Dag almal,
Waar kan ek bosvark gaan jag vir goeie prys en by iemand wat weet hoe dit werk?
Ek sal enige metode doen, voorsit of met honde.
Enige iets 500km radius van Gauteng.
Groetnis
Bosvark Jag
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Bosvark Jag
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bosvark Jag
Geno,hoe suksesvol sal n mens wees met die jag met honde?Geno wrote:Ons jag saam met hierdie span: http://jrssafaris.co.za/
Hang natuurlik af van n paar goed,maar hoe gereeld is hulle suksesvol?
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Bosvark Jag
Jinne ja hierdie klink heel leka, sal ook graag wil deelneem... hou die draad dop!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosvark Jag
sako 30-06 wrote:Geno,hoe suksesvol sal n mens wees met die jag met honde?Geno wrote:Ons jag saam met hierdie span: http://jrssafaris.co.za/
Hang natuurlik af van n paar goed,maar hoe gereeld is hulle suksesvol?
Die span het net oor die 300 varke verlede jaar doodgemaak.
Goed, beter, 6millimeter!
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Bosvark Jag
Dankie Geno. Sal hulle kontak
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- CalMul
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm
Re: Bosvark Jag
Ek het nou daar op die website gaan loer, weet julle manne watter area hierdie JRS jag, want dit lyk vrek lekker
-
Speen
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am
Re: Bosvark Jag
Nou is ek eers opgewonde vir daai mielies om op te kom, sal verseker saam die manne van JRS 'n vark of twee wil klits.
CZ 550 LUX .308