Afrika na die maan...
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Afrika na die maan...
Bhaaaa! Hulle kan nie eers elektriesiteit verskaf vir die land wat nog om by die maan uit te kom? Wat 'n grap!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Afrika na die maan...
Ladies and gentelmaaan, unforsunately dee lonch was cancel becos we hav no powa

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Afrika na die maan...
Dit moet einlik lees na sy moer nie na die maan nie
as dit vloek is haal maar af
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Afrika na die maan...
Kan ons nie dalk hulle sponser nie.....
Op een voorwaarde. Hulle stuur Zuma op die eerste vlug.
Op een voorwaarde. Hulle stuur Zuma op die eerste vlug.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Afrika na die maan...
BEE-kandidate sonder die nodige kwalifikasies sal moet aan die stuur staan anders is dit "racist". Daar gaan miljoene inkom wat dan lekker verduister kan word en waar korrupsie hoogty kan vier. Later sal die projek uitgestel word en sal weer vir geld gevra word want "inflation" speel 'n rol en die kaders wat moes deliver is agter skedule en dan is die plan nie meer haalbaar nie want die maan is "racist" omdat hy wit skyn...... Plaas hulle gaan soek dan liewer 'n "Black hole" en verdwyn dan daarin
Jammer as ek mond uitspoel maar ek is net gatval vir die klomp wat nie verantwoordelikheid vir niks wil vat nie en altyd die vinger wys na ander..

Jammer as ek mond uitspoel maar ek is net gatval vir die klomp wat nie verantwoordelikheid vir niks wil vat nie en altyd die vinger wys na ander..
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Afrika na die maan...
Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê 
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Afrika na die maan...
Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê
En die totaal dan halveer
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Afrika na die maan...
As hulle dit maak gaan die maan ook net een maal 'n week skyn. Beurtkrag!Chris Swart wrote:Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê
En die totaal dan halveer![]()
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Afrika na die maan...
Hoeveel mense kan so ding op 'n slag vat?Chris Swart wrote:Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê
En die totaal dan halveer![]()
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Afrika na die maan...
Ons dink dieselfde ding.....Hein22 wrote:Hoeveel mense kan so ding op 'n slag vat?Chris Swart wrote:Jake1 wrote:Ek sal vir hulle uitwerk hoeveel brandstof hulle gaan nodig hê
En die totaal dan halveer![]()
![]()
Kom ons wees nice. Ons help hulle om n tuig te ontwerp,vir n hele klomp miljoen mense, affirmative action geld vir gratis kaartjies
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Afrika na die maan...
Ja ek kon ook maar net kopskud in ongeloof. Sort eers jou eie nonsens uit voor jy weer op ander plek gaan aanjaag.
Soos die een ou sê op die kommentare, ook net Afrika wat wil gaan na 'n plek wat die ander lande 40 jaar terug belangstelling in verloor het.
Indien dit ooit van die grond afkom, pun intended, sal ek voor die TV vasgenael sit en die vuurwerk vertoning afwag....
Soos die een ou sê op die kommentare, ook net Afrika wat wil gaan na 'n plek wat die ander lande 40 jaar terug belangstelling in verloor het.
Indien dit ooit van die grond afkom, pun intended, sal ek voor die TV vasgenael sit en die vuurwerk vertoning afwag....
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Afrika na die maan...
Mooi man, ek is in!Jake1 wrote:
Ons dink dieselfde ding.....
Kom ons wees nice. Ons help hulle om n tuig te ontwerp,vir n hele klomp miljoen mense, affirmative action geld vir gratis kaartjiesOns borg vir hulle genoeg brandstof van hier tot by die maan, hulle moet self die brandstof terug reel
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Afrika na die maan...
Kan iemand die I am Weasel episode onthou waar IR Baboon die eerste ou was wat op die son wou land?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Afrika na die maan...
"We well be da first on da sun" said the minister of transport. "But how will you do that? Surely the sun is too hot to get close enough too, not even to mention the surface is too hot to land on" said the reporter. "We are not dumb, we shall approach da sun at night" said the minister.
- Johansec1
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am
Re: Afrika na die maan...
Dit sal die tweede aap in space wees!!Nickvn wrote:Kan ons nie dalk hulle sponser nie.....
Op een voorwaarde. Hulle stuur Zuma op die eerste vlug.
9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer
Groete
Johan
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer
Groete
Johan
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Afrika na die maan...
Ek dink dat hulle eers 'n tolhek moet opsit sodat die vuurpyl darem iets het om deur te vlieg....
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
.303 JAGTER
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm
Re: Afrika na die maan...
Dink hulle nou regtig, dat daar iets op die maan is wat die Amerikaners nognie ontleed het nie. As hulle nie eers ESKOM se krag voorsienings probleme kan oplos nie, wat op dees aarde wil hulle op die maan gaan doen. Gebruik eerder daardie geld en ontwikkel die land se kragvoorsienings kapasiteit, as hulle foto's van die maan in die klaskamers wil wys, daar is n ding genaamd-GOOGLE-jy kry letterlik enige FOTO ONDER DIE SON daar. Hulle kan net sowel geld insamel vir die ontwikkeling van pille vir domheid, daar is beslis RUIMTE vir ontwikkeling.
