Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Deel van my probleem is mos dat ek een van die voorbokke hier was vir die produk, ek het dit aan almal bemark as die beste en dit destyds nogal bestel het by die ko-op noorde se kant toe, nogal n rekening by hulle oopgemaak vir die aankope.
Nou is my naam weerdesyds swak , By die mense wat ek die scopes voor bestel het, by jaracal omdat ek wasgoed in die publiek was en Rudolph omdat sy mense se diens nie na wense is nie.
Daar was nooit n sent se wins gemaak op enige verkope nie, dit was almal net group buys gewees.

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Hallo tgg
Net so vir interessantheid, wat doen jy vir n lewe?
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Het my eie besigheid, waar diens belangrik is, op die platteland verloor of wen jy met "word of mouth".
Hier tel koerant en tydskrif advertensies niks. Dit is jou diens en die manier wat jy jou klient hanteer wat tel of jy n sukses maak, ons is darem nou al van 2000 aan die gang.

- ThinusD
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Hello Dolph
Kan jy ook asb vir my meer inligting aan stuur i.v.m die T3? thinus@hssa.co.za
Lyk goed. Ek sal graag meer wil weet. Prys ens insluitend.
Dankie
Groete T

Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]

QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Manne kan ek bietjie raad vra
Indien ek 'n teleskoop wil koop wat ek gereeld gaan stel om verder skote te skiet (tot 1200m), is dit dan nodig dat ek die tactical weergawe van die rudolph scopes koop?
Wat ek wil weet is, sal die gewone V1 net so akkuraat verstel soos die T1 scopes? So indien daar manne is wat die V1 scopes met sy laer profiel verstelknoppe gebruik om te dail vir langer afstande, hoe akkuraat verstel die teleskoop?
Ek wonder sommer of dit nodig is om die ekstra onkoste aan te gaan vir die T1 scopes, as die V1 scopes dieselfde werk doen net sonder die taktiese verstelknoppe?
Lekker dag!
Jason

Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Kan die scopes genoeg stel om jou tot op 1200m te kry?
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Yes Arnold
Sover ek weet het die Rudolphs rondom 100moa interne verstelling?
Sover ek weet het die Rudolphs rondom 100moa interne verstelling?
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
QG18de wrote:Yes Arnold
Sover ek weet het die Rudolphs rondom 100moa interne verstelling?
Volgens die review wat ek gekyk het se Rudolph 85moa maar het die toets gewys daar is sowat 66moa. Daar was n onderneming om dit aan te spreek maar weet nie wat gedoen is daromtrent nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Hierdie detail wys nie op die website nie so maak maar seker voor jy jou geld uitgee. Indien die scope dit akkuraat kan verstel is daar nie pyne nie.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Dankie manne. Sal self seker maak. Waardeer die insette.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
My v1's het ook hier om en by die 65 as ek reg onthou. Ek het n nuwe een wat ek nog nie ver gebruik het nie so sal hom ook bq kyk om te sien of hy dalk meer het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Naand manne
Is daar nog manne wat ook kan bevestig hoeveel verstelling die rudolph v1 scopes het?
Ek het die naweek met een gespeel en het so by 75moa elevation uitgekom.
Is daar dan 'n verskil tussen die nuwes en die oues?
Is daar nog manne wat ook kan bevestig hoeveel verstelling die rudolph v1 scopes het?
Ek het die naweek met een gespeel en het so by 75moa elevation uitgekom.
Is daar dan 'n verskil tussen die nuwes en die oues?
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
QG18de wrote:Naand manne
Is daar nog manne wat ook kan bevestig hoeveel verstelling die rudolph v1 scopes het?
Ek het die naweek met een gespeel en het so by 75moa elevation uitgekom.
Is daar dan 'n verskil tussen die nuwes en die oues?
Ek sal vanaand my nuwe een kyk. Het heel vergeet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Daar is dalk n verskil tussen die C, V en tactical modelle as mens na die interne verstelling kyk. Daarom sou ek seker maak op die spesifieke model waarin ek belangstel wat die verstelling is.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Een van die groot spesifikasies waarna kopers van taktiese telescope kyk is die hoeveelheid interne verstelling. Hoekom hulle dit nie toon nie gaan my verstand te bowe.
Soos dit my klink het die vraag dalk net te veel antwoorde vir hulle om dit te adverteer.

