is die prys op die teleskoop ? As jy eerder wil, pm my
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Whatsapp vir Geno want daar is baie opsies sowel as first focal plane in 1-8x24.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
My swak hart!!G-force wrote:Whatsapp vir Geno want daar is baie opsies sowel as first focal plane in 1-8x24.
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Goeie keuse Michiel
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Ek het vanmiddag n Trijicon vir my 416 by S&O gekoop op Benand se aanbeveeling. Was n keuse tussen hom en Leupold Vx 6. Moet se die Trijicon se beeld en verligte kruishaar impress nogal!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Goeie more, as jy meestal maar kort afstande skiet en big bore shoots doen kan jy miskien na n aimpoint kyk ek het nog nie n vinniger en makliker sight gebruik as hom nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
Thunderhead, op watter kaliber en watter model aimpoint het jy?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Teleskoop vir 416 Rigby
I use a ghost ring on my 416 which i find very fast and i i dont shoot high in sticky situations. I used a friends416 with h1 aimpoint and was amazed how quick i could shoot since its parralax free you put the dot on the target and thats were it hits from 5 yards to 75 yards i was within a inch of bullseye. I found it superior to my ghost ring especially in low light on dark animals.