Jammer - admin moet maar afhaal as dit onvanpas is......
Kry nie die een nie...
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Kry nie die een nie...
Help asseblief met hierdie een! Ek kry glad nie die kat nie!!
Jammer - admin moet maar afhaal as dit onvanpas is......
Jammer - admin moet maar afhaal as dit onvanpas is......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Kry nie die een nie...
Ek sukkel self Dawie. Laat weet maar as jy die kat kry.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kry nie die een nie...
Ek wil die kat wees 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Kry nie die een nie...
Nou praat jy...Flip nel wrote:Ek wil die kat wees
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Kry nie die een nie...
Oops, die Kat het in die "sloot" geval
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Kry nie die een nie...
As daai kat nou wil uitspring uit daai arms, is hy net stout.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kry nie die een nie...
Heinz Petersen wrote:As daai kat nou wil uitspring uit daai arms, is hy net stout.
Jy kan sommer sien hy geniet dit, verskill is ek sou nie vir die kamera gele en kyk het nie
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Kry nie die een nie...
Dis van skrik wat die arme kat so weg kyk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Kry nie die een nie...
Waar kry julle die foto van my kat??
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Kry nie die een nie...
Ek wil hom gaan haal....

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kry nie die een nie...
Ek kom saam jy kan maar die kat kryVdWalt wrote:Ek wil hom gaan haal....
- Karoo Klong
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Aug 24, 2014 7:07 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kry nie die een nie...
Dawie is werklikwaar uiters verveeld.
Moet sy vrou bel sodat sy hom in die werk kan steek!
Moet sy vrou bel sodat sy hom in die werk kan steek!
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Kry nie die een nie...
Dis wat mens noem "kwaai kat"?!!!!!
- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
Re: Kry nie die een nie...
En die kat kom weer want hy wil nie langer wag! 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Kry nie die een nie...
PWV wrote:Dawie is werklikwaar uiters verveeld.
Moet sy vrou bel sodat sy hom in die werk kan steek!
Dink oom Pieter Dawie sal omgee om in die werk gesteek te word? Wat 'n voorreg!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kry nie die een nie...
Ek kry nie die kloutjie by die oor, oor die draakstekery ten opsigte van party manne se ledigheid nie. Hoe steek die vurk in die hef?Chevvy SS wrote:PWV wrote:Dawie is werklikwaar uiters verveeld.
Moet sy vrou bel sodat sy hom in die werk kan steek!
Dink oom Pieter Dawie sal omgee om in die werk gesteek te word? Wat 'n voorreg!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Willie007
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sun Nov 02, 2014 2:46 pm
Re: Kry nie die een nie...
Watter kat?!
Savage Axis 30-06
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..


