Kopkrapper
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Kopkrapper
Die maane is gans te slim so kom ons maak dit so bietjie moeiliker....
'n Trok ry van A na B
Opdraand ry hy 56 kph
Afdraaend ry hy 72 kph
Gelyk pad ry hy 63 kph
Dit neem 4 ure van A na B en 5 ure om terug te ry (B na A)
Hoe vêr is A en B uitmakaar?
'n Trok ry van A na B
Opdraand ry hy 56 kph
Afdraaend ry hy 72 kph
Gelyk pad ry hy 63 kph
Dit neem 4 ure van A na B en 5 ure om terug te ry (B na A)
Hoe vêr is A en B uitmakaar?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kopkrapper
Hierdie tyd van die jaar het ek nie lus vir sulke moeilike vrae nie.
Vra eerder wat ek vir Kersfees wil he.
Vra eerder wat ek vir Kersfees wil he.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kopkrapper
Oom Pieter - hierdie tyd van die jaar is mos vir pensioenarisse soos enige ander tyd van die jaar!!PWV wrote:Hierdie tyd van die jaar het ek nie lus vir sulke moeilike vrae nie.
Vra eerder wat ek vir Kersfees wil he.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Kopkrapper
283.75km om presies te wees. 
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kopkrapper
Nog nie heeltemal die antwoord wat ek het nie! Sit jou berekeninge hier dan kyk ons.Jaco B wrote:283.75km om presies te wees.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Kopkrapper
Ag laat ek nou maar weer julle pret bederf 283.5
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kopkrapper
Netjies WillieWillie wrote:Ag laat ek nou maar weer julle pret bederf 283.5
Vertel nou gou vir almal wat sukkel hoe jy dit gekry het.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Kopkrapper
A na B rit : 3.5 uur afrdraand @ 72 kph + .5 uur @ 63 kph =283.5 km
en B na A rit : 4.5 uur opdraand @ 56 kph + .5 uur @ 63 kph = 283.5 km
Mens kan natuurlik 'n klein bietjie opdraand in die A na B rit inwerk wat dan die selfde hoeveel afrdraand in die B na A rit sal gee maar dit maak die som net baie moeilik
Om te wys hoe om by die 3.5 uur en 4.5 uur uit te kom : Gestel die tyd is X wat opdraand gery moet word en 1 minder vir afdraand dan :
56x = 72(x-1)
56x - 72(x-1) = 0
56x -72x + 72 = 0
(56 - 72)x + 72 = 0
16x = 72
x = 72/16
x=4.5
So opdraand 4.5 uur en afrdaand 3.5 uur

Last edited by Willie on Tue Dec 02, 2014 12:17 pm, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kopkrapper
Ha..ha..ha..madako wrote:Oom Pieter - hierdie tyd van die jaar is mos vir pensioenarisse soos enige ander tyd van die jaar!!PWV wrote:Hierdie tyd van die jaar het ek nie lus vir sulke moeilike vrae nie.
Vra eerder wat ek vir Kersfees wil he.![]()
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Kopkrapper
My somme soos volg:
(72+63)/2= 67.5kph gemiddeld x 4 ure = 270km lank
(56+63)/2= 59.5kph gemiddeld x 5 ure = 297.5km lank
270+297.5 = 567.5km totaal vir A na B en B na A
567.5km/2 =283.75km van A na B en vice versa
Jaco
(72+63)/2= 67.5kph gemiddeld x 4 ure = 270km lank
(56+63)/2= 59.5kph gemiddeld x 5 ure = 297.5km lank
270+297.5 = 567.5km totaal vir A na B en B na A
567.5km/2 =283.75km van A na B en vice versa
Jaco
-
Willie007
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sun Nov 02, 2014 2:46 pm
Re: Kopkrapper
Baie interressant.. Wat ek wil weet, is waste wild loop op daai pad, en het die drywer 'n geweer by hom, en is hy 'n jagter. Dis baie belangrike faktore vir die som?