Jannie Welman
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Net so pluimpie vir Rudolph. Ek het laas Sondag vir Rudolph direk ge mail oor my foutiewe scope en het verwag om eers die maandag n antwoord te kry maar nie lank daarna antwoord hy my en se ek moet die scope terugstuur hulle sal hom vervang. Maandag stuur ek hom terug en Vrydag is daar n nuwe een wat vir my wag. Dis mos nou diens.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Ek sien op hierdie draad is daar baie manne wat vol lof is vir die Rudolph scopes, maar daar is ook heelwat wat baie kwaad is oor probleme en diens. Ek het 'n bietjie op Rudolph Optics se webtuiste gaan kyk na al die produkte en ook na die waarborg en diens, en dis hier waar my vraag inkom.
Lees die onderstaande kopie van hulle waarborg - hoe verstaan julle dit, is dit 'n 5 jaar waarborg of is dit 'n lewenslange waarborg? Ek lees dat jy na 5 jaar gaan betaal vir enige herstel of vervangings.

Full Lifetime Guarantee
Service for your Rudolph Optics product is guaranteed to be available for a lifetime after its original delivery. During the first 5 years, that service is free of charge if the problem is due to material or manufacturing defects.
If at any time during the guarantee period a Rudolph Optics product is found to have a defect in material or workmanship, Rudolph Optics will, at our discretion, repair or replace it free of charge. The guarantee is void if damage results from unauthorized repair, alteration, abuse or misuse. The guarantee is transferable and we do not require a registration card to be completed, we only require a copy of the original receipt, which must be from an authorized Rudolph Optics dealer. Please be sure when transferring the product to another user that a copy of the receipt is also transferred. Rudolph Optics reserves the right to replace any product, which has been discontinued from its product line with a new product of comparable value and function. This guarantee shall be void if and no force of effect if an Rudolph Optics guarantee inspector has determined the Rudolph Optics product has been abused, misused, mishandled or tampered with in anyway whatsoever. No implied guarantee of this product is extended. All product repairs are handled in Japan, under the factory’s control.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
LUAN wrote:Net so pluimpie vir Rudolph. Ek het laas Sondag vir Rudolph direk ge mail oor my foutiewe scope en het verwag om eers die maandag n antwoord te kry maar nie lank daarna antwoord hy my en se ek moet die scope terugstuur hulle sal hom vervang. Maandag stuur ek hom terug en Vrydag is daar n nuwe een wat vir my wag. Dis mos nou diens.
Mooi Luan ek hoop jy geniet hom nou
Mail die mense by Rudolph ek is seker hulle sal weetHercules Louw wrote:Ek sien op hierdie draad is daar baie manne wat vol lof is vir die Rudolph scopes, maar daar is ook heelwat wat baie kwaad is oor probleme en diens. Ek het 'n bietjie op Rudolph Optics se webtuiste gaan kyk na al die produkte en ook na die waarborg en diens, en dis hier waar my vraag inkom.
Lees die onderstaande kopie van hulle waarborg - hoe verstaan julle dit, is dit 'n 5 jaar waarborg of is dit 'n lewenslange waarborg? Ek lees dat jy na 5 jaar gaan betaal vir enige herstel of vervangings.
Full Lifetime Guarantee
Service for your Rudolph Optics product is guaranteed to be available for a lifetime after its original delivery. During the first 5 years, that service is free of charge if the problem is due to material or manufacturing defects.
If at any time during the guarantee period a Rudolph Optics product is found to have a defect in material or workmanship, Rudolph Optics will, at our discretion, repair or replace it free of charge. The guarantee is void if damage results from unauthorized repair, alteration, abuse or misuse. The guarantee is transferable and we do not require a registration card to be completed, we only require a copy of the original receipt, which must be from an authorized Rudolph Optics dealer. Please be sure when transferring the product to another user that a copy of the receipt is also transferred. Rudolph Optics reserves the right to replace any product, which has been discontinued from its product line with a new product of comparable value and function. This guarantee shall be void if and no force of effect if an Rudolph Optics guarantee inspector has determined the Rudolph Optics product has been abused, misused, mishandled or tampered with in anyway whatsoever. No implied guarantee of this product is extended. All product repairs are handled in Japan, under the factory’s control.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Ek verstaan dit ook so.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Yes,eerste 5 jasr verniet en daarna in hul diskresie om dit verniet reg te maak! Hardly n lifetime guarantee as jy my vra!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Daai guarentee is so duidelik soos modder. En ek is n prokureur!
Lyk my al wat hulle waarborg is dat die scope gediens kan word vir n leeftyd na aankoop darvan en dat dit vir 5 jaar verniet sal wees.
Eks nie impressed nie

- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Dan het ek n probleem met dit. Ek het die scope gekoop met die versekering dat hy n lewelange vol waarborg het. Ek het hom by S&O gekoop en die verkoopsman het dit ook so aan my verduidelik dat hy n lewenslange waarborg het en vervang sal word as iets verkeerd gaan.
Ek is bly julle kry terugvoer van Rudolph omdat ek vir hom n geruime tydjie terug ge email het soos hy gevra het hier op die forum en ek het nog steeds niks van hom gehoor nie.

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Pasop maar vir mondelingse stories, net dit wat swart op wit geskryf staan geld en dis duidelik net 'n vyf jaar waarborg, kosteloos, daarna gaan jy betaal. Dit is dus nie 'n full lifetime guarantee nie, net soos die prokureur gesê het.
Mooi loop
Mooi loop
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Hoekom stuur jy nie vir ons 'n e-mail van die begin af nie?Nickvn wrote:Dan het ek n probleem met dit. Ek het die scope gekoop met die versekering dat hy n lewelange vol waarborg het. Ek het hom by S&O gekoop en die verkoopsman het dit ook so aan my verduidelik dat hy n lewenslange waarborg het en vervang sal word as iets verkeerd gaan.
Ek is bly julle kry terugvoer van Rudolph omdat ek vir hom n geruime tydjie terug ge email het soos hy gevra het hier op die forum en ek het nog steeds niks van hom gehoor nie.
Met alle respek, maar dink jy ons het tyd om op die forum die heeldag te speel?
Ek dink dit is redelik onregverdig om iemand se diens te evalueer volgens sy forum aktiwiteit.
Dit is wat ek van Rudolph gekry, nadat ek vir hom n my epos gestuur het wat hy hier op die forum gevra het ons vir hom moet stuur sodat hy vir ons die inligting kan stuur van die T3. Twee keer gevra met geen reaksie nie.
Ek het toe vir hom gesê dat ek neem aan as jy op n forum adverteer, jy sekerlik dit moet dophou om te sien wie wil inligting kry oor jou pruduk.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Heinz, van die begin af het ek vir Rudolph opgekom. Nie omrede ek sy produk ondersteun nie, maar omdat ek glo elke man het die reg om sy kant van 'n saak te stel.
Met sy antwoord aan jou is dit duidelik dat hy nie belangstel in sy kliënte nie, maar slegs sy produk wil bemark. Ek speel nie op Jaracal nie. ( Net partykeer. OK, heel dikwels). Ek maak ingeligte besluite oor by wie en waar ek my geld gaan spandeer na aanleiding van manne hier se terugvoer en indien dit sy houding is, is hy die laaste man by wie ek my geldjies gaan belê.
Rudolph, indien jy ooit weer hier kom rondspeel en die plasing van my lees, net een klein stukkie advies. Gebruik dit of los dit: Dit is makliker om 'n kliënt tevrede te stel as om hom te probeer terug wen.
Groetnis,
Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!