Savage Axis 30-06
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Kopkrapper
Vorige pos bietjie vleis bygesit vir die manne wat die somme jag
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kopkrapper
Mmm - ek is nie heeltemal seker hoe jy by die verdeling van tyd uitgekom het nie, maar hier is my oplossing.....Willie wrote:A na B rit : 3.5 uur afrdraand @ 72 kph + .5 uur @ 63 kph =283.5 km
en B na A rit : 4.5 uur opdraand @ 56 kph + .5 uur @ 63 kph = 283.5 km
Mens kan natuurlik 'n klein bietjie opdraand in die A na B rit inwerk wat dan die selfde hoeveel afrdraand in die B na A rit sal gee maar dit maak die som net baie moeilik
Wanneer jy terug ry, word die afdraand 'n opdraand en die opdraand 'n afdraand.
Veronderstel van A na B het ons..
u km opdraande
f km plat
d km afdraaend
....en natuurlik die omgekeerde wanneer jy terug ry.
Dus...
Van A na B: u/56 + f/63 + d/72 = 4 ure
Van B na A: u/72 + f/63 + d/56 = 5 ure
Trek die boonste vergelyking af van onderste een....
u/72 - u/56 + d56 - d72 = 1 en los die vergelyking op..
Dan kry jy...
d - u = 252
Veronderstel u = 0 , dan is d = 252.
A na B neem dan...
0/56 + f/63 + 252/72 = 3.5 + f/63
f/63 moet dus 0.5 wees (totale tyd is 4 ure) en daarom...
f = 31.5
en totale afstand 252 + 31.5 = 283.5
Vir die terug rit....
0/72 + 0.5 + 252/56 = 0.5 + 4.5 = 5 ure.
Jy kan enige waarde (tot maks 15.75) nou vir u gee en die vergelyking oplos, dit sal altyd 283.5 km wees.
Willie - ek sien nou jy het jou berekening bygesit! Netjies.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Kopkrapper
kan julle manne mos saam vat op 'n jag trip om die kos budget en verdeling ens. uit te werk.
(julle mag net nie oor die klas onderwerp gesels na sononder nie).
(julle mag net nie oor die klas onderwerp gesels na sononder nie).
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Kopkrapper
Petrie
In die jag veld bereken mens net hoeveel jy moet skiet vir biltong, wors en steaks
In die jag veld bereken mens net hoeveel jy moet skiet vir biltong, wors en steaks
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Kopkrapper
Haha, nou dit is juis hier waar die berekeningsfoutjies "more often than not" insluip!Willie wrote:Petrie
In die jag veld bereken mens net hoeveel jy moet skiet vir biltong, wors en steaks
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Kopkrapper
252km, heelpad gelykpad.
Oppad terug gestop by die Dros naby die huis vir happy-hour....
Oppad terug gestop by die Dros naby die huis vir happy-hour....
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kopkrapper
Dirkvh wrote:252km, heelpad gelykpad.
Oppad terug gestop by die Dros naby die huis vir happy-hour....
Baie bly die Dros is so naby jou huis. Die tyd van die jaar is die Bl@ks#ms maar net te veel bedrywig met die blaaspypies.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Kopkrapper
Ek hou van jou oplossingsmetode, Madako. Moet nou net asb nie ook nog versnelling en windweerstand in die berekening inbring nie . . . Onthou ook dat die voertuig vinniger versnel soos wat sy tenk leër word!
Op die ou end is dit makliker om die antwoord te kry deur die drywer te vra om 'n logboek te hou!!
Op die ou end is dit makliker om die antwoord te kry deur die drywer te vra om 'n logboek te hou!!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kopkrapper
win270 wrote:Ek hou van jou oplossingsmetode, Madako. Moet nou net asb nie ook nog versnelling en windweerstand in die berekening inbring nie . . . Onthou ook dat die voertuig vinniger versnel soos wat sy tenk leër word!
Op die ou end is dit makliker om die antwoord te kry deur die drywer te vra om 'n logboek te hou!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Kopkrapper
Waar kom julle aan die aannames van soveel uur opdraande en soveel afdraande? As elkeen se skatting daarvan verskil, verskil al die antwoorde tog?